SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 5
Seisoen
- Tekens
- Begin op bepaalde tyd
- Eidnig op bepaalde tyd
- Bepaalde kenmerke
- Positiewe / negatiewe assosiasies
God is in beheer van die seisoene
Jou seisoen
God bepaal seisoene
Seisoen = kairos = God bepaalde tyd
God is nie verras met jou seisoen nie
Luk 4:13 En toe die duiwel elke versoeking geëindig het,
het hy ‘n tyd lank van Hom gewyk.
Daar is verandering van seisoen in die vooruitsig
Moontlik voel jou woestynseisoen is te lank en warm
Mat 4:11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar
het engele gekom en Hom gedien.
Seisoensoorgange is onseker
Swangerskap
Die vyand kan nie jou seisoensverandering keer nie
Jes 43:13 ... Ek werk, en wie kan dit keer?
Jou seisoen
Pred 3:1 Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak
onder die hemel is daar ‘n tyd:
27 julie 2014 jou seisoen

Mais conteúdo relacionado

Destaque

Aula 9 dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla pria
Aula 9   dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla priaAula 9   dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla pria
Aula 9 dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla priaFernanda Moreira
 
Aula 19 05-14 - décio porchat - planejamento
Aula 19 05-14 - décio porchat - planejamentoAula 19 05-14 - décio porchat - planejamento
Aula 19 05-14 - décio porchat - planejamentoFernanda Moreira
 
Perbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kib
Perbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kibPerbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kib
Perbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kibppbkab
 
Parallel Computation Foundation's assignment 1
Parallel Computation Foundation's assignment 1Parallel Computation Foundation's assignment 1
Parallel Computation Foundation's assignment 1T2C_
 
Giới thiệu spss
Giới thiệu spssGiới thiệu spss
Giới thiệu spssvietlod.com
 
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07KuliahKita
 
Palestra decadencia e prescricao tarek - sp
Palestra decadencia e prescricao   tarek - spPalestra decadencia e prescricao   tarek - sp
Palestra decadencia e prescricao tarek - spFernanda Moreira
 
Perbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipil
Perbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipilPerbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipil
Perbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipilppbkab
 
No. 12 ttg pembatalan 4 perda
No. 12 ttg pembatalan 4 perdaNo. 12 ttg pembatalan 4 perda
No. 12 ttg pembatalan 4 perdappbkab
 
Aula dia 25 09-13 - dr. argos simões
Aula dia 25 09-13 - dr. argos simõesAula dia 25 09-13 - dr. argos simões
Aula dia 25 09-13 - dr. argos simõesFernanda Moreira
 
No. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usaha
No. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usahaNo. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usaha
No. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usahappbkab
 
Peraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-ho
Peraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-hoPeraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-ho
Peraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-hoppbkab
 
20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas
20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas
20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistasjespadill
 
29 04-14 - priscila de souza
29 04-14 - priscila de souza29 04-14 - priscila de souza
29 04-14 - priscila de souzaFernanda Moreira
 

Destaque (19)

Aula 9 dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla pria
Aula 9   dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla priaAula 9   dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla pria
Aula 9 dia 28-09-13 - dr. rodrigo dalla pria
 
Aula 19 05-14 - décio porchat - planejamento
Aula 19 05-14 - décio porchat - planejamentoAula 19 05-14 - décio porchat - planejamento
Aula 19 05-14 - décio porchat - planejamento
 
Perbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kib
Perbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kibPerbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kib
Perbup no.-9-thn-2011-petunjuk-teknis-penerbitan-kib
 
Parallel Computation Foundation's assignment 1
Parallel Computation Foundation's assignment 1Parallel Computation Foundation's assignment 1
Parallel Computation Foundation's assignment 1
 
Giới thiệu spss
Giới thiệu spssGiới thiệu spss
Giới thiệu spss
 
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 07
 
IQ Test
IQ Test IQ Test
IQ Test
 
Palestra decadencia e prescricao tarek - sp
Palestra decadencia e prescricao   tarek - spPalestra decadencia e prescricao   tarek - sp
Palestra decadencia e prescricao tarek - sp
 
Presentacion Taller Web 2.0
Presentacion Taller Web 2.0Presentacion Taller Web 2.0
Presentacion Taller Web 2.0
 
Perbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipil
Perbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipilPerbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipil
Perbup no.-6-ttg.-biaya-pendaftaran-penduduk-catatan-sipil
 
No. 12 ttg pembatalan 4 perda
No. 12 ttg pembatalan 4 perdaNo. 12 ttg pembatalan 4 perda
No. 12 ttg pembatalan 4 perda
 
Aula dia 25 09-13 - dr. argos simões
Aula dia 25 09-13 - dr. argos simõesAula dia 25 09-13 - dr. argos simões
Aula dia 25 09-13 - dr. argos simões
 
No. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usaha
No. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usahaNo. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usaha
No. 4 ttg perubahan no. 10 thn 2010 ttg retribusi jasa usaha
 
Peraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-ho
Peraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-hoPeraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-ho
Peraturan bupati-no.-27-ttg-izin-gangguan-ho
 
20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas
20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas
20/28 – El Sábado – 28 Enseñanzas Biblicas De Los Adventistas
 
Scelta degli oculari
Scelta degli oculariScelta degli oculari
Scelta degli oculari
 
29 04-14 - priscila de souza
29 04-14 - priscila de souza29 04-14 - priscila de souza
29 04-14 - priscila de souza
 
Manual de estilo_upana
Manual de estilo_upanaManual de estilo_upana
Manual de estilo_upana
 
Aparato respiratorio enfermería
Aparato respiratorio enfermería Aparato respiratorio enfermería
Aparato respiratorio enfermería
 

Mais de Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 

Mais de Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

27 julie 2014 jou seisoen

  • 1.
  • 2. Seisoen - Tekens - Begin op bepaalde tyd - Eidnig op bepaalde tyd - Bepaalde kenmerke - Positiewe / negatiewe assosiasies God is in beheer van die seisoene Jou seisoen God bepaal seisoene
  • 3. Seisoen = kairos = God bepaalde tyd God is nie verras met jou seisoen nie Luk 4:13 En toe die duiwel elke versoeking geëindig het, het hy ‘n tyd lank van Hom gewyk. Daar is verandering van seisoen in die vooruitsig Moontlik voel jou woestynseisoen is te lank en warm Mat 4:11 Daarna het die duiwel Hom laat staan, en daar het engele gekom en Hom gedien.
  • 4. Seisoensoorgange is onseker Swangerskap Die vyand kan nie jou seisoensverandering keer nie Jes 43:13 ... Ek werk, en wie kan dit keer? Jou seisoen Pred 3:1 Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar ‘n tyd:

