SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 48
Hoe diep is sy lyding aan die kruis,
hoe wyd strek sy hande om te red.
Hoe hoog reik sy liefde wanneer Hy bid,
want Hy dink aan ons voordat Hy sterf.
Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
dink aan sy lyding en aan sy pyn.
So is sy liggaam vir ons gebreek,
so het sy bloed vir ons gevloei.
Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
ons dink aan Hom totdat Hy kom.
Ons kom na die tafel soos Hy beveel,
om saam in die nagmaalfees te deel.
Sy wens is dat elkeen wat in Hom glo
gevoed en versterk word in geloof.
Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
dink aan sy lyding en aan sy pyn.
So is sy liggaam vir ons gebreek,
so het sy bloed vir ons gevloei.
Ons dink aan Jesus met brood en wyn,
ons dink aan Hom totdat Hy kom.
Ons dink aan Hom totdat Hy kom.
Jesus, o dink aan my
wanneer U, Heer, in u ryk kom.
Jesus, o dink aan my
wanneer U, Heer, in u ryk kom.
Jesus, remember me
whenYou come in your kingdom.
Jesus, remember me
whenYou come in your kingdom.
Jesus, o dink aan my
wanneer U, Heer, in u ryk kom.
Jesus, o dink aan my
wanneer U, Heer, in u ryk kom.
Jesus, remember me
whenYou come in your kingdom.
Jesus, remember me
whenYou come in your kingdom.
Is dit, is dít my Koning
kyk daar, aanskou die Mens!
Is dit, is dít sy kroning
wie het dit só gewens?
Is dit sy konings-hulde
dié riet, dié kleed, dié kroon?
Boet Hy só vir my skulde,
word só Gods Seun vertoon!
Ja, ek kos Hom die slae,
die smarte en die hoon.
Vir my hang Hy, verlate
en naak, met doringkroon.
Vir my was daardie wonde,
vir my moes Hy daar staan;
Hy moes vir al my sonde
die bitt’re kruisweg gaan.
O Jesus, Man van smarte,
o Liefde onbegrens,
skryf diep in alle harte
die woord: "Aanskou die Mens!"
O laat my nooit vergeet nie
dié kroon, dié kleed, dié riet!
Geen groter troos in leed nie
dis ook vir my geskied!
Wie sal ons glo as ons vertel
wat God se Kneg moes ly.
Verag en deur sy volk verstoot
moes Hy die doodstryd stry.
Die Man van lyding ken die pyn,
deur God en mens verstoot.
Vir ons oortredings hang Hy daar -
ons straf kos Hóm die dood.
Deurboor, verbrysel en geslaan -
dra Hy ons sondeskuld.
Hy neem ons lyding op Homself
in stilte, met geduld.
Ja, Jesus Christus, Lam van God,
U is vir ons geslag.
U diepe lyding maak ons vry
van skuld- en sondemag.
Laat ons, Heer, u dood gedenk,
Lewe vind in u dood,
Wil ons lig en toegang skenk,
Laat ons, Heer, u dood gedenk.
AveVerum (Mozart)
Elsje Nelson sopraan
27 Toe het die soldate van die prokurator vir Jesus na die
pretorium saamgeneem en die hele kohort by Hom
byeengebring. 28 Hulle het sy klere uitgetrek en 'n
helderrooi mantel om Hom gehang. 29 Nadat hulle 'n
kroon van doringtakkies gevleg het, het hulle dit op sy
kop gesit en 'n riet in sy regterhand. Hulle het voor Hom
gekniel en met Hom die spot gedryf: “Gegroet, koning
van die Jode!” 30 Hulle het op Hom gespoeg en die riet
geneem en Hom herhaaldelik op sy kop geslaan. 31
Nadat hulle met Hom gespot het, het hulle die mantel
afgehaal, sy boklere vir Hom aangetrek en Hom
weggelei om Hom te kruisig.
Bybel DirekteVertaling (BDV) 2014
Was jy daar toe die Heer gekruisig is?
Was jy daar toe Hy wreed mishandel is?
Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons
sonde.
Wat jy daar toe die Heer gekruisig is?
Kan jy sien hoe Hy daar vir jou moes ly?
Al die haat waardeur Hy geduldig bly?
Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons
sonde.
Kan jy sien hoe Hy daar vir jou moes ly?
Weet jy nou waarom het Hy daar gehang?
Weet jy nou waarom Hy so swaar moes ly?
Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons
sonde.
Weet jy nou Hy’t dit als vir jou volbring?
Kom laat ons almal vrolik
voor God die Here sing!
Laat heel die aarde juigend
aan Jesus hulde bring!
Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hy’t waarlik opgestaan!
Die sonde met sy smarte
is aan die kruis verslaan.
Nou kan ons vol van vreugde
na God onsVader gaan.
Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hy’t waarlik opgestaan!
Laat alles wat hier lewe
die Heer se liefde prys,
want Christus het na lyding
weer uit die graf verrys!
Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hy’t waarlik opgestaan!
Christus het waarlik opgestaan,
Hy het uit die graf gegaan.
Daarom kan ons vrolik wees.
Hy oorwin aardse vrees.
Halleluja!
Christus se woord het ons verbly:
Hy gaan vir ons plek berei.
Daar sal ons in heerlikheid,
woon tot in alle ewigheid.
Halleluja!
Halleluja!
Prys Hom, die Hemelvors,
op sy verhewe troon,
loof Hom aanWie die hemelkoor
hul hulde steeds betoon.
Aan Hom, die Skepperheer,
kom toe die eer en mag.
SyWoord het alles voortgebring,
roem ewig sy gesag.
Loof Hom, die Lam van God,
want Hy’s vir ons geslag.
Hy het ons met sy bloed gekoop;
besing sy reddingsmag.
Uit elke stam en taal
het Hy ons vrygemaak;
sy koninkryk, sy priesterdom -
dít het Hy ons gemaak.
Lof, eer en heerlikheid,
die wysheid en die krag
behoort aan God daar op die troon
en aan die Lam, geslag.
Tot in die ewigheid
sal ons die lied laat hoor;
die hele skepping oraloor roep
"Amen" in ’n koor.
Net soos die hemelkoor sy lof op aarde sing –
die Seun van God wat mens kom word en vrede
bring –
so klink ons lied vir Jesus Christus, God se Seun:
U is ons Heer!
Die koninkryk van God, sy liefde en sy trou
het Hy aan elke mens wat luister voorgehou.
So klink ons lied:
Die deernisvolleWonderdoener is die Heer!
Die sondes van die mens – ’n mens moet dit
betaal.
En Jesus gee Homself aan daardie skandepaal.
So klink ons lied:
Die Seun van God sterf aan die kruis –
Hy is die Heer!
Die graf is oopgebreek; Hy het die dood
oorwin.
Ons lewe tot in ewigheid het nou begin.
So klink ons lied vir Jesus Christus, die
Oorwinnaar: U is die Heer!
Ons glo dat Hy sal kom, dat ons by Hom sal
wees.
Ons glo dat ons aansit by sy bruilofsfees.
Dan klink ons lied – die Bruidegom het ons kom
haal – Hy is die Heer!
Ons Heiland is oorwinnaar,
Christus is oorwinnaar,
Hy’t waarlik opgestaan!
 AlbertTroskie (orrelis en liederekeuse)
 Elsje Nelson (solis)
 Anél van Deemter (fluit)
 Janneke Jacobs (viool)
 Kerkkoor
 Ensemble

