SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 44
Heb.11 v 1-13
Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue
op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys
van die dinge wat ons nie sien nie.
2 Want daardeur het die mense van die
ou tyd getuienis ontvang
3 Deur die geloof verstaan ons dat die
wêreld deur die woord van God
toeberei is, sodat die dinge wat gesien
word, nie ontstaan het uit sienlike
dinge nie.
.
4 Deur die geloof het Abel ‘n beter
offer aan God gebring as Kain,
waardeur hy getuienis ontvang het
dat hy regverdig was, omdat God oor
sy gawes getuienis gegee het; en deur
dieselfde geloof spreek hy nog nadat
hy dood is.
5 Deur die geloof is Henog
weggeneem om die dood nie te sien
nie; en hy is nie gevind nie, omdat
God hom weggeneem het; want voor
sy wegneming het hy getuienis
ontvang dat hy God behaag het.
6 En sonder geloof is dit onmoontlik om
God te behaag; want hy wat tot God
gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner
is van die wat Hom soek..
7 Deur die geloof het Noag, toe hy ‘n
goddelike waarskuwing ontvang het
aangaande wat nog nie gesien was nie,
met eerbiedige vrees die ark gereed
gemaak tot redding van sy huisgesin,
waardeur hy die wêreld veroordeel het
en ‘n erfgenaam geword het van die
geregtigheid wat volgens die geloof is.
8 Deur die geloof het Abraham, toe hy
geroep is, gehoorsaam weggetrek na die
plek wat hy as ‘n erfenis sou ontvang;
en hy het weggetrek sonder om te weet
waar hy sou kom.
9 Deur die geloof het hy as vreemdeling
gaan woon in die land van belofte soos
in ‘n vreemde land en in tente gewoon
met Isak en Jakob, die mede-erfgename
van dieselfde belofte.
10 Want hy het die stad verwag wat
fondamente het, waarvan God die
boumeester en oprigter i
11 Deur die geloof het Sara self ook krag
ontvang om bevrug te word; en toe sy
oor die leeftyd was, het sy gebaar,
omdat sy Hom getrou geag het wat dit
beloof het
12 Daarom is daar ook gebore uit een
vader, en dit ‘n verstorwene, kinders
soos sterre van die hemel in menigte en
soos die sand aan die strand van die
see, wat ontelbaar is.
13 In die geloof het hulle almal gesterwe
sonder om die beloftes te verkry, maar
hulle het dit uit die verte gesien en
geglo en begroet, en het bely dat hulle
vreemdelinge en bywoners op aarde
was.
WAAR BEGIN GELOOF? GLO OF GEHOORSAAMHEID?
HEB.11:8 “DEUR
DIE GELOOF….GEHOORSAAM WEGGETREK…”
GELOOF LAAT MY DINGE DOEN, EN NA PLEKKE GAAN
WAT NOOIT IN MY
BEPLANNING WAS NIE.
WAAR HET ABRAM SE LEWE VAN GELOOF BEGIN?
HEBREERS 11:8
DEUR DIE GELOOF HET ABRAHAM, TOE HY GEROEP
IS, GEHOORSAAM WEGGETREK NA DIE PLEK WAT HY AS ‘N
ERFENIS SOU ONTVANG; EN HY HET WEGGETREK SONDER OM TE
WEET WAAR HY SOU KOM.
KYK ONS NA DRIE HOOFGEDAGTES:
1. DIE VOORVEREISTES VAN OM N LEWE VAN GELOOF TE HE
2. DIE ONTWRIGTING IN DIE LEWENS VAN MENSE VAN GELOOF
3. DIE UITVLOEISELS AS IEMAND IN GELOOF BEGIN LEWE
1)DIE VOORVEREISTES OM N LEWE VAN
GELOOF TE HE
DAAR IS 3 VOORVEREISTES VIR MENS OM TE KAN GLO
1. IEMAND MOET N VERBINTENIS OF BELOFTE MAAK DAT EK KAN
GLO
2. DAAR MOET N VERTROUE WEES IN DIE PERSOON WAT DIE
VERBINTENIS MAAK
3. DIT WORD GEVOLG DEUR N VERSEKERING DAT DIT WAAR IS.
HEBREERS 11:1
DIE GELOOF DAN IS ‘N VASTE VERTROUE OP DIE DINGE WAT ONS
HOOP, ‘N BEWYS VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE.
GELOOF BEGIN WANNEER EK VERSTAAN :
1) WAAR EK STAAN IN DIE GEDAGTES VAN GOD –
2) WAT IS MY VERBINTENIS MET HOM
HEBREERS 2:6
MAAR IEMAND HET ÊRENS GETUIG EN GESÊ: WAT IS DIE MENS,
DAT U AAN HOM DINK, OF DIE MENSEKIND, DAT U HOM BESOEK?
DIE BEGIN VAN GELOOF IS OM TE WEET:
JEREMIA 29v11
JOH 3:16; ROM.5:6-8
AS ONS IN SY GEDAGTES IS KAN ONS HOM VERTROU
“..GELOOF DAN IS N VASTE VERTROUE…”
GELOOFSHELDE - SWAK MENSE WAT GOD VERTROU
2TIM. 2:13
AS ONS ONTROU IS, HY BLY GETROU; HY KAN HOMSELF NIE
VERLOËN NIE.
“..WAT IS DIE MENS…”DIE MENS SE SWAKHEID EN
ONGEREGTIGHEID, IS GOD DAAR
2)HIERDIE GELOOF HET N VREEMDE
UITWERKING IN LEWENS:
GELOOF ONTWRIG DIE LEWE VAN DIE PERSOON WAT NOG NIE GERED IS
NIE.
GOD SE WOORD IS IN KONTRAS MET DIE LEWE VAN SONDAARS, EN DIT
ONTWRIG MENSE ELKE KEER AS HULLE DIT HOOR
GELOOF ONTWRIG DIE LEWE VAN SONDE , EN
DIT BRING N OORTUIGING OOR SONDE
GELOOF ONTWRIG DIE LEWE VAN ELKE GEREDDE
HEB.11:8
“DEUR DIE GELOOF….GEHOORSAAM WEGGETREK…”
KYK NA DIE GELOOFSHELDE VAN HEBR 11....
ABEL, ABRAHAM, JOSEF, MOSES, DANIEL…….
GELOOF HET NIE NET HULLE LEWE ONTWRIG NIE, MAAR.....
3)DIE UITVLOEISELS AS IEMAND SE LEWE
ONTWRIG WORD DEUR GELOOF
GELOOF LIG SOMMIGE MENSE BO ANDER UIT
LEES WEER HEBR 11
EN KYK HOE STAAN HULLE BO ANDER UIT SOOS STERRE IN DIE HEMEL WAT
BO DIE ANDER SKYN
HEBREERS 11:32-34
EN WAT SAL EK NOG MEER SÊ? WANT DIE TYD SAL MY ONTBREEK AS EK VAN
GÍDEON, BARAK EN SIMSON EN JEFTA, DAWID EN SAMUEL EN DIE PROFETE
SOU VERHAAL, WAT DEUR DIE GELOOF KONINKRYKE OORWELDIG HET,
GEREGTIGHEID UITGEOEFEN, BELOFTES VERKRY, BEKKE VAN LEEUS
TOEGESTOP, DIE KRAG VAN VUUR UITGEBLUS, DIE SKERPTE VAN DIE SWAARD
ONTVLUG, KRAG UIT SWAKHEID ONTVANG HET….
WAT KOM EERSTE?
GELOOF OF GEHOORSAAMHEID?
WORD JOU LEWE GEKENMERK DEUR
ONTWRIGTINGS?
DIE BEGIN VAN N LEWE VAN GELOOF
.
:
 .
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof
Die begin van n lewe van geloof

