SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 7
Verlede week
Luk 10:27 ... Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele
hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele
verstand; en jou naaste soos jouself.
Goeie dade is geen plaasvervanger vir liefde
Open 2:2-4 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou
lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie;
en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle
apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het;
en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van
my Naam gearbei en nie moeg geword het nie. Maar Ek
het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
Joh 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook
liefgehad ......
Jesus het jou net so lief as wat die Vader Hom lief gehad
het!!!
Joh 15:9 ....Bly in hierdie liefde van My.
Wikkel julle elke oomblik van die dag in hierdie liefde van
My toe. (DB)
Joh 15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my
liefde bly,
As julle doen wat Ek vra en dit goed doen, wys julle hoe
julle my liefde vir julle waardeer en geniet. (DB)
Luk 10:27 ... Jy moet die Here jou God liefhê
Rom 8:38-39 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe
of engele of owerhede of magte of teenwoordige of
toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander
skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in
Christus Jesus, onse Here, is nie.
Joh 15:11 “Weet julle hoekom sê Ek al hierdie dinge vir
julle? Ek wil hê julle moet dieselfde vreugde en genot hê
as Ek. Daar moet geen einde aan wees nie. (DB)
‘n Liefdesverouding met God is die wonderlikste ding wat
ons ooit op aarde sal kan hê
Joh 15:12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê
net soos Ek julle liefgehad het.
Joh 15:17 Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê
1 Joh 4:7-8 Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die
liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore
en ken God. Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie,
want God is liefde.
1 Joh 4:20 As iemand sê: Ek het God lief—en sy broeder
haat, is hy ‘n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien
het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie
gesien het nie?
Jesus het almal, sonder voorbehoud, baie lief
Joh 15:12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê
net soos Ek julle liefgehad het.
29 junie 2014 die liefde van jesus

Mais conteúdo relacionado

Mais procurados

8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homagsupington
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebedguest3c6c7f
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskapErnest Potgieter
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!agsupington
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaansWorldBibles
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)Ernest Potgieter
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 

Mais procurados (19)

8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
18 jan 15 hy het jou lief
18 jan 15 hy het jou lief18 jan 15 hy het jou lief
18 jan 15 hy het jou lief
 
Tema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eieTema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eie
 
Tema: #Mekaar Deel 2
Tema: #Mekaar Deel 2Tema: #Mekaar Deel 2
Tema: #Mekaar Deel 2
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap23 mrt 2014 hallo blydskap
23 mrt 2014 hallo blydskap
 
Tema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in VerhoudingsTema:Transformasie in Verhoudings
Tema:Transformasie in Verhoudings
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2Leef in god se teenwoordigheid2
Leef in god se teenwoordigheid2
 
Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!Ons leef deur die geloof!
Ons leef deur die geloof!
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 

Mais de Ernest Potgieter

Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ernest Potgieter
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2Ernest Potgieter
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderErnest Potgieter
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospelErnest Potgieter
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979Ernest Potgieter
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202Ernest Potgieter
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)Ernest Potgieter
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir homErnest Potgieter
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...Ernest Potgieter
 

Mais de Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
19 april 2015 breek los uit satan se greep (1)
 
19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom19 april 2015 liefde vir hom
19 april 2015 liefde vir hom
 
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
22%20 maart%202015%20jesus%20liefde%2c%20die%20verskil%20tussen%20lewe%20en%2...
 

