SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 20
EENSGESIND TEN SPYTE
VAN ONS VERSKILLE
Psalm 133 : 1-3
1 ’n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe
goed, hoe mooi is dit as broers
eensgesind saamwoon!
2 Dit is soos kosbare olie op die kop
wat afloop op die baard, op die baard
van Aäron, tot op die soom van sy
kleed.
3 Dit is soos die dou van Hermonberg
wat neersak op die berge van Sion.
Want daar gee die Here sy seën: ’n
baie lang lewe.
Efesiërs 4: 1-7
1 Ek doen dus ’n beroep op julle, ek wat ’n gevangene in
diens van die Here is: Leef ’n lewe wat pas by die
waardigheid van die roeping waarmee julle geroep is.
2 Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld
moet julle mekaar in liefde verdra.
3 Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle julle daarop
toelê om die eenheidsband te bewaar wat die Gees bewerk
het.
4 Daar is net één Gees, net soos julle net één
toekomsverwagting het op grond van julle roeping –
5 één Here, één geloof, één doop,
6 één God, ons almal se Vader; Hy heers oor almal,werk deur
almal en woon in almal.
7 Maar aan elkeen van ons afsonderlik is volgens Christus se
vrygewigheid ’n genadegawe gegee.
Efesiërs 4: 11-13
11 Hý het sommige as apostels gegee,
ander as profete, ander as evangeliste,
en ander as herders en leraars,
12 om God se mense toe te rus vir hulle
dienswerk. Hulle werk is om Christus se
liggaam op te bou.
13 So sal ons uiteindelik almal deur geloof
en deurdat ons die Seun van God ken, ’n
eenheid vorm, ’n volmaakte mens, wat
aan die standaard van Christus se
volmaaktheid voldoen.
Galasiërs 5:22-23
22 Maar die vrug wat die Gees
voortbring, is: liefde, vreugde,
vrede, geduld, vriendelikheid,
goedheid, getrouheid,
23 sagmoedigheid en selfbeheersing.
Teen sulke dinge is daar nie ’n wet
nie.
Eensgesind ten spyte van
ons verskille
• Elke mens wat nog ooit op hierdie
planeet geleef het, was of is 'n
persoon in sy eie reg
• Unieke persoonlikheid en met sy eie
kenmerkende karaktertrekke
• Ons vingerafdrukke is 'n bewys dat
ons almal verskil
• Verskille … spanning en twis
• Kan ook krag in verskeidenheid
wees.
• Elkeen doen die werk soos die Here
dit vir hom gegee het.
• Ek (Paulus) het geplant, Apollos het
natgegooi, maar dit is God wat laat
groei. 1 Korintiërs 3:6
Slegs die duiwel se
belange word gedien
wanneer gelowiges
stry en mekaar
verkleineer
Persone wat die Here die
beste dien
• diegene wat die gawes wat hulle
ontvang het, gebruik en ontwikkel.
• Eerder as om met mekaar te stry
moet ons as Christene mekaar
eerder aanmoedig om ons talente
wat ons van die Here ontvang het, uit
te bou en te ontwikkel
Matteus 18:20
Wanneer ons as Christene bymekaar
kom, moet ons nooit vergeet Wie ook
teenwoordig is nie.
“... want waar twee of drie in my Naam
saam is, daar is Ek by hulle.”
Vrede
• Vrug van die Gees is vrede
• Evangelie is 'n evangelie van vrede
• Christus die vredevors
• Christus gebore …sing die engele
van vrede
• by Jesus se oop graf staan
verkondig die engele aan hulle vrede
• na sy opstanding laat Hy aan hulle
vrede na
Hoe lyk evangeliese/Christelike vrede?
• Vrede nie maar net — soos ons
dikwels dink — die afwesigheid van
konflik, onrus en stryd nie.
• Volgens die Bybel is vrede:
• sjalom, 'n toestand van totale
harmonie, waar daar liefde tussen
partye is, begrip, samewerking,
aanvulling.
Efesiërs 4:2-3 roep ons op om
in hierdie vrede van Christus te
leef, dat ons mekaar in liefde
sal verdra, en ons daarop sal
toelê om die eenheid wat die
Gees tussen ons gesmee het te
handhaaf deur werklik daarna
te soek om in vrede met
mekaar te lewe.
want daar is maar net een
liggaam, en een Gees, een
hoop waartoe ons geroep is,
een Here, een geloof, een
doop, en een God en Vader
van almal, en dit smelt ons
tot 'n wonderlike eenheid
saam..
Hoekom moet ons hierdie
band van eenheid onder
mekaar bewaar?
• Hierdie eenheid wat ons in Christus
ontvang het, word altyd weer en
weer bedreig. Op soveel maniere.
– Ons is byvoorbeeld nie dieselfde nie.
– Ons word ook nie engele wanneer ons
tot geloof kom nie.
– Ons bly mense. Ja, in Christus en deur
die Gees, word ons nuwe mense, maar
tog mense.
Hoe doen ons dit prakties?
• Nie deur gedwonge eendersheid nie
• Nie deur totale andersheid nie.
• Liewers: iewers tussen die twee uiter­stes.
• Nie deur eendersheid te probeer afdwing nie
• Nie deur almal eenders te wil maak nie, eenders te wil laat glo, eenders
te laat aanbid, eenders te laat sing of eenders te laat leef nie.
• Nie deur ander te dwing om hulle oortuigings en standpunte prys te gee
nie. Ook nie om ander se belangstellings en inisiatiewe en eie aard te
onderdruk nie.
• Nie deur skeiding te wil najaag nie.
• Nie deur maar te begin glo dat dit maar beter is as sommige gelowiges
hulle maar moet afskei en op hulle eie moet begin glo, aanbid en leef
nie.
• Nie deur te begin sê dat die verskille in opinies en gewoonte tussen
ons so sterk is dat elkeen maar liewer sy eie pad moet gaan nie,
• Nee, ons bewaar die eenheid van die Gees deur die band van vrede
as ons mekaar se eie aard en uniekheid respekteer, en tegelyk
konsentreer op wat ons met mekaar deel, en juis hierdie
gemeenskaplikhede vertroetel, uitbou en bevorder.
Hoe doen ons dit prakties in
die kerk?
• Nie deur mekaar te beskinder en te
benadeel nie, maar mekaar te respekteer,
te help, belangstelling te toon en mekaar
te dien.
• Deur as gemeentelede vir mekaar om te
gee, sorg te dra, en werklik Christelike
gemeenskap met mekaar te beoefen.
• Deur tyd te maak vir mekaar, uit te vind
oor ander se wel en wee, en mee te doen
aan gesamentlike dienswerk, projekte en
funksies.
Hoekom behoort die gelowige eerder
die moeiliker pad te kies, die pad van
vrede en eenheid?
• Ter wille van onsself. Ter wille van die vreugde
wat ons sal ervaar wanneer ons die genade-
werkinge van God in ons lewens ook in ander se
lewens 'n moontlikheid en ervaring maak.
• Ter wille van Christus, Ter wille van ons getuienis
in die wêreld dat Christus werklik ons vrede is,
dat Hy 'n band tussen mense gelê het wat sterker
as alle verskille en geskille is, sodat mense ook
kan glo dat Christus tussen ons en God 'n band
kom lê het wat sterker is as alle verskille en
geskille.
• Deurdat ons die eenheid
van die Gees bewaar deur
die band van vrede, word
Jesus Christus verheerlik.
• So word ons volwasse
mense in die geloof, wat
saam opgroei na Christus
toe.
Eensgesind ten spyte van ons verskille