Mais conteúdo relacionado

Mais procurados

Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
guest3c6c7f
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
webateljee
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
WorldBibles
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Ernest Potgieter
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
WorldBibles
 

Mais procurados (20)

Tema simplicity
Tema   simplicityTema   simplicity
Tema simplicity
 
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe GebedEen En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
Een En Twintig Riglyne V Effektiewe Gebed
 
Die Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige GeesDie Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige Gees
 
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheidDie woord van god neem elke christen na volmaaktheid
Die woord van god neem elke christen na volmaaktheid
 
8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen8 febr 2015 net god alleen
8 febr 2015 net god alleen
 
Sê wat god sê
Sê wat god sêSê wat god sê
Sê wat god sê
 
Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.Gebed wat deurbreek.
Gebed wat deurbreek.
 
Help from above afrikaans
Help from above afrikaansHelp from above afrikaans
Help from above afrikaans
 
17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom17 april 2016 Meer as ’n droom
17 april 2016 Meer as ’n droom
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
12 okt 2014 buitengewoon en bonatuurlik
 
28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam28 Augustus - Familienaam
28 Augustus - Familienaam
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3Tema : Meesterplan 3
Tema : Meesterplan 3
 
Aanbid my
Aanbid myAanbid my
Aanbid my
 
Who am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaansWho am i that a king would die in my place afrikaans
Who am i that a king would die in my place afrikaans
 
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
27 sept 2015, slaan die duiwel n vuishou
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
Doping met die heilige gees
Doping met die heilige geesDoping met die heilige gees
Doping met die heilige gees
 
Tema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoenTema: 'n Nuwe seisoen
Tema: 'n Nuwe seisoen
 

Mais de AGS Lofoord Upington

Mais de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Die begin van n lewe van geloof

