8. En net soos ons
almal word hy
ook partykeer
kwaad
Hy help sy
maatjies.
9. Soos julle kan sien is Loebi baie besig om te
ondek, te leer en te speel. Net soos jou kind.
So help die Loebi boekies jou kleinding om :
•Te identifiseer met Loebi. Loebi het dieselfde vreugdes en probleme
as jou kind.
•Al die stories handel oor Loebi. Dus raak jou kind vinnig baie lief vir
Loebi
•Soendoende word ‘n liefde vir lees gekweek.
•Dit moedig jou kind aan om sy/haar verbeelding te gebruik. Albert
Einstein het gesê:” Verbeelding is belangriker as kennis!”
10. Maar dis nie al nie:
Die Loebileesboekies is:
•Humoristies
•Op jou kind se ontwikkelingsvlak geskryf
•In maklike verstaanbare taal geskryf
•Pragtige helderkleurige illustrasies
EN dis geskryf deur Martie Preller ‘n bekroonde en geliefde kinderboekskrywer. Sy is
onder andere die skrywer van die volgende boeke: