SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 26
Gereelde Papsmere
kan jou lewe red
Servikale kanker is die tweede mees
algemene kanker onder
Suid-Afrikaanse vroue
SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2005
*
*
Wat is servikale kanker?
Die serviks is die onderste gedeelte of die
mond van die baarmoeder.
Dis een van die mees algemene kankers
onder Suid-Afrikaanse vroue.
Servikale kanker ontwikkel
nie skielik nie.
Daar is ‘n geleidelike
verandering van normale
servikale selle, deur
verskeie vlakke van
abnormaliteit, tot
kankeragtige groeisels en
uiteindelik tot kanker.
Die hele proses kan baie
jare neem.
Wat is ‘n Papsmeer?
Dis 'n toets om abnormale selle in die
serviks op te spoor om kanker te help
voorkom
Deur gereeld vir ‘n Papsmeer te gaan, kan
behandeling betyds toegepas word om
sodoende die ontwikkeling van gevorderde
servikale kanker te stuit
Alhoewel
sommige vroue
ongemak kan
ervaar, is ‘n
Papsmeer
gewoonlik vinnig
en pynloos
Indien abnormale
selle opgespoor
word, sal jy
verwys word vir
behandeling om
die ontwikkeling
van servikale
kanker te voorkom
Hoe word ‘n Papsmeer gedoen?
Om ‘n visuele ondersoek van die vagina en
serviks moontlik te maak en om dit makliker te
maak om ‘n servikale sel-monster te neem, plaas
‘n gesondheidspraktisyn ‘n instument genaamd
‘n spekulum in die vaginale kanaal
Servikale selle word dan met ‘n klein houtspatel
of ‘n klein servikale borseltjie versamel
Die selle word op ‘n glasskyfie gesit wat dan na ‘n
laboratorium gestuur word om onder ‘n
mikroskoop bestudeer te word
Loop jy ‘n risiko vir servikale
kanker?
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy langdurige Menslike Papilloomvirus (MPV) infeksies kry
MPV infeksies van die serviks is 'n primêre risikofaktor vir servikale
kanker en is verantwoordelik vir 70% van alle gevalle
Wat is MPV?
Die Menslike Papillomavirus (MPV) bestaan uit
'n groep van meer as 100 verwante virusse
MPV tipes 16 418 is 'n hoë risiko
MPVs word deur vel-tot-vel kontak en
liggaamsvloeistowwe versprei
Sowat 40 tipes MPV word seksueel oorgedra
deur genitale kontak
Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies
op hande en voete veroorsaak, versprei nie
maklik nie
Na raming is MPV
infeksies
verantwoordelik
vir meer as 5% van
alle kankers
wêreldwyd
Sowat 15 hoë risiko MPV-tipes (ook
bekend as onkogeniese of
karsinogeniese MPV's) is geïdentifiseer
MPV entstowwe voorkom infeksie met
sekere MPV tipes, soos dié wat verbind
word met die ontwikkeling van
servikale kanker, genitale vratjies, en
ander minder algemene kankers
Vra jou mediese praktisyn vir meer
inligting oor entstowwe wat beskikbaar
is
Hoë risiko MPV
veroorsaak na
raming...
70% van servikale en anale
kankers
50% van vaginale, vulva en
penale kankers
20% van kop- en nekkankers
Wat is MPV?
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy 'n verswakte immuunstelsel het
Vroue met verswakte immuunstelsels – soos wanneer met
Verworwe Immuniteitsgebreksindroom (VIGS) gediagnoseer of
weens gebruik van medikasie wat die immuniteitstelsel
onderdruk vir outo-immuniteitsiektes of na orgaanoorplantings
– is meer geneig om servikale kanker te kry
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy of jou seksuele maat baie ander seksuele
verhoudings gehad het (of nog steeds het)
Baie seksuele maats verhoog jou risiko vir MPV infeksies
Seksuele aktiwiteit vanaf 'n jong ouderdom verhoog jou
blootstelling
Vroue in eie geslagtelike verhoudings behoort ook gereeld
ondersoek te word omdat MIV deur liggaamsvloeistowwe
versprei word
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy drie of meer jaar laas 'n Papsmeer gehad het
Vroue wat nog nooit 'n Papsmeer gehad het nie, of baie lanklaas
een gehad het, loop 'n groter risiko
Onthou... ‘n Papsmeer vir servikale kanker is die enkel
mees effektiewe servikalekanker siftingstoets
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy rook
Onlangse navorsing toon dat tabakrook die risiko vir
servikale kanker met 50% verhoog
Jy het ‘n groter kans om servikale
kanker te kry indien...
Jy tussen 18 en 40 jaar oud is (vrugbaarheids-ouderdom)
Hoë risiko kankeragtige letsels kom meestal voor by vroue in hul
vrugbaarheidsjare
Veelvuldige swangerskappe (veral nadat 5 tot 7 voltermyn
swangerskappe beleef is) verhoog verder die risiko vir servikale
kanker
Onthou...
Indien jy ‘n aantal
risiko-faktore het,
kontak jou
gesondheids-
praktisyn of ‘n
KANSA Sorgsentrum
om uit te vind wat jy
kan doen om jou
risiko te verlaag
Hoe meer risiko-
faktore jy het,
hoe groter is die
moontlikheid dat
jy servikale
kanker kan
ontwikkel
Dis moontlik om
servikale kanker
te ontwikkel
sonder dat enige
van hierdie
faktore
teenwoordig is
Siftingstoetse vir
servikale kanker is
beskikbaar by KANSA se
Mobiele
Gesondheidseenhede en
Sorgsentra landswyd
Wat doen KANSA om te help?
Ons help deur seker te maak dat
Suid-Afrikaanse vroue toegang het
tot Papsmere wat potensieel hul
lewens kan red
Ons Mobiele Gesondheids-eenhede
reis na veraf plekke in Suid-Afrika om
vroue te bereik wat nie andersins
toegang tot Papsmere sou hê nie
Een van KANSA se Mobiele Gesondheids-
eenhede skep bewustheid en doen gratis
siftingstoetse in die gemeensakap
Een van KANSA se Mobiele Gesondheids-
eenhede skep bewustheid en doen gratis
siftingstoetse
• 15 140 vroue getoets vir
servikale kanker, d.m.v.
Papsmere
• KANSA het ‘n verdere
4 824 Papsmere
gefasiliteer in venootskap
met die Departement
van Gesondheid
KANSA het die afgelope jaar...
KANSA het die afgelope jaar...
• Ondersteuning aan 7 493 individuele
kankerpasiënte verleen deur middel van
ons 110 ondersteuningsgroepe en ons
2 950 opgeleide sorg- en
ondersteuningsvrywilligers
• Ongeveer 3 045 pasiënte elke maand
besoek en ondersteun terwyl hulle
kankerbehandeling by onkologie-
klinieke ontvang het
• 45 000 individue wat deur kanker geraak
is met berading ondersteun terwyl 4 278
mense baat gevind het deur mediese
hulptoerusting wat aan hulle geleen is
Wees deel van die stryd teen
servikale kanker...
Gaan vir gereelde ondersoeke
Maak ’n donasie
Sluit aan as ’n lid
Word ’n vrywilliger
Help KANSA om ons
kankersiftingsprogramme uit te brei,
oorweeg dit asseblief om 'n skenking
by enige van ons meer as 30
KANSA Sorgsentra
landswyd te maak
Kontak ons…
Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za
Besoek ons webtuiste:
www.cansa.org.za
Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad:
https://www.facebook.com/CANSA-The-Cancer-Association-of-South-Africa/
Volg ons op Twitter:
@CANSA - http://www.twitter.com/cansa
Kyk ook na CANSA se Pinterest profiel:
CANSA - http://www.pinterest.com/cansa
Tolvry 0800 22 66 22
www.cansa.org.za