  • 2. Heb 11:1 Die geloof dan is ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.
  • 3. 2 Want daardeur het die mense van die ou tyd getuienis ontvang 3 Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is, sodat die dinge wat gesien word, nie ontstaan het uit sienlike dinge nie. .
  • 4. 4 Deur die geloof het Abel ‘n beter offer aan God gebring as Kain, waardeur hy getuienis ontvang het dat hy regverdig was, omdat God oor sy gawes getuienis gegee het; en deur dieselfde geloof spreek hy nog nadat hy dood is.
  • 5. 5 Deur die geloof is Henog weggeneem om die dood nie te sien nie; en hy is nie gevind nie, omdat God hom weggeneem het; want voor sy wegneming het hy getuienis ontvang dat hy God behaag het.
  • 6. 6 En sonder geloof is dit onmoontlik om God te behaag; want hy wat tot God gaan, moet glo dat Hy is en ‘n beloner is van die wat Hom soek..
  • 7. 7 Deur die geloof het Noag, toe hy ‘n goddelike waarskuwing ontvang het aangaande wat nog nie gesien was nie, met eerbiedige vrees die ark gereed gemaak tot redding van sy huisgesin, waardeur hy die wêreld veroordeel het en ‘n erfgenaam geword het van die geregtigheid wat volgens die geloof is.
  • 8. 8 Deur die geloof het Abraham, toe hy geroep is, gehoorsaam weggetrek na die plek wat hy as ‘n erfenis sou ontvang; en hy het weggetrek sonder om te weet waar hy sou kom.
  • 9. 9 Deur die geloof het hy as vreemdeling gaan woon in die land van belofte soos in ‘n vreemde land en in tente gewoon met Isak en Jakob, die mede-erfgename van dieselfde belofte.
  • 10. 10 Want hy het die stad verwag wat fondamente het, waarvan God die boumeester en oprigter i 11 Deur die geloof het Sara self ook krag ontvang om bevrug te word; en toe sy oor die leeftyd was, het sy gebaar, omdat sy Hom getrou geag het wat dit beloof het
  • 11. 12 Daarom is daar ook gebore uit een vader, en dit ‘n verstorwene, kinders soos sterre van die hemel in menigte en soos die sand aan die strand van die see, wat ontelbaar is.
  • 12. 13 In die geloof het hulle almal gesterwe sonder om die beloftes te verkry, maar hulle het dit uit die verte gesien en geglo en begroet, en het bely dat hulle vreemdelinge en bywoners op aarde was.
  • 13. WAAR BEGIN GELOOF? GLO OF GEHOORSAAMHEID? HEB.11:8 “DEUR DIE GELOOF….GEHOORSAAM WEGGETREK…” GELOOF LAAT MY DINGE DOEN, EN NA PLEKKE GAAN WAT NOOIT IN MY BEPLANNING WAS NIE. WAAR HET ABRAM SE LEWE VAN GELOOF BEGIN?
