SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 6
Kom ons bid...Kom ons bid...
In die Naam van Jesus, dankie vir hierdieIn die Naam van Jesus, dankie vir hierdie
dag.dag.
Dankie dat ek kan sien,Dankie dat ek kan sien,
dankie dat ek kan hoor.dankie dat ek kan hoor.
Ek is só geseënd omdat UEk is só geseënd omdat U
vergewe en verstaan.vergewe en verstaan.
U het reeds so baie vir my gedoenU het reeds so baie vir my gedoen
en nog steeds seën U my.en nog steeds seën U my.
Vergewe my in hierdie dag,Vergewe my in hierdie dag,
want ek het alweer gesondig.want ek het alweer gesondig.
Bewaar my van gevaar en seerkry.Bewaar my van gevaar en seerkry.
Maak my positief en vol begrip en deernisMaak my positief en vol begrip en deernis
Help my om in hierdie dag my beste te geeHelp my om in hierdie dag my beste te gee
Open my ore, sodat ek U stem kan hoor,Open my ore, sodat ek U stem kan hoor,
Open my oë, sodat ek U werke kan sienOpen my oë, sodat ek U werke kan sien
en maak my gehoorsaam aan U Woorden maak my gehoorsaam aan U Woord
Leer my om my besig te hou met dit wat ekLeer my om my besig te hou met dit wat ek
kan verander en die res aan U oor te laatkan verander en die res aan U oor te laat
Leer my om sonde deur U oë te sienLeer my om sonde deur U oë te sien
en dit nét so te haaten dit nét so te haat
en dadelik te belyen dadelik te bely
en so vergifnis van U te ontvang.en so vergifnis van U te ontvang.
En wanneer die wêreld my druk,En wanneer die wêreld my druk,
dat ek sal onthou om soos Jesus te maak -dat ek sal onthou om soos Jesus te maak -
om ‘n stil plekkie te soek om U raad te vra -om ‘n stil plekkie te soek om U raad te vra -
veral as ek voel ek het nie meer raad nie.veral as ek voel ek het nie meer raad nie.
Ek weet - wanneer ek té ontsteld is om te bid,Ek weet - wanneer ek té ontsteld is om te bid,
luister U na my gees en U antwoord.luister U na my gees en U antwoord.
Hou vol om U wil te doen, nie myne nie.Hou vol om U wil te doen, nie myne nie.
Hou vol om my te seën,Hou vol om my te seën,
sodat ek ander tot seën kan wees.sodat ek ander tot seën kan wees.
Laat my U Woord onthou,Laat my U Woord onthou,
sodat ek dit aan ander kan uitdeel.sodat ek dit aan ander kan uitdeel.
Ek bid vir dié wat verlore isEk bid vir dié wat verlore is
en U nie kan vind nie.en U nie kan vind nie.
Ek bid vir hulle wat onregverdig veroordeel word.Ek bid vir hulle wat onregverdig veroordeel word.
Ek bid vir hulle wat U WoordEk bid vir hulle wat U Woord
nie met ander wil deel nie.nie met ander wil deel nie.
Ek bid vir hulle wat hierdie woorde sal leesEk bid vir hulle wat hierdie woorde sal lees
en dit nie wil toepas in hulle lewens nie.en dit nie wil toepas in hulle lewens nie.
Ek bid vir hulle wat hierdie boodskap sal uitveeEk bid vir hulle wat hierdie boodskap sal uitvee
en dit nie met ander sal deel nie.en dit nie met ander sal deel nie.
Ek bid vir hulle wat nie glo nie,Ek bid vir hulle wat nie glo nie,
Maar ek glo.Maar ek glo.
Ek glo dat God mense verander,Ek glo dat God mense verander,
Ek glo dat God omstandighede verander.Ek glo dat God omstandighede verander.
Ek bid vir U en my broers en sustersEk bid vir U en my broers en susters
in die Naam van Jesus.in die Naam van Jesus.
Amen.
Mag u dag geseënd wees.Mag u dag geseënd wees.
Werk vir Jesus.Werk vir Jesus.
Die beloning is veel groterDie beloning is veel groter
as wat die menslike verstandas wat die menslike verstand
ooit kan bedink!ooit kan bedink!
Mag u dag geseënd wees.Mag u dag geseënd wees.
Werk vir Jesus.Werk vir Jesus.
Die beloning is veel groterDie beloning is veel groter
as wat die menslike verstandas wat die menslike verstand
ooit kan bedink!ooit kan bedink!

Mais conteúdo relacionado

Semelhante a Gebed.pps

Semelhante a Gebed.pps (7)

G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
Tema - Hoe om god se stem te hoor, Preek 3
Tema - Hoe om god se stem te hoor, Preek 3Tema - Hoe om god se stem te hoor, Preek 3
Tema - Hoe om god se stem te hoor, Preek 3
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.docx
 

Mais de ePosVriende eMailBuddys (20)

Patatoes recipes
Patatoes recipesPatatoes recipes
Patatoes recipes
 
Aartappels
AartappelsAartappels
Aartappels
 
Fruit cake www eposvriende com
Fruit cake   www eposvriende com Fruit cake   www eposvriende com
Fruit cake www eposvriende com
 
You Will Get What You Do To Others - S_.pps
You Will Get What You Do To Others - S_.ppsYou Will Get What You Do To Others - S_.pps
You Will Get What You Do To Others - S_.pps
 
China'sAmazingBridges.pps
China'sAmazingBridges.ppsChina'sAmazingBridges.pps
China'sAmazingBridges.pps
 
Unbelievably.pps
Unbelievably.ppsUnbelievably.pps
Unbelievably.pps
 
Time....pps
Time....ppsTime....pps
Time....pps
 
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.ppsThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
ThingsYouDon'tSeeEveryDay1.pps
 
