9. • DIE ERA VAN VERLIGTING
- ophef van rede bo emosie, intellek
• BELANGRIKE IDEES
- Franse Rewolusie, filosofie van
Descartes en Rosseau, klassieke herlewing
11. Die Franse Revolusie vind plaas vanaf 1789
tot 1799.
Hoekom het die revolusie plaasgevind?
Belastingkwessies
Het almal belasting betaal?
Wat het nog bygedra tot die revolusie?
12. Op 14 Julie 1789 val burgers
die Bastille aan
Die Revolusie eindig
Vyf jaar later word Napoleon
Bonaparte ingehuldig as leier
van Frankryk.
14. Opstand teen ou vorms van
regering
Wat behels ‘n monargie?
Revolusie het ‘n nuwe tydperk
ingewei waar nuwe idees floreer
het.
As wat staan die 18de eeu ook
bekend?
17. Afgelei van die Latynse woorde…
Phylo
Wat beteken dit?
LOVE
Sophie
Wat beteken dit?
WISDOM
Dws= LOVE OF WISDOM
18. Observasie NB!
Rooms Katolieke Kerk gekritiseer
Hoekom was hulle gekritiseer?
Klem op kennis en dit wat ge-observeer kan
word.
Eerste inseklopedie is tussen 1751-1772
deur Diderot in Parys uitgegee.
19. Voltaire het met Konings en geleerdes
dwarsdeur Europa korrespondeer. Hy het
baie pamflette, opstelle en boeke geskryf
waarin hy die idees van die Verligting
verduidelik het. Die bekendste filosoof was
egter Jean-Jacques Rousseau wie se
boeke, onder andere die Sosiale Kontrak
(1762) baie groot invloed op die politieke
en onderwysstelsel gehad, en grotendeels
tot die Romantisisme aanleiding gegee het.
Sy boeke is dwarsdeur die Nuwe Wêreld
gelees, en selfs in Amerika het die
Benjamin Franklin en Thomas Jefferson
beinvloed.
21. Produk van die Verligting
Herculaneum en Pompeii opgegrawe
Lord Elgin red ruines van Acropolis
Fokus op antieke beskawings.
Tweede keer in die Geskiedenis.
Wanneer het dit ook gebeur?
22. Rome was die middelpunt
Johan Winckelmann beinvloed kunstenaars en
geskiedkundiges se idees.
Kunstenaars was aanbeveel om “hul kwasse in
intellek te doop“
Kuns het meer substansie- in teenstelling
met Rococo.