Mais conteúdo relacionado

Mais de Chris van Wyk

Mais de Chris van Wyk (20)

Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.pptx
 
1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx1 Sam 3.docx
1 Sam 3.docx
 
1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx1 Samuel 3.pptx
1 Samuel 3.pptx
 
Hebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptxHebreërs 4.pptx
Hebreërs 4.pptx
 
Hebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docxHebreërs 4.docx
Hebreërs 4.docx
 
Jeremia 31.docx
Jeremia 31.docxJeremia 31.docx
Jeremia 31.docx
 
Jeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptxJeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptx
 
Jesaja 50.docx
Jesaja 50.docxJesaja 50.docx
Jesaja 50.docx
 
Jesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptxJesaja 50.pptx
Jesaja 50.pptx
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
Hebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptxHebreërs 4:14-16.pptx
Hebreërs 4:14-16.pptx
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 
Jesaja 25.pptx
Jesaja 25.pptxJesaja 25.pptx
Jesaja 25.pptx
 
Handelinge 4.docx
Handelinge 4.docxHandelinge 4.docx
Handelinge 4.docx
 
Hand 4.pptx
Hand 4.pptxHand 4.pptx
Hand 4.pptx
 
Handelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptxHandelinge 4:5-12.pptx
Handelinge 4:5-12.pptx
 
Handelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docxHandelinge 4:5-12.docx
Handelinge 4:5-12.docx
 
Handelinge 10.docx
Handelinge 10.docxHandelinge 10.docx
Handelinge 10.docx
 
Handelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptxHandelinge 10:44-48.pptx
Handelinge 10:44-48.pptx
 

Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag

  • 1.
  • 2.
  • 3.
  • 4. Hoe diep is sy lyding aan die kruis, hoe wyd strek sy hande om te red. Hoe hoog reik sy liefde wanneer Hy bid, want Hy dink aan ons voordat Hy sterf.
  • 5. Ons dink aan Jesus met brood en wyn, dink aan sy lyding en aan sy pyn. So is sy liggaam vir ons gebreek, so het sy bloed vir ons gevloei. Ons dink aan Jesus met brood en wyn, ons dink aan Hom totdat Hy kom.
  • 6. Ons kom na die tafel soos Hy beveel, om saam in die nagmaalfees te deel. Sy wens is dat elkeen wat in Hom glo gevoed en versterk word in geloof.
  • 7. Ons dink aan Jesus met brood en wyn, dink aan sy lyding en aan sy pyn. So is sy liggaam vir ons gebreek, so het sy bloed vir ons gevloei. Ons dink aan Jesus met brood en wyn, ons dink aan Hom totdat Hy kom. Ons dink aan Hom totdat Hy kom.
  • 8.
  • 9. Jesus, o dink aan my wanneer U, Heer, in u ryk kom. Jesus, o dink aan my wanneer U, Heer, in u ryk kom.
  • 10. Jesus, remember me whenYou come in your kingdom. Jesus, remember me whenYou come in your kingdom.
  • 11. Jesus, o dink aan my wanneer U, Heer, in u ryk kom. Jesus, o dink aan my wanneer U, Heer, in u ryk kom.
  • 12. Jesus, remember me whenYou come in your kingdom. Jesus, remember me whenYou come in your kingdom.
  • 13. Is dit, is dít my Koning kyk daar, aanskou die Mens! Is dit, is dít sy kroning wie het dit só gewens? Is dit sy konings-hulde dié riet, dié kleed, dié kroon? Boet Hy só vir my skulde, word só Gods Seun vertoon!
  • 14. Ja, ek kos Hom die slae, die smarte en die hoon. Vir my hang Hy, verlate en naak, met doringkroon. Vir my was daardie wonde, vir my moes Hy daar staan; Hy moes vir al my sonde die bitt’re kruisweg gaan.
  • 15. O Jesus, Man van smarte, o Liefde onbegrens, skryf diep in alle harte die woord: "Aanskou die Mens!" O laat my nooit vergeet nie dié kroon, dié kleed, dié riet! Geen groter troos in leed nie dis ook vir my geskied!
  • 16. Wie sal ons glo as ons vertel wat God se Kneg moes ly. Verag en deur sy volk verstoot moes Hy die doodstryd stry.
  • 17. Die Man van lyding ken die pyn, deur God en mens verstoot. Vir ons oortredings hang Hy daar - ons straf kos Hóm die dood.
  • 18. Deurboor, verbrysel en geslaan - dra Hy ons sondeskuld. Hy neem ons lyding op Homself in stilte, met geduld.
  • 19. Ja, Jesus Christus, Lam van God, U is vir ons geslag. U diepe lyding maak ons vry van skuld- en sondemag.
  • 20.
  • 21. Laat ons, Heer, u dood gedenk, Lewe vind in u dood, Wil ons lig en toegang skenk, Laat ons, Heer, u dood gedenk. AveVerum (Mozart) Elsje Nelson sopraan
  • 22.
  • 23. 27 Toe het die soldate van die prokurator vir Jesus na die pretorium saamgeneem en die hele kohort by Hom byeengebring. 28 Hulle het sy klere uitgetrek en 'n helderrooi mantel om Hom gehang. 29 Nadat hulle 'n kroon van doringtakkies gevleg het, het hulle dit op sy kop gesit en 'n riet in sy regterhand. Hulle het voor Hom gekniel en met Hom die spot gedryf: “Gegroet, koning van die Jode!” 30 Hulle het op Hom gespoeg en die riet geneem en Hom herhaaldelik op sy kop geslaan. 31 Nadat hulle met Hom gespot het, het hulle die mantel afgehaal, sy boklere vir Hom aangetrek en Hom weggelei om Hom te kruisig. Bybel DirekteVertaling (BDV) 2014
