O slideshow foi denunciado.
Utilizamos seu perfil e dados de atividades no LinkedIn para personalizar e exibir anúncios mais relevantes. Altere suas preferências de anúncios quando desejar.

Oefening 1.5

http://www.afrikanergeskiedenis.co.za/lesplanne

  • Entre para ver os comentários

  • Seja a primeira pessoa a gostar disto

Oefening 1.5

  1. 1. OEFENING 5 Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk ? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie. Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!
  2. 2. Vraag: Hoe het Jan van Riebeeck gelyk? Jy kan nie net die eerste die beste boek/tydskrif se inligting gebruik nie . Wat van al die ander inligting wat ook beskikbaar is !!!!!
  3. 3. Primêre bronne ’n Primêre bron is ’n oorspronklike voorwerp of dokument – dit is “onverwerkte” materiaal of eerstehandse inligting. * Primêre bronne sluit in historiese en wetlike dokumente, ooggetuieverslae, resultate van eksperimente, statistiese data, gedeeltes van kreatiewe skryfwerk, asook kunsartefakte.

×