O slideshow foi denunciado.
Utilizamos seu perfil e dados de atividades no LinkedIn para personalizar e exibir anúncios mais relevantes. Altere suas preferências de anúncios quando desejar.
Entrepreneurskap
Annica van Greunen
Sakerolle en sakebedrywighede
Graad 11
Wie nie waag nie
wen nie!
Lesuitkomstes
• Begryp dat kreatiwiteit ‘n baie belangrike
eienskap van ‘n entrepreneur is
• Onderskei tussen die verskill...
Is jy ‘n entrepreneur? (bl.104)
• Verantwoordelik
• Neem risiko’s
• Uithouvermoë
• Goeie leierskap & bestuursvaardighede
•...
Kreatiwiteit
• Nuwe idees
• Probleme te kan oplos
• Aan te pas by : mark
omstandighede
Opdrag
Maak ‘n advertensie vir jou tipe besigheid.
Die advertensie moet bevat:
- Besigheid se naam
- Logo en slagspreuk
- ...
Het ons die Lesuitkomstes bereik?
• Begryp julle dat kreatiwiteit ‘n baie belangrike
eienskap van ‘n entrepreneur is?
• Ka...
Próximos SlideShares
Carregando em…5
×

Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

2.980 visualizações

Publicada em

Graad 11 Besigheidstudies les oor entrepreneurskap..

Die les kan begin word met 'n vraelys om te bepaal of die leerder 'n potensiële entrepreneur kan wees.

Werk kan dan behandel word en dan as aktiwiteit kan daar in pare gewerk word om 'n advertensie vir 'n klein onderneming te maak. Daar kan vooraf sommer beigheidstipes aan die leerders uitgedeel word, sodat elkeen 'n ander tipe besigheid het. Leerders kan in pare hieraan werk en om onregverdigheid te voorkom mag slegs swart en wit pen gebruik word om te teken en te skryf. Geen kleur.

Publicada em: Educação
  • Entre para ver os comentários

Entrepreneurskap Graad 11 Besigheidstudies

  1. 1. Entrepreneurskap Annica van Greunen Sakerolle en sakebedrywighede Graad 11
  2. 2. Wie nie waag nie wen nie!
  3. 3. Lesuitkomstes • Begryp dat kreatiwiteit ‘n baie belangrike eienskap van ‘n entrepreneur is • Onderskei tussen die verskillende eienskappe • Waardeer dat daar nog persone is wat risiko’s neem om ‘n entrepreneur te wees en hul eie besighede open
  4. 4. Is jy ‘n entrepreneur? (bl.104) • Verantwoordelik • Neem risiko’s • Uithouvermoë • Goeie leierskap & bestuursvaardighede • Selfvertroue • Hoë energievlakke • Passie • Drome – duidelike visie • Organisasie vaardighede • Toegewyd • Buigsaam • Struikelblokke
  5. 5. Kreatiwiteit • Nuwe idees • Probleme te kan oplos • Aan te pas by : mark omstandighede
  6. 6. Opdrag Maak ‘n advertensie vir jou tipe besigheid. Die advertensie moet bevat: - Besigheid se naam - Logo en slagspreuk - Kontakbesonderhede - Kort beskrywing van wat besigheid bied
  7. 7. Het ons die Lesuitkomstes bereik? • Begryp julle dat kreatiwiteit ‘n baie belangrike eienskap van ‘n entrepreneur is? • Kan julle onderskei tussen die verskillende eienskappe? • Sal julle die persone waardeer wat risiko’s neem om ‘n entrepreneur te wees en hul eie besighede open?

×