Mais conteúdo relacionado

Destaque

Tannia padilla grupo#_guion
Tannia padilla grupo#_guionTannia padilla grupo#_guion
Tannia padilla grupo#_guion
tannia_padilla
 
BIM story in QCN Year Book 2015
BIM story in QCN Year Book 2015BIM story in QCN Year Book 2015
BIM story in QCN Year Book 2015
Ameen Kader
 
Quizapalooza '14 (Prelims)
Quizapalooza '14 (Prelims)Quizapalooza '14 (Prelims)
Quizapalooza '14 (Prelims)
QuizzingClubIITD
 

Destaque (19)

Raffles International School (Introductory)
Raffles International School (Introductory)Raffles International School (Introductory)
Raffles International School (Introductory)
 
Basics of Robotics
Basics  of  RoboticsBasics  of  Robotics
Basics of Robotics
 
Tannia padilla grupo#_guion
Tannia padilla grupo#_guionTannia padilla grupo#_guion
Tannia padilla grupo#_guion
 
Jb projects
Jb projectsJb projects
Jb projects
 
How to Order in a website
How to Order in a website How to Order in a website
How to Order in a website
 
Free Guide for Businesses Concerned about Business Continuity, Crisis Managem...
Free Guide for Businesses Concerned about Business Continuity, Crisis Managem...Free Guide for Businesses Concerned about Business Continuity, Crisis Managem...
Free Guide for Businesses Concerned about Business Continuity, Crisis Managem...
 
World Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 AfrikaansWorld Cancer Day 2017 Afrikaans
World Cancer Day 2017 Afrikaans
 
CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014
CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014
CANSA: Wees Sonslim in Suid-Afrika in 2014
 
تعديلات الفصل الأول الدعامة والحركة
تعديلات الفصل الأول  الدعامة والحركةتعديلات الفصل الأول  الدعامة والحركة
تعديلات الفصل الأول الدعامة والحركة
 
BIM story in QCN Year Book 2015
BIM story in QCN Year Book 2015BIM story in QCN Year Book 2015
BIM story in QCN Year Book 2015
 
Konsep nilai waktu dari uang dan ekivalensi
Konsep nilai waktu dari uang dan ekivalensiKonsep nilai waktu dari uang dan ekivalensi
Konsep nilai waktu dari uang dan ekivalensi
 
Model 2014 ahea arabic
Model 2014 ahea arabicModel 2014 ahea arabic
Model 2014 ahea arabic
 
Elokenz pitch deck - Le Grand Sprint -2015
Elokenz pitch deck - Le Grand Sprint -2015Elokenz pitch deck - Le Grand Sprint -2015
Elokenz pitch deck - Le Grand Sprint -2015
 
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
CANSA Gebalanseerde Lewenstyl 2015
 
Quizapalooza '14 (Prelims)
Quizapalooza '14 (Prelims)Quizapalooza '14 (Prelims)
Quizapalooza '14 (Prelims)
 
generation of computer
generation of computergeneration of computer
generation of computer
 
Jonathan Deal CANSA and Fracking - 21 january 2015
Jonathan Deal CANSA and Fracking - 21 january 2015Jonathan Deal CANSA and Fracking - 21 january 2015
Jonathan Deal CANSA and Fracking - 21 january 2015
 
WEBSITE PACKAGE FOR ONLINE STORE
WEBSITE PACKAGE FOR ONLINE STOREWEBSITE PACKAGE FOR ONLINE STORE
WEBSITE PACKAGE FOR ONLINE STORE
 
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Prostaatkanker - 2014 Afrikaans
 

Semelhante a 2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker

Semelhante a 2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker (17)

KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
KANSA Vrouegesondheid Slideshow 2020
 
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
KANSA Vrouegesondheid - Gevorderde Borskanker - 2019
 
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 AfrikaansCANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid - Testikulêre Kanker - 2014 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017! CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
CANSA Mansgesondheid - Staan Jou Man hierdie November 2017!
 
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
CANSA - Impak van Borskanker op Geestesgesondheid Vrouegesondheid slidedeck O...
 
CANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2016 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2016 Afrikaans
 
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
World Cancer Day 2014 (Afrikaans)
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2019 Afrikaans
 
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptxKANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
KANSA Slideshow Vroue Fertiliteit en Kanker Aug 2023.pptx
 
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 AfrikaansKANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid slideshow 2021 Afrikaans
 
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 AfrikaansCANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
CANSA Mansgesondheid 2015 Afrikaans
 
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
Is jou kolon gesond? KANSA Kolorektale Kankerbewusmaking 2022
 
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptxKANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
KANSA Sorgmaand Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 AfrikaansKANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
KANSA Mansgesondheid Slideshow 2020 Afrikaans
 
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshowKANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
KANSA Wêreld Kankerdag 2018 slideshow
 
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid AfrikaCANSA Sorgsentra in Suid Afrika
CANSA Sorgsentra in Suid Afrika
 
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 AfrikaansCANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
CANSA Kolorektale Kanker 2017 Afrikaans
 

Mais de CANSA The Cancer Association of South Africa

Mais de CANSA The Cancer Association of South Africa (20)

Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt TodayCoping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
Coping with Childhood Cancer - How Does it Hurt Today
 
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
'Feeling Sad' book - a young boy's challenge after his mother dies from cancer
 
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptxCANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
CANSA Mens Health slideshow Nov 2023.pptx
 
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptxCANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
CANSA Care Month Aug 2023 Coping with Cancer.pptx
 
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptxCANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
CANSA Fertility Discussions for Female Cancer Patients.pptx
 
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptxCANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
CANSA No Tobacco May 2023 Slideshow.pptx
 