Mais conteúdo relacionado

Mais de Cornelius Joubert

Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Cornelius Joubert
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeCornelius Joubert
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here komCornelius Joubert
 

Mais de Cornelius Joubert (9)

Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
A call to commitment
A call to commitmentA call to commitment
A call to commitment
 
The power of tongue
The power of tongueThe power of tongue
The power of tongue
 
God se genadejaar
God se genadejaarGod se genadejaar
God se genadejaar
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom
 

Eensgesind ten spyte van ons verskille

  • 1. EENSGESIND TEN SPYTE VAN ONS VERSKILLE
  • 2. Psalm 133 : 1-3 1 ’n Pelgrimslied. Van Dawid. Hoe goed, hoe mooi is dit as broers eensgesind saamwoon! 2 Dit is soos kosbare olie op die kop wat afloop op die baard, op die baard van Aäron, tot op die soom van sy kleed. 3 Dit is soos die dou van Hermonberg wat neersak op die berge van Sion. Want daar gee die Here sy seën: ’n baie lang lewe.
  • 3. Efesiërs 4: 1-7 1 Ek doen dus ’n beroep op julle, ek wat ’n gevangene in diens van die Here is: Leef ’n lewe wat pas by die waardigheid van die roeping waarmee julle geroep is. 2 Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. 3 Deur in vrede met mekaar te lewe, moet julle julle daarop toelê om die eenheidsband te bewaar wat die Gees bewerk het. 4 Daar is net één Gees, net soos julle net één toekomsverwagting het op grond van julle roeping – 5 één Here, één geloof, één doop, 6 één God, ons almal se Vader; Hy heers oor almal,werk deur almal en woon in almal. 7 Maar aan elkeen van ons afsonderlik is volgens Christus se vrygewigheid ’n genadegawe gegee.
  • 4. Efesiërs 4: 11-13 11 Hý het sommige as apostels gegee, ander as profete, ander as evangeliste, en ander as herders en leraars, 12 om God se mense toe te rus vir hulle dienswerk. Hulle werk is om Christus se liggaam op te bou. 13 So sal ons uiteindelik almal deur geloof en deurdat ons die Seun van God ken, ’n eenheid vorm, ’n volmaakte mens, wat aan die standaard van Christus se volmaaktheid voldoen.
  • 5. Galasiërs 5:22-23 22 Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, 23 sagmoedigheid en selfbeheersing. Teen sulke dinge is daar nie ’n wet nie.
  • 6. Eensgesind ten spyte van ons verskille • Elke mens wat nog ooit op hierdie planeet geleef het, was of is 'n persoon in sy eie reg • Unieke persoonlikheid en met sy eie kenmerkende karaktertrekke • Ons vingerafdrukke is 'n bewys dat ons almal verskil
  • 7. • Verskille … spanning en twis • Kan ook krag in verskeidenheid wees. • Elkeen doen die werk soos die Here dit vir hom gegee het. • Ek (Paulus) het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei. 1 Korintiërs 3:6
  • 8. Slegs die duiwel se belange word gedien wanneer gelowiges stry en mekaar verkleineer
  • 9. Persone wat die Here die beste dien • diegene wat die gawes wat hulle ontvang het, gebruik en ontwikkel. • Eerder as om met mekaar te stry moet ons as Christene mekaar eerder aanmoedig om ons talente wat ons van die Here ontvang het, uit te bou en te ontwikkel
  • 10. Matteus 18:20 Wanneer ons as Christene bymekaar kom, moet ons nooit vergeet Wie ook teenwoordig is nie. “... want waar twee of drie in my Naam saam is, daar is Ek by hulle.”