29 junie 2014 die liefde van jesus

  • 1.
  • 2. Verlede week Luk 10:27 ... Jy moet die Here jou God liefhê uit jou hele hart en uit jou hele siel en uit jou hele krag en uit jou hele verstand; en jou naaste soos jouself. Goeie dade is geen plaasvervanger vir liefde Open 2:2-4 Ek ken jou werke en jou arbeid en jou lydsaamheid, en dat jy slegte mense nie kan verdra nie; en dat jy dié op die proef gestel het wat sê dat hulle apostels is en dit nie is nie, en hulle leuenaars bevind het; en dat jy verdra het en lydsaamheid besit, en ter wille van my Naam gearbei en nie moeg geword het nie. Maar Ek het teen jou dat jy jou eerste liefde verlaat het.
  • 3. Joh 15:9 Soos die Vader My liefgehad het, het Ek julle ook liefgehad ...... Jesus het jou net so lief as wat die Vader Hom lief gehad het!!! Joh 15:9 ....Bly in hierdie liefde van My. Wikkel julle elke oomblik van die dag in hierdie liefde van My toe. (DB) Joh 15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, As julle doen wat Ek vra en dit goed doen, wys julle hoe julle my liefde vir julle waardeer en geniet. (DB)
  • 4. Luk 10:27 ... Jy moet die Here jou God liefhê Rom 8:38-39 Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ons sal kan skei van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie. Joh 15:11 “Weet julle hoekom sê Ek al hierdie dinge vir julle? Ek wil hê julle moet dieselfde vreugde en genot hê as Ek. Daar moet geen einde aan wees nie. (DB) ‘n Liefdesverouding met God is die wonderlikste ding wat ons ooit op aarde sal kan hê
  • 5. Joh 15:12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het. Joh 15:17 Dit gebied Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê 1 Joh 4:7-8 Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God. Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde. 1 Joh 4:20 As iemand sê: Ek het God lief—en sy broeder haat, is hy ‘n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?
  • 6. Jesus het almal, sonder voorbehoud, baie lief Joh 15:12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.