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
CANSA HPV and CERVICAL CANCER 2023
 
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
KANSA sê Kies Rookvrye Lewenswyses 2022
 
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
CANSA says Choose Smoke-free Lives - May 2022
 
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
CANSA asks 'Is your colon healthy'? 2022
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab MohamedCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Zainab Mohamed
 
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria DavidCANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
CANSA COVID Vaccination and Cancer Patients webinar Dr Ria David
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay SongCANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
CANSA Relay For Life Launch 2021: Relay Song
 
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory TeamCANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
CANSA Relay For Life Launch 2021 - Relay Advisory Team
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of ServiceCANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
CANSA Relay For Life Launch 2021: 90 Years of Service
 
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of HopeCANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
CANSA Relay For Life Launch 2021: Global Heroes of Hope
 
CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021CANSA Relay For Life Launch 2021
CANSA Relay For Life Launch 2021
 
CANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 EnglishCANSA Men's health slideshow 2020 English
CANSA Men's health slideshow 2020 English
 
CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020CANSA Women's Health slideshow 2020
CANSA Women's Health slideshow 2020
 
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronicCANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
CANSA colorectal cancer awareness 2020 with medtronic
 

2013 - Vrouegesondheid - Servikale kanker

  • 2. Servikale kanker is die tweede mees algemene kanker onder Suid-Afrikaanse vroue
  • 3. SA Statistiek soos per Nasionale Kankerregister (NKR) 2005 * *
  • 4. Wat is servikale kanker? Die serviks is die onderste gedeelte of die mond van die baarmoeder. Dis een van die mees algemene kankers onder Suid-Afrikaanse vroue. Servikale kanker ontwikkel nie skielik nie. Daar is ‘n geleidelike verandering van normale servikale selle, deur verskeie vlakke van abnormaliteit, tot kankeragtige groeisels en uiteindelik tot kanker. Die hele proses kan baie jare neem.
  • 5. Wat is ‘n Papsmeer? Dis 'n toets om abnormale selle in die serviks op te spoor om kanker te help voorkom Deur gereeld vir ‘n Papsmeer te gaan, kan behandeling betyds toegepas word om sodoende die ontwikkeling van gevorderde servikale kanker te stuit Alhoewel sommige vroue ongemak kan ervaar, is ‘n Papsmeer gewoonlik vinnig en pynloos
  • 6. Indien abnormale selle opgespoor word, sal jy verwys word vir behandeling om die ontwikkeling van servikale kanker te voorkom Hoe word ‘n Papsmeer gedoen? Om ‘n visuele ondersoek van die vagina en serviks moontlik te maak en om dit makliker te maak om ‘n servikale sel-monster te neem, plaas ‘n gesondheidspraktisyn ‘n instument genaamd ‘n spekulum in die vaginale kanaal Servikale selle word dan met ‘n klein houtspatel of ‘n klein servikale borseltjie versamel Die selle word op ‘n glasskyfie gesit wat dan na ‘n laboratorium gestuur word om onder ‘n mikroskoop bestudeer te word
  • 7. Loop jy ‘n risiko vir servikale kanker?
  • 8. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy langdurige Menslike Papilloomvirus (MPV) infeksies kry MPV infeksies van die serviks is 'n primêre risikofaktor vir servikale kanker en is verantwoordelik vir 70% van alle gevalle
  • 9. Wat is MPV? Die Menslike Papillomavirus (MPV) bestaan uit 'n groep van meer as 100 verwante virusse MPV tipes 16 418 is 'n hoë risiko MPVs word deur vel-tot-vel kontak en liggaamsvloeistowwe versprei Sowat 40 tipes MPV word seksueel oorgedra deur genitale kontak Sommige MPV's, soos dié wat gewone vratjies op hande en voete veroorsaak, versprei nie maklik nie Na raming is MPV infeksies verantwoordelik vir meer as 5% van alle kankers wêreldwyd