  • 11. Vrede • Vrug van die Gees is vrede • Evangelie is 'n evangelie van vrede • Christus die vredevors • Christus gebore …sing die engele van vrede • by Jesus se oop graf staan verkondig die engele aan hulle vrede • na sy opstanding laat Hy aan hulle vrede na
  • 12. Hoe lyk evangeliese/Christelike vrede? • Vrede nie maar net — soos ons dikwels dink — die afwesigheid van konflik, onrus en stryd nie. • Volgens die Bybel is vrede: • sjalom, 'n toestand van totale harmonie, waar daar liefde tussen partye is, begrip, samewerking, aanvulling.
  • 13. Efesiërs 4:2-3 roep ons op om in hierdie vrede van Christus te leef, dat ons mekaar in liefde sal verdra, en ons daarop sal toelê om die eenheid wat die Gees tussen ons gesmee het te handhaaf deur werklik daarna te soek om in vrede met mekaar te lewe.
  • 14. want daar is maar net een liggaam, en een Gees, een hoop waartoe ons geroep is, een Here, een geloof, een doop, en een God en Vader van almal, en dit smelt ons tot 'n wonderlike eenheid saam..
  • 15. Hoekom moet ons hierdie band van eenheid onder mekaar bewaar? • Hierdie eenheid wat ons in Christus ontvang het, word altyd weer en weer bedreig. Op soveel maniere. – Ons is byvoorbeeld nie dieselfde nie. – Ons word ook nie engele wanneer ons tot geloof kom nie. – Ons bly mense. Ja, in Christus en deur die Gees, word ons nuwe mense, maar tog mense.
  • 16. Hoe doen ons dit prakties? • Nie deur gedwonge eendersheid nie • Nie deur totale andersheid nie. • Liewers: iewers tussen die twee uiter­stes. • Nie deur eendersheid te probeer afdwing nie • Nie deur almal eenders te wil maak nie, eenders te wil laat glo, eenders te laat aanbid, eenders te laat sing of eenders te laat leef nie. • Nie deur ander te dwing om hulle oortuigings en standpunte prys te gee nie. Ook nie om ander se belangstellings en inisiatiewe en eie aard te onderdruk nie. • Nie deur skeiding te wil najaag nie. • Nie deur maar te begin glo dat dit maar beter is as sommige gelowiges hulle maar moet afskei en op hulle eie moet begin glo, aanbid en leef nie. • Nie deur te begin sê dat die verskille in opinies en gewoonte tussen ons so sterk is dat elkeen maar liewer sy eie pad moet gaan nie, • Nee, ons bewaar die eenheid van die Gees deur die band van vrede as ons mekaar se eie aard en uniekheid respekteer, en tegelyk konsentreer op wat ons met mekaar deel, en juis hierdie gemeenskaplikhede vertroetel, uitbou en bevorder.
  • 17. Hoe doen ons dit prakties in die kerk? • Nie deur mekaar te beskinder en te benadeel nie, maar mekaar te respekteer, te help, belangstelling te toon en mekaar te dien. • Deur as gemeentelede vir mekaar om te gee, sorg te dra, en werklik Christelike gemeenskap met mekaar te beoefen. • Deur tyd te maak vir mekaar, uit te vind oor ander se wel en wee, en mee te doen aan gesamentlike dienswerk, projekte en funksies.
  • 18. Hoekom behoort die gelowige eerder die moeiliker pad te kies, die pad van vrede en eenheid? • Ter wille van onsself. Ter wille van die vreugde wat ons sal ervaar wanneer ons die genade- werkinge van God in ons lewens ook in ander se lewens 'n moontlikheid en ervaring maak. • Ter wille van Christus, Ter wille van ons getuienis in die wêreld dat Christus werklik ons vrede is, dat Hy 'n band tussen mense gelê het wat sterker as alle verskille en geskille is, sodat mense ook kan glo dat Christus tussen ons en God 'n band kom lê het wat sterker is as alle verskille en geskille.
  • 19. • Deurdat ons die eenheid van die Gees bewaar deur die band van vrede, word Jesus Christus verheerlik. • So word ons volwasse mense in die geloof, wat saam opgroei na Christus toe.