SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 11
Peter Snyders
Kaapse Afrikaans –
Dit is ‘n erkende vorm van Afrikaans, nie ‘n afwyking
nie.
• Kaapse Afrikaans bevat heelwat Engelse
woorde.
• Klanke assimileer soms
• Woorde word gespel soos dit uitgespreek
word.
• Die “o”-klank as “oe” gespel
Die boodskapper
Die boodskapper
• Uiterlike bou
• 15 versreëls
• 3 kwatryne en 1 tersine
• Versreëls begin nie almal teen
die kantlyn nie = inkeping
• Vrye vers want:
- Geen vaste rympatroon nie
- Reëllengtes verskil
- Gebrek aan leestekengebruik
Die boodskapper
Personifikasie: Venus word as mens
voorgestel.
Strofe 1
1 Die aandster vonkel soe speels vanaand
2 was daa ‘n knipoeg
3 van jou
4 na my?
Die aandster word ook Venus genoem
en Venus is die godin van liefde.
Personifikasie: Aandster wat knipoog
soos ‘n mens.
Inkeping: Boots die beweging v.d. spreker en sy geliefde na, hulle
beweeg nader aan mekaar.
5 Djy is so naby
6 soes die helderste ster
7 djy’s die spoed van ‘n gedagte
8 weg van my
Strofe 2
Intensiewe vorm
van helder is
glashelder
Stylfiguur: Elisie
Djy’s = jy is
9 Ek los ‘n boodskap by Venus vir jou -
10 as djy yt jou aandklas
11 kom, stiek yt jou hand
12 haal dit af:
Strofe 3
Aandster en godin van liefde
Kort tydsverloop
wat afwagting skep,
wat is die
boodskap?
Sy is moontlik ‘n
deeltydse student
Verduidelik wat sy
moet afhaal
13 dis die briefie
14 met die soentjie
15 op die omslag
Strofe 4
Skep die gevoel dat in
die “oop spasie” die
soen op die omslag
gegee word.Weer inkeping soos strofe een.
Beklemtoon die nabyheid wat in
strofe een deur inkeping geskep is.
Leesboek bl. 110
1. Die aandster word ook Venus genoem en Venus is die godin
van liefde.
2. In die aandklas.
3. Venus
4. Dat die spreker lief is vir haar.
5. Daar is ‘n soentjie op die omslag.
6. Dit vonkel, met ander woorde dit lyk asof die ster ‘n oog is
wat vinnig knip.
7. Dit gee hom die vrymoedigheid om vir sy meisie ‘n
liefdesbriefie te skryf.
8. Sy is so naby soos die helderste ster aan hom. Die spoed van
‘n gedagte word nie deur afstand beperk nie en sy is so naby
soos ‘n gedagte aan hom.
9. Dit boots die vinnige en maklike beweging van die spreker en
die geliefde na mekaar toe na, asook die gemak waarmee sy
die briefie as hare sal eien.

Mais conteúdo relacionado

Mais procurados

A Room of One's Own
A Room of One's OwnA Room of One's Own
A Room of One's Ownyggtic10
 
Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...
Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...
Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...megha trivedi
 
Oliver Twist / By Charles Dickens
Oliver Twist / By Charles DickensOliver Twist / By Charles Dickens
Oliver Twist / By Charles DickensAliya Alkuwari
 
Feministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the Lighthouse
Feministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the LighthouseFeministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the Lighthouse
Feministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the Lighthousejinalparmar
 
The Madwoman in the Attic.pptx
The Madwoman in the Attic.pptxThe Madwoman in the Attic.pptx
The Madwoman in the Attic.pptxFarihaAsghar1
 
VICTORIANISM VS MODERNISM
VICTORIANISM VS MODERNISMVICTORIANISM VS MODERNISM
VICTORIANISM VS MODERNISMJheel Barad
 
Sons and lovers
Sons and loversSons and lovers
Sons and loversesra66
 
OLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIES
OLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIESOLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIES
OLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIESMohammed Raiyah
 
Commonwealth literature an outline
Commonwealth literature an outlineCommonwealth literature an outline
Commonwealth literature an outlineMohan Raj Raj
 

Mais procurados (20)

Virginia woolf ok
Virginia woolf okVirginia woolf ok
Virginia woolf ok
 
David Copperfield
David CopperfieldDavid Copperfield
David Copperfield
 
A Room of One's Own
A Room of One's OwnA Room of One's Own
A Room of One's Own
 
Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...
Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...
Feminist Approach in " To The Lighthouse" and " A Room Of one's own" by Virgi...
 