  • 10. Sowat 15 hoë risiko MPV-tipes (ook bekend as onkogeniese of karsinogeniese MPV's) is geïdentifiseer MPV entstowwe voorkom infeksie met sekere MPV tipes, soos dié wat verbind word met die ontwikkeling van servikale kanker, genitale vratjies, en ander minder algemene kankers Vra jou mediese praktisyn vir meer inligting oor entstowwe wat beskikbaar is Hoë risiko MPV veroorsaak na raming... 70% van servikale en anale kankers 50% van vaginale, vulva en penale kankers 20% van kop- en nekkankers Wat is MPV?
  • 11. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy 'n verswakte immuunstelsel het Vroue met verswakte immuunstelsels – soos wanneer met Verworwe Immuniteitsgebreksindroom (VIGS) gediagnoseer of weens gebruik van medikasie wat die immuniteitstelsel onderdruk vir outo-immuniteitsiektes of na orgaanoorplantings – is meer geneig om servikale kanker te kry
  • 12. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy of jou seksuele maat baie ander seksuele verhoudings gehad het (of nog steeds het) Baie seksuele maats verhoog jou risiko vir MPV infeksies Seksuele aktiwiteit vanaf 'n jong ouderdom verhoog jou blootstelling Vroue in eie geslagtelike verhoudings behoort ook gereeld ondersoek te word omdat MIV deur liggaamsvloeistowwe versprei word
  • 13. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy drie of meer jaar laas 'n Papsmeer gehad het Vroue wat nog nooit 'n Papsmeer gehad het nie, of baie lanklaas een gehad het, loop 'n groter risiko Onthou... ‘n Papsmeer vir servikale kanker is die enkel mees effektiewe servikalekanker siftingstoets
  • 14. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy rook Onlangse navorsing toon dat tabakrook die risiko vir servikale kanker met 50% verhoog
  • 15. Jy het ‘n groter kans om servikale kanker te kry indien... Jy tussen 18 en 40 jaar oud is (vrugbaarheids-ouderdom) Hoë risiko kankeragtige letsels kom meestal voor by vroue in hul vrugbaarheidsjare Veelvuldige swangerskappe (veral nadat 5 tot 7 voltermyn swangerskappe beleef is) verhoog verder die risiko vir servikale kanker
  • 16. Onthou... Indien jy ‘n aantal risiko-faktore het, kontak jou gesondheids- praktisyn of ‘n KANSA Sorgsentrum om uit te vind wat jy kan doen om jou risiko te verlaag Hoe meer risiko- faktore jy het, hoe groter is die moontlikheid dat jy servikale kanker kan ontwikkel Dis moontlik om servikale kanker te ontwikkel sonder dat enige van hierdie faktore teenwoordig is
  • 17. Siftingstoetse vir servikale kanker is beskikbaar by KANSA se Mobiele Gesondheidseenhede en Sorgsentra landswyd
  • 18. Wat doen KANSA om te help? Ons help deur seker te maak dat Suid-Afrikaanse vroue toegang het tot Papsmere wat potensieel hul lewens kan red Ons Mobiele Gesondheids-eenhede reis na veraf plekke in Suid-Afrika om vroue te bereik wat nie andersins toegang tot Papsmere sou hê nie
  • 19. Een van KANSA se Mobiele Gesondheids- eenhede skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse in die gemeensakap
  • 20. Een van KANSA se Mobiele Gesondheids- eenhede skep bewustheid en doen gratis siftingstoetse
  • 21. • 15 140 vroue getoets vir servikale kanker, d.m.v. Papsmere • KANSA het ‘n verdere 4 824 Papsmere gefasiliteer in venootskap met die Departement van Gesondheid KANSA het die afgelope jaar...
  • 22. KANSA het die afgelope jaar... • Ondersteuning aan 7 493 individuele kankerpasiënte verleen deur middel van ons 110 ondersteuningsgroepe en ons 2 950 opgeleide sorg- en ondersteuningsvrywilligers • Ongeveer 3 045 pasiënte elke maand besoek en ondersteun terwyl hulle kankerbehandeling by onkologie- klinieke ontvang het • 45 000 individue wat deur kanker geraak is met berading ondersteun terwyl 4 278 mense baat gevind het deur mediese hulptoerusting wat aan hulle geleen is
  • 23. Wees deel van die stryd teen servikale kanker... Gaan vir gereelde ondersoeke Maak ’n donasie Sluit aan as ’n lid Word ’n vrywilliger
  • 24. Help KANSA om ons kankersiftingsprogramme uit te brei, oorweeg dit asseblief om 'n skenking by enige van ons meer as 30 KANSA Sorgsentra landswyd te maak
  • 25. Kontak ons… Skakel ons tolvry 0800 22 66 22, of e-pos info@cansa.org.za Besoek ons webtuiste: www.cansa.org.za Teken in op ons KANSA Nasionale Facebook-blad: https://www.facebook.com/CANSA-The-Cancer-Association-of-South-Africa/ Volg ons op Twitter: @CANSA - http://www.twitter.com/cansa Kyk ook na CANSA se Pinterest profiel: CANSA - http://www.pinterest.com/cansa
  • 26. Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za