  • 14. HEBREERS 11:8 DEUR DIE GELOOF HET ABRAHAM, TOE HY GEROEP IS, GEHOORSAAM WEGGETREK NA DIE PLEK WAT HY AS ‘N ERFENIS SOU ONTVANG; EN HY HET WEGGETREK SONDER OM TE WEET WAAR HY SOU KOM. KYK ONS NA DRIE HOOFGEDAGTES: 1. DIE VOORVEREISTES VAN OM N LEWE VAN GELOOF TE HE 2. DIE ONTWRIGTING IN DIE LEWENS VAN MENSE VAN GELOOF 3. DIE UITVLOEISELS AS IEMAND IN GELOOF BEGIN LEWE
  • 15. 1)DIE VOORVEREISTES OM N LEWE VAN GELOOF TE HE DAAR IS 3 VOORVEREISTES VIR MENS OM TE KAN GLO 1. IEMAND MOET N VERBINTENIS OF BELOFTE MAAK DAT EK KAN GLO 2. DAAR MOET N VERTROUE WEES IN DIE PERSOON WAT DIE VERBINTENIS MAAK 3. DIT WORD GEVOLG DEUR N VERSEKERING DAT DIT WAAR IS. HEBREERS 11:1 DIE GELOOF DAN IS ‘N VASTE VERTROUE OP DIE DINGE WAT ONS HOOP, ‘N BEWYS VAN DIE DINGE WAT ONS NIE SIEN NIE.
  • 16. GELOOF BEGIN WANNEER EK VERSTAAN : 1) WAAR EK STAAN IN DIE GEDAGTES VAN GOD – 2) WAT IS MY VERBINTENIS MET HOM HEBREERS 2:6 MAAR IEMAND HET ÊRENS GETUIG EN GESÊ: WAT IS DIE MENS, DAT U AAN HOM DINK, OF DIE MENSEKIND, DAT U HOM BESOEK? DIE BEGIN VAN GELOOF IS OM TE WEET: JEREMIA 29v11 JOH 3:16; ROM.5:6-8
  • 17. AS ONS IN SY GEDAGTES IS KAN ONS HOM VERTROU “..GELOOF DAN IS N VASTE VERTROUE…” GELOOFSHELDE - SWAK MENSE WAT GOD VERTROU 2TIM. 2:13 AS ONS ONTROU IS, HY BLY GETROU; HY KAN HOMSELF NIE VERLOËN NIE. “..WAT IS DIE MENS…”DIE MENS SE SWAKHEID EN ONGEREGTIGHEID, IS GOD DAAR
  • 18. 2)HIERDIE GELOOF HET N VREEMDE UITWERKING IN LEWENS: GELOOF ONTWRIG DIE LEWE VAN DIE PERSOON WAT NOG NIE GERED IS NIE. GOD SE WOORD IS IN KONTRAS MET DIE LEWE VAN SONDAARS, EN DIT ONTWRIG MENSE ELKE KEER AS HULLE DIT HOOR GELOOF ONTWRIG DIE LEWE VAN SONDE , EN DIT BRING N OORTUIGING OOR SONDE
  • 19. GELOOF ONTWRIG DIE LEWE VAN ELKE GEREDDE HEB.11:8 “DEUR DIE GELOOF….GEHOORSAAM WEGGETREK…” KYK NA DIE GELOOFSHELDE VAN HEBR 11.... ABEL, ABRAHAM, JOSEF, MOSES, DANIEL……. GELOOF HET NIE NET HULLE LEWE ONTWRIG NIE, MAAR.....
  • 20. 3)DIE UITVLOEISELS AS IEMAND SE LEWE ONTWRIG WORD DEUR GELOOF GELOOF LIG SOMMIGE MENSE BO ANDER UIT LEES WEER HEBR 11 EN KYK HOE STAAN HULLE BO ANDER UIT SOOS STERRE IN DIE HEMEL WAT BO DIE ANDER SKYN HEBREERS 11:32-34 EN WAT SAL EK NOG MEER SÊ? WANT DIE TYD SAL MY ONTBREEK AS EK VAN GÍDEON, BARAK EN SIMSON EN JEFTA, DAWID EN SAMUEL EN DIE PROFETE SOU VERHAAL, WAT DEUR DIE GELOOF KONINKRYKE OORWELDIG HET, GEREGTIGHEID UITGEOEFEN, BELOFTES VERKRY, BEKKE VAN LEEUS TOEGESTOP, DIE KRAG VAN VUUR UITGEBLUS, DIE SKERPTE VAN DIE SWAARD ONTVLUG, KRAG UIT SWAKHEID ONTVANG HET….
  • 21. WAT KOM EERSTE? GELOOF OF GEHOORSAAMHEID? WORD JOU LEWE GEKENMERK DEUR ONTWRIGTINGS?
  • 22. DIE BEGIN VAN N LEWE VAN GELOOF
  • 23.
  • 24.
  • 25.
  • 26. .
  • 27.
  • 28.
  • 29.
  • 30.
  • 31. :
  • 32.
  • 33.
  • 34.
  • 35.
  • 36.
  • 37.
  • 38.  .