SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 8
PARTYKEER
Deur
Alta Kotzé
Partykeer is ek sommer lus
vir niks!
Anderkeer kan ek berge
versit!
Partykeer is ek in
oorwinning!
Anderkeer is die gat so diep
donker!
Partykeer wil my lewe draaie
loop wat my nie aanstaan
nie.
Anderkeer wil ek draaie loop
wat die Here nie aanstaan
nie!
Partykeer help Sy Hand en
ander kere los Hy my om my
kop te stamp!
Meestal as ek luister dan kom
dinge reg!
Partykeer is die lewe so
onverstaanbaar en
onaanvaarbaar!
Anderkeer kan die stroom
so kalm en rustig
voortvloei oor my
lewensakker!
Partykeer is my huis vir
my ‘n veilige hawe –
Anderkeer kan dit ‘n
aansluitingslyn in hierdie
gejaagde lewensstasie
word, wat net wind naja!
Here, hoe’s dit dan partykeer,
dat U teenwoordigheid so
kosbaar en innig is en anderkeer
kruip ek vir myself en vir U weg?
Waar U woord ‘n lig en U
leiding ‘n kierie vir en op my pad
moet wees, voel dit partykeer
asof die donker doolhof van my
lewe mank gaan aan die lig en
die kierie?
Anderkeer kan ek rustig op ‘n
bank in die park sit en die mense
dophou wat verby loop – hulle
wat swaarder kry as ek, en ek
kan so gelukkig voel dat my vel
wil oopbars!
Partykeer is my liefde vir U
so vaal en ontoereikend!
MAAR – Elke keer is U Liefde
so groot, wonderbaarlik en
alomteenwoordig!
U liefde is oorwinnend, dit
loop nie draaie nie, dit los my
nooit, help my altyd – saggies
– reg,
Laat my nooit gejaagd voel
nie, laat my nooit verdwaald
voel nie, laat my altyd met ‘n
gevoel van menswaardigheid!
Partykeer Here,
wonder ek oor U,
En oor U liefde,
Oor U genade!

Mais conteúdo relacionado

Mais de ePosVriende eMailBuddys (20)

Aartappels
AartappelsAartappels
Aartappels
 
Fruit cake www eposvriende com
Fruit cake   www eposvriende com Fruit cake   www eposvriende com
Fruit cake www eposvriende com
 
You Will Get What You Do To Others - S_.pps
You Will Get What You Do To Others - S_.ppsYou Will Get What You Do To Others - S_.pps
You Will Get What You Do To Others - S_.pps
 
China'sAmazingBridges.pps
China'sAmazingBridges.ppsChina'sAmazingBridges.pps
China'sAmazingBridges.pps
 
Unbelievably.pps
Unbelievably.ppsUnbelievably.pps
Unbelievably.pps
 
Time....pps
Time....ppsTime....pps
Time....pps
 
Stress.pps
Stress.ppsStress.pps
Stress.pps
 
Song of the birds.pps
Song of the birds.ppsSong of the birds.pps
Song of the birds.pps
 
Siberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.ppsSiberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.pps
 
SA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.ppsSA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.pps
 
rarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.ppsrarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.pps
 
Prayers at will.pps
Prayers at will.ppsPrayers at will.pps
Prayers at will.pps
 
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.ppsPhilosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
 
PARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.ppsPARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.pps
 
NoVan.pps
NoVan.ppsNoVan.pps
NoVan.pps
 
Not so bad.pps
Not so bad.ppsNot so bad.pps
Not so bad.pps
 
My_Favorite_Philosophy.pps
My_Favorite_Philosophy.ppsMy_Favorite_Philosophy.pps
My_Favorite_Philosophy.pps
 
Life_of_Two.pps
Life_of_Two.ppsLife_of_Two.pps
Life_of_Two.pps
 
Les_amaryllis_de_Beloeil.pps
Les_amaryllis_de_Beloeil.ppsLes_amaryllis_de_Beloeil.pps
Les_amaryllis_de_Beloeil.pps
 
Keep the important things .pps
Keep the important things .ppsKeep the important things .pps
Keep the important things .pps
 

PARTYKEER.pps

  • 2. Partykeer is ek sommer lus vir niks! Anderkeer kan ek berge versit! Partykeer is ek in oorwinning! Anderkeer is die gat so diep donker!
  • 3. Partykeer wil my lewe draaie loop wat my nie aanstaan nie. Anderkeer wil ek draaie loop wat die Here nie aanstaan nie! Partykeer help Sy Hand en ander kere los Hy my om my kop te stamp! Meestal as ek luister dan kom dinge reg!
  • 4. Partykeer is die lewe so onverstaanbaar en onaanvaarbaar! Anderkeer kan die stroom so kalm en rustig voortvloei oor my lewensakker!
  • 5. Partykeer is my huis vir my ‘n veilige hawe – Anderkeer kan dit ‘n aansluitingslyn in hierdie gejaagde lewensstasie word, wat net wind naja!
  • 6. Here, hoe’s dit dan partykeer, dat U teenwoordigheid so kosbaar en innig is en anderkeer kruip ek vir myself en vir U weg? Waar U woord ‘n lig en U leiding ‘n kierie vir en op my pad moet wees, voel dit partykeer asof die donker doolhof van my lewe mank gaan aan die lig en die kierie? Anderkeer kan ek rustig op ‘n bank in die park sit en die mense dophou wat verby loop – hulle wat swaarder kry as ek, en ek kan so gelukkig voel dat my vel wil oopbars!
  • 7. Partykeer is my liefde vir U so vaal en ontoereikend! MAAR – Elke keer is U Liefde so groot, wonderbaarlik en alomteenwoordig! U liefde is oorwinnend, dit loop nie draaie nie, dit los my nooit, help my altyd – saggies – reg, Laat my nooit gejaagd voel nie, laat my nooit verdwaald voel nie, laat my altyd met ‘n gevoel van menswaardigheid!
  • 8. Partykeer Here, wonder ek oor U, En oor U liefde, Oor U genade!