Notas do Editor

  1. #Verlede week Ons het verlede week gekyk na wat vir God die mees Nbste is en ons het gesien dat die Bybel sê ….. #Luk 10:27 …. God soek na jou en my liefde meer as na enige iets anders. (x2) #Goeie goeie dade is geen plaasvervanger vir liefde #Open 2:2-4 ... Het afgesluit met die vraag? Het God jou hart of moet hy tevrede wees met die goeie dade wat jy van tyd tot tyd doen? God soek jou hart, jou liefde. As jou hart in ‘n saak is maak dit al die verskil. Wil so bietjie verder gesels oor liefde. So hoe lief het God jou? (Kry terugvoer vanuit gehoor) Wat sê gelese gedeelte?
  2. #Joh 15:9 …… Ongelooflik, nie waar nie. Hoor jy mooi wat Jesus hier sê? Hy sê Hy het jou net so lief as wat die Vader Hom liefgehad het. Beide liefde is die sin is verlede tyd liefde. So het God se liefde dan erens gestop. NEE, die sin moet eintlik lees soos die Vader my tot hier lief gehad het en sal lief he, so het ek julle ook lief gehad en sal Ek julle lief he. #Jesus het jou net so lief as wat die Vader Hom lief gehad het!!! So hoe lief het die Vader vir Jesus gehad? Sommer vinnig n paar indikators. Hy het Hom so lief gehad: dat Hy Hom vertrou het met die grootste en Nbste taak ooit aan iemand gegee nl om te sterf vir die sonde van die wereld. Dat Hy Hom die oorwinnaar gemaak het oor graf dood en hel Dat Hy Hom n Naam gegee het bo elke ander naam Dat Hy aan Hom al die mag in die hemel en op die aarde gegee Net so lief het Jesus ons/jou. Niemand kan jou liefhe soos die Here jou liefhet nie. Dit is die grootste wonderlikste liefde denkbaar. Daar is nie groter of beter liefde as dit nie. Nou se Jesus iets abie interresant. Hy sê ….. #Joh 15:9 .. #DB …. So ek kan dus van hierdie liefde ontsnap en Jesus wil nie hê dat dit gebeur nie. Hy wil hê dat ons in die liefde sal bly. Hoe bly ek in God se liefde? Die volgende vers gee die antwoord # Joh 15:10 As julle my gebooie bewaar, sal julle in my liefde bly, #DB ….. Ek bly in God se liefde solank ek gehoorsaam bly aan Sy woord en die stem van HG. Solank ek naby aan Hom bly, bly ek in Sy liefde. Die oomblik wat ons die woord gebooie lees dink ons onmiddelik weer aan ‘n lys van reels en regulasies, moets en moenies. Ons dink aan goeie dade wat ek moet doen. Sodoende loop ons dadelik die gevaar van om weer op ‘n verkeerde pad te verdwaal. Wat is die Nbste ding vir God? Wat is die grootste gebod?
  3. #Luk 10:27 ... Jy moet die Here jou God liefhê So baie eenvoudig gestel sê Jesus dat die manier om in God se liefde te bly is om Hom lief te he met alles wat in jou is. Hy het ons 1ste liefgehad en wil he dat ons positief op SY liefde sal reageer, dat ons Hom ook sal liefkry. Het verlede week gesien dit is jou en my liefde wat God soek, nie die goeie dade per sy nie. Goeie dade sonder die liefde laat n wrang smaak in God se mond. Die volgende is NB ..... #Rom 8:38-39 Daar is geen eksterne faktore wat jou en my sal kan skei van die liefde van Jesus nie. Sy liefde vir ons is te groot en te sterk. Al wat my kan skei van die liefde van Jesus is ek self. Wanneer ek sou besluit om my eie pad te loop en Sy liefde vir my te ignoreer en sodoende te minag. Jesus wil nie hê dat ons van Sy liefde af sal weg beweeg nie. Hoekom nie? Hoekom sê Hy hou lief Hy ons het en dat ons in Sy liefde moet bly? #Joh 15:11 …. Jesus wil hê dat ek en jy dieselfde nabyheid aan die Vader sal beleef as wat Hy beleef het. Die vreugde en genot van naby aan die Vader wees is iets wat niks anders mee kan vergelyk nie. As dit vir Jesus so wonderlik en spesiaal was, dan moet dit wonderlik en spesiaal wees. Onthou, Hy is gewoond aan die hemel en alles wat daarmee te paard gaan. #‘n Liefdesverouding met God is die wonderlikste ding wat ons ooit op aarde sal kan hê Dit is so wonderlik dat Jesus, die Seun van God, wat gewoond is aan die wonder van die hemel dit beskryf as vreugde en genot wat met niks kan vergelyk nie. Dan gaan Jesus verder en Hy sê naas ons liefde vir Hom verwag Hy dat ons ook mekaar sal liefhe.
  4. #Joh 15:12 ….. #Joh 15:17 ….. Nou sê u dalk maar nou raak dit regtig moeilik. Ek dink nie iemand sal met jou verskil nie. Party ouens is moeiliker om lief te he as ander. Ander is baie moeilik. Dit raak veral moeilik as die persoon nie soos ek dink, optree en lyk nie. Mense, God is die Skepper van elke mens op aarde. Daarom moet ons baie versigtig wees hoe ek met ander omgaan. God het Hom net so lief as wat Hy vir jou is. (x2). Ek en jy is van gelyke waarde vir God. Hoe kan ek so sê? Want Hy het dieselfde prys vir ons almal betaal. In God se oë is nie een meer oulik en spesiaal as die ander nie. As iemand dit sou waag om rof en onverskillig te werk met iets wat vir jou kosbaar is gaan jy nie stil sit en hom maar laat begaan nie. Erens gaan jy opstaan en sê genoeg is genoeg. #1 Joh 4:7-8 … Ek kan God nie liefhe sonder dat ek met Hom in verhouding staan nie. Sonder verhouding kan ek bloot ‘n bewonderaar van Hom wees. Verhouding met God begin wanneer ek postief op Sy liefde reageer en my lewe vir Hom gee. Dan kom woon Hy in my. Deel van Hom is Sy liefde en daarom hierdie stelling. # 1 Joh 4:20 ….. Die griekse woord vir haat = miseo en kan ook vertaal word met minder liefhet. Hierdie vers is n ware toets vir ons liefde vir God.
  5. #Jesus het almal, sonder voorbehoud, baie lief Hy maak nie uitsonderings nie. Hy het nie witbroodjies nie. Hy wil he dat ons mekaar net so lief sal he #Joh 15:12 Dit is my gebod, dat julle mekaar moet liefhê net soos Ek julle liefgehad het.