Notas do Editor

  1. #Seisoen Wanneer ons praat van seisoen praat ons van iets met #Tekens Daar is sekere tekens dat n bepaalde seisoen op pad is. Wanneer die blare begin verwelk weet ons herfs is oppad. As die wingerde begin bot dan weet ons die lente is hier. Die winde wat wat waai se vir ons Augustus is oppad. Seisoene het gewoonlik tekens wat hul koms verklap #Begin op bepaalde tyd Wanneer ons praat van lente dan weet osn dit is hier by September/Oktober. Ons kan onsself begin voorberei vir die seisoen wat voorle. #Eidnig op bepaalde tyd Geen seisoen duur ver ewig nie. Party langer as ander, maar almal gaan verby. Met ons gunsteling seisoen wens ons hy het so bietjie langer gehou en met die seisoen waarvan ons die minste hou wens ons gaan sommer gou verby. #Bepaalde kenmerke Dit is juis die uniekheid van die kenmerke wat die een seisoen van die ander onderskei. Sommer = warm, winter = koud. Somer = lang dae, winter = kort dae. Somer = oestyd, winter = snoeityd. Net so terloops ek kom van die Vrystaat af en daar oes on s in die winter. #Positiewe / negatiewe assosiasies Afhangende of jy van koue of hitte hou gaan die somer seisoen jou gelukkig of ongemaklik maak. Sekere gebeurtenisse in jou lewe wat in sekere seisoene gebeur het kan jou ook positief of negatief oor n bepaalde seisoen laat voel #God is in beheer van die seisoene Ongeag al die vooruitgang op talle terreine, is daar niks wat ons as mens kan doen om die verloop van seisoene te beinvloed nie. Kan nie een seisoen langer of korter maak nie. Ons kan ook nie beinvloed of die komende somer warm, gematig en koel gaan wees nie. Kan ook nie bepaal hoeveel dit gaan reen of nie gaan reen nie. Dit is in God se hand #Jou seisoen Anders as die seisoene van die natuur wat almal op n bepaalde plek dieselfde beleef, almal in Upington beleef nou winter, werk ons geestelike seisoene anders. Die kanse is baie goed dat, tussen ons, ons geestelik al vier seisoene teenwoordig is. Party van ons beleef n geestelike winter, ander herfs, ander lente en ander somer. Ek dink dit sou interresant wees as elkeen kon aandui in watter seisoen hy geestelik verkeer. Miskien is hier n paar wat nie seker is oor die seisoen nie. Vir u kan ek net se kyk maar na die tekens, jy sal dit wel bepaal. #God bepaal seisoene God is bewus van die huidige seisoen van jou lewe (x2). Dit is eintlik presies wat seisoen beteken. Die Afr het seisoen in Luk 4:13 vertaal met “’n tyd lank”. In die oorspronklike taal is die woord kairos. Net die noem van die woord laat vir van u ‘n liggie opgaan
  2. #Seisoen = kairos = God bepaalde tyd As ons terug gaan na die gelese teks sien ons dat die HG het Jesus in die woestyn in gelei. Daar was n God bepaalde tyd , seisoen, 40 dae, wat Jesus in die woestyn moes deurbring. God het vir Jesus n bepaalde woestyn seisoen beplan. Hy was nie in die woestyn uit eie keuse nie. Hy het ‘n paar keer gedurende Sy aardse bediening gese Hy doen net dit wat die Vader Hom sê om te doen. Ons dink baie dat wanneer ek na die stem van die HG luister ek altyd net wonderlike tye gaan beleef. Woestyn is nie lekker nie. #God is nie verras met jou seiesoen nie God het nie na 12 dae agterkom waar Jesus was en toe gewonder hoe Hy daar gaan uitkry nie. Hy het geweet en ook al die voorsiening in plek gesit sodat Jesus die 40 dae seisoen as oorwinnaar sou oorleef. God is ook nie verras met jou huidige seisoen nie. Dit is ook nie ‘n fout nie. Die ongemak wat jy tans beleef, is deel van die voorberedingstyd wat nodig is vir jou volgende seisoen. Jou huidige seisoen, lang/kort, ongemaklik/lekker, is voorbereding vir die een wat kom. Daar is ‘n nuwe seisoen oppad. Die huidige een gaan eindig. Jesus se woestyntyd was na 40 dae verby. #Luk 4:13 Onthou, tyd lank = kairos. God het besluit die duiwel se tyd is nou eers verby. Ons moet nie die indruk kry dat die duiwel vrye wil het om te doen wat hy wil nie. Hy het nie. As God sê: “genoeg”, dan is dit genoeg. Vanaand is die woord ook vir van u, daar is ‘n nuwe seisoen oppad. God gaan dinge vir jou kom verander. God het die duiwel se draadjie hier vir n tyd lank, kairos, geknip en hy het geen ander keuse gehad as om Jesus uit te los nie. #Daar is verandering van seisoen in die vooruitsig Hoor u mooi, verandering van seisoen is vir jou oppad. God bepaal die seisoene. Hy bepaal die inhoud en die tydsduur. Een ding weet ek so seker as wat ek vanaand hier staan. Ons staan op die randjie van ‘n totaal nuwe seisoen in die gemeente(x2). # Moontlik voel jou woestynseisoen te lank en warm Dit voel vir jou jy kan net nie meer nie. Dit voel vir jou jy het na God se stem geluister en nou sit jy op ‘n baie ongemaklike plek en jy wonder, “het ek reg gehoor”?. Dit voel vir jou dit is die een aanval op die ander. Hierdie seisoen gaan eindig. Daar is ‘n kairos, ;n God bepaalde oomblik wat jy by die oase gaan aankom. In Matt lees ons # Matt 4:11 ….
  3. #Seisoensoorgange is onseker Waarna verwys ek? Met die oorgang van die een seisoen na die ander is dit nie die een of die ander nie. Lente is mos die oorgang van winter na somer. Dit is dan nie konstant warm of koud nie. Dan is dit warm en dan is dit koud. Wanneer jy begin ervaar dinge begin positief verander net om weer ‘n terugslag te beleef is dit bloot bevestiging, jou seisoen is besig om te verander. Moenie moedeloos raak nie. Moenie geloof verloor nie. Moenie tou opgooi nie. #Swangerskap Swangerskap is ‘n verandering in seisoen. Verader van kinderloos na 1ste kind/2de/3de. Dit is goeie tyd maar ook onseker tyd. Na die einde toe is dit ‘n ongemaklike tyd. Die voordeel is jy weet dat daar is ‘n einde aan die tyd. Die grootste ongemak is net voor en tydens geboorte. Geboorte is egter be-eindiging van swangerskapseisoen (kairos) en begin van nuwe seisoen (Kairos). Jou seisoen gaan verander. #Die vyand kan nie jou seisoensverandering keer nie Daar is ‘n kairos, n God bepaalde oomblik wat dinge vir jou gaan verander. Daar is niks wat die vyand daaraan kan doen nie. Al wat ek en jy moet doen is om God te vertrou tot die verandering sigbaar is. Wie sal dit kan keer as God se tyd van seen vir jou aangebreek het? #Jes 43:13 … #Jou seisoen In watter seisoen is jy vanaand. Daar is ‘n kairos, en op daardie oomblik gaan God dinge verander #Pred 3:1 …. Uur = seisoen. Seisoene kom en seisoene gaan. God is in beheer van die seisoene van jou lewe. Die seisoen gaan verander