SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 10
Meld aan vir diens!
•Ef.2:10: “Want ons is sy maaksel,
geskape in Christus Jesus tot goeie
werke wat God voorberei het, sodat
ons daarin kan wandel. (“Long ago
He planned that we should spend
our lives in helping others.)
•God het jou op aarde gesit
om n bydrae te maak – om
n verskil te maak.
•Daar is baie inligting oor
“Hoe om die meeste uit die
lewe te kry.” – Jy is hier om
te GEE.
•Onweerlegbare feite oor jou
lewe:
•Jy is geskep om God te dien. –
Ef. 2:10; Kol. 3:23-24
•Jy is gered om God te dien. – 2
Tim.1:9; 1 Kor.6:20; Rom.12:1
•Jy is geroep om God te dien. – 2
Tim.1:9; 1 Pet.2:9
•Jy is gesê (opdrag) om God te
dien.
• Mat. 20:28: “Net soos die Seun
van die mens nie gekom het om
gedien te word nie, maar om te
dien en Sy lewe te gee as losprys
vir baie…”
• Mother Teresa: “Holy living
consists in doing God’s work with
a smile.”
•God se meetinstrument vir
ewigheid:
• Bybel is duidelik dat God jou gaan
meet aan:
oWat het jy met Jesus gedoen?
oHoe het jy gedien?
oWat ons vir ander gedoen het. –
Matt. 25:31-46 – So goed jy doen
dit vir Hom!
•Nie elkeen wat vir My sê: Here,
Here nie… Matt. 7:21
•Rom. 2:8: “He will pour out
His anger and wrath on those
who live for themselves.”
• Dienswerk maak jou lewe
waardevol. (betekenisvol)
•Waarde van jou lewe word
ontdek in dienslewering!
•Rom.12:5 /1Kor.12:14 Ons is
lede van Een Liggaam…kry
waarde en betekenis as ons
saam werk.
•Dit gaan nie vir God oor hoe lank
jy leef nie, maar oor wat jy doen
terwyl jy hier is…
•Mense het van altyd af
verskonings hoekom hulle nie kan
nie…Watter verskonings gebruik
jy?
•God gaan jou gebruik as jy klaar
kry met jou verskonings!
Tema: Step up - Meld aan vir diens

Mais conteúdo relacionado

Mais de AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

Mais de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema: Step up - Meld aan vir diens

  • 1.
  • 2. Meld aan vir diens! •Ef.2:10: “Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel. (“Long ago He planned that we should spend our lives in helping others.)
  • 3. •God het jou op aarde gesit om n bydrae te maak – om n verskil te maak. •Daar is baie inligting oor “Hoe om die meeste uit die lewe te kry.” – Jy is hier om te GEE.
  • 4. •Onweerlegbare feite oor jou lewe: •Jy is geskep om God te dien. – Ef. 2:10; Kol. 3:23-24 •Jy is gered om God te dien. – 2 Tim.1:9; 1 Kor.6:20; Rom.12:1 •Jy is geroep om God te dien. – 2 Tim.1:9; 1 Pet.2:9 •Jy is gesê (opdrag) om God te dien.
  • 5. • Mat. 20:28: “Net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en Sy lewe te gee as losprys vir baie…” • Mother Teresa: “Holy living consists in doing God’s work with a smile.”
  • 6. •God se meetinstrument vir ewigheid: • Bybel is duidelik dat God jou gaan meet aan: oWat het jy met Jesus gedoen? oHoe het jy gedien? oWat ons vir ander gedoen het. – Matt. 25:31-46 – So goed jy doen dit vir Hom!
  • 7. •Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here nie… Matt. 7:21 •Rom. 2:8: “He will pour out His anger and wrath on those who live for themselves.”
  • 8. • Dienswerk maak jou lewe waardevol. (betekenisvol) •Waarde van jou lewe word ontdek in dienslewering! •Rom.12:5 /1Kor.12:14 Ons is lede van Een Liggaam…kry waarde en betekenis as ons saam werk.
  • 9. •Dit gaan nie vir God oor hoe lank jy leef nie, maar oor wat jy doen terwyl jy hier is… •Mense het van altyd af verskonings hoekom hulle nie kan nie…Watter verskonings gebruik jy? •God gaan jou gebruik as jy klaar kry met jou verskonings!