Virginia woolf
Virginia woolfVirginia woolf
Virginia woolf
 
Oliver Twist / By Charles Dickens
Oliver Twist / By Charles DickensOliver Twist / By Charles Dickens
Oliver Twist / By Charles Dickens
 
Virginia Woolf
Virginia WoolfVirginia Woolf
Virginia Woolf
 
6.1. Ulysses
6.1. Ulysses6.1. Ulysses
6.1. Ulysses
 
Feministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the Lighthouse
Feministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the LighthouseFeministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the Lighthouse
Feministic study of Mrs. Ramsey and Lily Briscoe in To the Lighthouse
 
The Madwoman in the Attic.pptx
The Madwoman in the Attic.pptxThe Madwoman in the Attic.pptx
The Madwoman in the Attic.pptx
 
Virginia woolf
Virginia woolfVirginia woolf
Virginia woolf
 
VICTORIANISM VS MODERNISM
VICTORIANISM VS MODERNISMVICTORIANISM VS MODERNISM
VICTORIANISM VS MODERNISM
 
Sons and lovers
Sons and loversSons and lovers
Sons and lovers
 
OLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIES
OLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIESOLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIES
OLIVER TWIST, CHAPTER SUMMARIES
 
Charlotte Brontë
Charlotte BrontëCharlotte Brontë
Charlotte Brontë
 
The story of an hour
The story of an hour The story of an hour
The story of an hour
 
A Portrait of the artist as a young man
A Portrait of the artist as a young manA Portrait of the artist as a young man
A Portrait of the artist as a young man
 
Twelfth night
Twelfth  night  Twelfth  night
Twelfth night
 
The gothic novel
The gothic novelThe gothic novel
The gothic novel
 
Commonwealth literature an outline
Commonwealth literature an outlineCommonwealth literature an outline
Commonwealth literature an outline
 

Die boodskapper

  • 2. Kaapse Afrikaans – Dit is ‘n erkende vorm van Afrikaans, nie ‘n afwyking nie. • Kaapse Afrikaans bevat heelwat Engelse woorde. • Klanke assimileer soms • Woorde word gespel soos dit uitgespreek word. • Die “o”-klank as “oe” gespel
  • 4. Die boodskapper • Uiterlike bou • 15 versreëls • 3 kwatryne en 1 tersine • Versreëls begin nie almal teen die kantlyn nie = inkeping • Vrye vers want: - Geen vaste rympatroon nie - Reëllengtes verskil - Gebrek aan leestekengebruik
  • 5. Die boodskapper Personifikasie: Venus word as mens voorgestel.
  • 6. Strofe 1 1 Die aandster vonkel soe speels vanaand 2 was daa ‘n knipoeg 3 van jou 4 na my? Die aandster word ook Venus genoem en Venus is die godin van liefde. Personifikasie: Aandster wat knipoog soos ‘n mens. Inkeping: Boots die beweging v.d. spreker en sy geliefde na, hulle beweeg nader aan mekaar.
  • 7. 5 Djy is so naby 6 soes die helderste ster 7 djy’s die spoed van ‘n gedagte 8 weg van my Strofe 2 Intensiewe vorm van helder is glashelder Stylfiguur: Elisie Djy’s = jy is
  • 8. 9 Ek los ‘n boodskap by Venus vir jou - 10 as djy yt jou aandklas 11 kom, stiek yt jou hand 12 haal dit af: Strofe 3 Aandster en godin van liefde Kort tydsverloop wat afwagting skep, wat is die boodskap? Sy is moontlik ‘n deeltydse student Verduidelik wat sy moet afhaal
  • 9. 13 dis die briefie 14 met die soentjie 15 op die omslag Strofe 4 Skep die gevoel dat in die “oop spasie” die soen op die omslag gegee word.Weer inkeping soos strofe een. Beklemtoon die nabyheid wat in strofe een deur inkeping geskep is.
  • 10.
  • 11. Leesboek bl. 110 1. Die aandster word ook Venus genoem en Venus is die godin van liefde. 2. In die aandklas. 3. Venus 4. Dat die spreker lief is vir haar. 5. Daar is ‘n soentjie op die omslag. 6. Dit vonkel, met ander woorde dit lyk asof die ster ‘n oog is wat vinnig knip. 7. Dit gee hom die vrymoedigheid om vir sy meisie ‘n liefdesbriefie te skryf. 8. Sy is so naby soos die helderste ster aan hom. Die spoed van ‘n gedagte word nie deur afstand beperk nie en sy is so naby soos ‘n gedagte aan hom. 9. Dit boots die vinnige en maklike beweging van die spreker en die geliefde na mekaar toe na, asook die gemak waarmee sy die briefie as hare sal eien.