Beginners Guide to TikTok for Search - Rachel Pearson - We are Tilt __ Bright...
Wegbreek 1
1. Neem solank as wat jy
wil met die oefening.
“Click” elke keer
“volgende” wanneer jy
gereed is.
Bly solank jy wil op elke
bladsy.
Volgende.
2. Raak vir ‘n paar
oomblikke stil.
Haal drie keer
diep asem.
Onthou jy is in
die liefdevolle
teenwoordigheid
van God.
Vorige Volgende.
3. Lees:
Die Here is
God, Hy alleen is
God.
Vorige Volgende.
4. Lees rustig:
Hierdie tyd van die
jaar is alles ‘n
gejaag. Verskillende
dinge jaag ook om
God se plek in ons
lewens in te neem.
God wil ons graag
daaraan herinner
dat Hy alleen God
is.
Vorige Volgende.
5. Neem ‘n paar oomblike
om te dink oor:
Waar het jy God
raakgesien oor die
laaste paar dae?
Vorige Volgende.
6. Neem ‘n paar oomblike
om te dink oor:
Wat keer soms dat
jy God raaksien?
Vorige Volgende.
7. Bid die gebed – of enige
ander gebed
Here God en
Vader, ek is hier
om U
teenwoordigheid
te geniet. Vind
vreugde in my hier
Begin
wees.
Amen
Vorige