Stress.pps
Stress.ppsStress.pps
Stress.pps
 
Song of the birds.pps
Song of the birds.ppsSong of the birds.pps
Song of the birds.pps
 
Smell the roses.pps
Smell the roses.ppsSmell the roses.pps
Smell the roses.pps
 
Siberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.ppsSiberian_Rigs.pps
Siberian_Rigs.pps
 
SA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.ppsSA - It Does Not Matter.pps
SA - It Does Not Matter.pps
 
rarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.ppsrarely seen shuttle activities.pps
rarely seen shuttle activities.pps
 
Prayers at will.pps
Prayers at will.ppsPrayers at will.pps
Prayers at will.pps
 
Postcards from Heaven.pps
Postcards from Heaven.ppsPostcards from Heaven.pps
Postcards from Heaven.pps
 
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.ppsPhilosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
Philosophy_For_Old_Age_George_Carlin.pps
 
PARTYKEER.pps
PARTYKEER.ppsPARTYKEER.pps
PARTYKEER.pps
 
PARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.ppsPARTNERS.MIZ.pps
PARTNERS.MIZ.pps
 
NoVan.pps
NoVan.ppsNoVan.pps
NoVan.pps
 

Gebed.pps

  • 1. Kom ons bid...Kom ons bid... In die Naam van Jesus, dankie vir hierdieIn die Naam van Jesus, dankie vir hierdie dag.dag. Dankie dat ek kan sien,Dankie dat ek kan sien, dankie dat ek kan hoor.dankie dat ek kan hoor. Ek is só geseënd omdat UEk is só geseënd omdat U vergewe en verstaan.vergewe en verstaan. U het reeds so baie vir my gedoenU het reeds so baie vir my gedoen en nog steeds seën U my.en nog steeds seën U my. Vergewe my in hierdie dag,Vergewe my in hierdie dag, want ek het alweer gesondig.want ek het alweer gesondig. Bewaar my van gevaar en seerkry.Bewaar my van gevaar en seerkry. Maak my positief en vol begrip en deernisMaak my positief en vol begrip en deernis
  • 2. Help my om in hierdie dag my beste te geeHelp my om in hierdie dag my beste te gee Open my ore, sodat ek U stem kan hoor,Open my ore, sodat ek U stem kan hoor, Open my oë, sodat ek U werke kan sienOpen my oë, sodat ek U werke kan sien en maak my gehoorsaam aan U Woorden maak my gehoorsaam aan U Woord Leer my om my besig te hou met dit wat ekLeer my om my besig te hou met dit wat ek kan verander en die res aan U oor te laatkan verander en die res aan U oor te laat Leer my om sonde deur U oë te sienLeer my om sonde deur U oë te sien en dit nét so te haaten dit nét so te haat en dadelik te belyen dadelik te bely en so vergifnis van U te ontvang.en so vergifnis van U te ontvang.
  • 3. En wanneer die wêreld my druk,En wanneer die wêreld my druk, dat ek sal onthou om soos Jesus te maak -dat ek sal onthou om soos Jesus te maak - om ‘n stil plekkie te soek om U raad te vra -om ‘n stil plekkie te soek om U raad te vra - veral as ek voel ek het nie meer raad nie.veral as ek voel ek het nie meer raad nie. Ek weet - wanneer ek té ontsteld is om te bid,Ek weet - wanneer ek té ontsteld is om te bid, luister U na my gees en U antwoord.luister U na my gees en U antwoord. Hou vol om U wil te doen, nie myne nie.Hou vol om U wil te doen, nie myne nie. Hou vol om my te seën,Hou vol om my te seën, sodat ek ander tot seën kan wees.sodat ek ander tot seën kan wees. Laat my U Woord onthou,Laat my U Woord onthou, sodat ek dit aan ander kan uitdeel.sodat ek dit aan ander kan uitdeel.
  • 4. Ek bid vir dié wat verlore isEk bid vir dié wat verlore is en U nie kan vind nie.en U nie kan vind nie. Ek bid vir hulle wat onregverdig veroordeel word.Ek bid vir hulle wat onregverdig veroordeel word. Ek bid vir hulle wat U WoordEk bid vir hulle wat U Woord nie met ander wil deel nie.nie met ander wil deel nie. Ek bid vir hulle wat hierdie woorde sal leesEk bid vir hulle wat hierdie woorde sal lees en dit nie wil toepas in hulle lewens nie.en dit nie wil toepas in hulle lewens nie. Ek bid vir hulle wat hierdie boodskap sal uitveeEk bid vir hulle wat hierdie boodskap sal uitvee en dit nie met ander sal deel nie.en dit nie met ander sal deel nie. Ek bid vir hulle wat nie glo nie,Ek bid vir hulle wat nie glo nie, Maar ek glo.Maar ek glo. Ek glo dat God mense verander,Ek glo dat God mense verander, Ek glo dat God omstandighede verander.Ek glo dat God omstandighede verander. Ek bid vir U en my broers en sustersEk bid vir U en my broers en susters in die Naam van Jesus.in die Naam van Jesus. Amen.
  • 5. Mag u dag geseënd wees.Mag u dag geseënd wees. Werk vir Jesus.Werk vir Jesus. Die beloning is veel groterDie beloning is veel groter as wat die menslike verstandas wat die menslike verstand ooit kan bedink!ooit kan bedink!
  • 6. Mag u dag geseënd wees.Mag u dag geseënd wees. Werk vir Jesus.Werk vir Jesus. Die beloning is veel groterDie beloning is veel groter as wat die menslike verstandas wat die menslike verstand ooit kan bedink!ooit kan bedink!