  • 24.
  • 25.
  • 26. Was jy daar toe die Heer gekruisig is? Was jy daar toe Hy wreed mishandel is? Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons sonde. Wat jy daar toe die Heer gekruisig is?
  • 27. Kan jy sien hoe Hy daar vir jou moes ly? Al die haat waardeur Hy geduldig bly? Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons sonde. Kan jy sien hoe Hy daar vir jou moes ly?
  • 28. Weet jy nou waarom het Hy daar gehang? Weet jy nou waarom Hy so swaar moes ly? Daar aan die kruis het Hy betaal vir al ons sonde. Weet jy nou Hy’t dit als vir jou volbring?
  • 29.
  • 30. Kom laat ons almal vrolik voor God die Here sing! Laat heel die aarde juigend aan Jesus hulde bring!
  • 31. Ons Heiland is oorwinnaar, Christus is oorwinnaar, Hy’t waarlik opgestaan!
  • 32. Die sonde met sy smarte is aan die kruis verslaan. Nou kan ons vol van vreugde na God onsVader gaan.
  • 33. Ons Heiland is oorwinnaar, Christus is oorwinnaar, Hy’t waarlik opgestaan!
  • 34. Laat alles wat hier lewe die Heer se liefde prys, want Christus het na lyding weer uit die graf verrys!
  • 35. Ons Heiland is oorwinnaar, Christus is oorwinnaar, Hy’t waarlik opgestaan!
  • 36. Christus het waarlik opgestaan, Hy het uit die graf gegaan. Daarom kan ons vrolik wees. Hy oorwin aardse vrees. Halleluja!
  • 37. Christus se woord het ons verbly: Hy gaan vir ons plek berei. Daar sal ons in heerlikheid, woon tot in alle ewigheid. Halleluja! Halleluja!
  • 38. Prys Hom, die Hemelvors, op sy verhewe troon, loof Hom aanWie die hemelkoor hul hulde steeds betoon. Aan Hom, die Skepperheer, kom toe die eer en mag. SyWoord het alles voortgebring, roem ewig sy gesag.
  • 39. Loof Hom, die Lam van God, want Hy’s vir ons geslag. Hy het ons met sy bloed gekoop; besing sy reddingsmag. Uit elke stam en taal het Hy ons vrygemaak; sy koninkryk, sy priesterdom - dít het Hy ons gemaak.
  • 40. Lof, eer en heerlikheid, die wysheid en die krag behoort aan God daar op die troon en aan die Lam, geslag. Tot in die ewigheid sal ons die lied laat hoor; die hele skepping oraloor roep "Amen" in ’n koor.
  • 41. Net soos die hemelkoor sy lof op aarde sing – die Seun van God wat mens kom word en vrede bring – so klink ons lied vir Jesus Christus, God se Seun: U is ons Heer!
  • 42. Die koninkryk van God, sy liefde en sy trou het Hy aan elke mens wat luister voorgehou. So klink ons lied: Die deernisvolleWonderdoener is die Heer!
  • 43. Die sondes van die mens – ’n mens moet dit betaal. En Jesus gee Homself aan daardie skandepaal. So klink ons lied: Die Seun van God sterf aan die kruis – Hy is die Heer!
  • 44. Die graf is oopgebreek; Hy het die dood oorwin. Ons lewe tot in ewigheid het nou begin. So klink ons lied vir Jesus Christus, die Oorwinnaar: U is die Heer!
  • 45. Ons glo dat Hy sal kom, dat ons by Hom sal wees. Ons glo dat ons aansit by sy bruilofsfees. Dan klink ons lied – die Bruidegom het ons kom haal – Hy is die Heer!
  • 46.
  • 47. Ons Heiland is oorwinnaar, Christus is oorwinnaar, Hy’t waarlik opgestaan!
  • 48.  AlbertTroskie (orrelis en liederekeuse)  Elsje Nelson (solis)  Anél van Deemter (fluit)  Janneke Jacobs (viool)  Kerkkoor  Ensemble