SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 21
Baixar para ler offline
‘ n Verbond tot die dood . . .
The basis of the Christian Religion is grounded on the Blood covenant . . . A Blood covenant is an agreement between two parties that truly have a close friendship  wat ‘n baie nou vriendskapsband met mekaar het, waarvolgens alles wat hulle besit vir mekaar beskikbaar is, op aanvraag . .  . Hierdie uitruil van besittings is die verantwoordelikheid van albei partye,  Die ooreenkoms word met die bloed van die betrokke partye  verseel & is ‘n verbintenis tot die dood . . .
Wanneer enige van die twee partye wat in die bloedverbond staan  weier om aan enige van die behoeftes van die ander verbondsparty te voldoen beteken dit dat hy die ooreenkoms tussen hulle verbreek  . . .  . . . dit beteken dat hy ‘n gruwelike dood sal sterf & so ook die res  van sy familie, gewoonlik aan die hand van die party  wat nie reg hanteer is volgens die ooreenkoms nie . . . Dit is dus verstaanbaar wat die partye motiveer om aan die ander party  se eise te voldoen as daar iets gevra word . . .
Genesis 3:21 beskryf die heel eerste bloedverbond waarvan ons in die Bybel lees  God het vir Adam & Eva klere gemaak van vel . . . Adam & Eva het in die teenwoordigheid van God gesondig.  God kannie die sonde aanskou nie, wat beteken dat Hy Sy hele skepping sou moes vaarwel roep . . .  Maar God is onwillig om Sy rug op die mens te draai; daarom het Hy die sonde met bloed bedek . . .  Nou het God nie die sonde aanskou nie, maar die bloed van die dier  waarmee Hy vir Adam & Eva klere gemaak het om hul naaktheid te verberg
Die eerste bloedoffer in die tuin van Eden is die basis vir die Ou Testamentiese offers van bloed, wat na die uiteindelike offer verwys . . .  Die bloedvergieting van die Lam van God . . .  Die onskuldige Lam moes doodgemaak word om die vel af te trek  om die sonde van Adam & Eva te bedek
In Genesis 4 lees ons dat Kain & Abel elk ‘n offer aan God bring vir hul sondes . . . God het Abel se bloed offer aangeneem, omdat sy offer die vloei  van bloed ingesluit het; maar geen bloed het gevloei om Kain  se sondes te bedek nie; daarom was sy offer onvoldoende . . .
Die konsep van ‘n bloedoffer is die vloei  van onskuldige bloed vir die bedekking van sondes,  sodat God in die teenwoordigheid van Sy skepping kan kom . . .  Dit is ook die oorsprong van die bloedverbond wat God met Abraham  gesluit het toe God hom ‘n nageslag belowe het wat in getal gelykstaande  sal wees aan die sterre in die hemel of die sand van die see . . . Omdat God Gees is & nie vlees & bloed nie, moet daar altyd ‘n plaas vervanger wees wat namens God die bloed verskaf vir die bloed verbond . . .
God se bydrae vir die bloedverbond met Abraham is volgens Genesis 15:9 ‘n driejaaroud vers; ‘n driejaaroud bokooi; ‘n driejaaroud ram; ‘n tortelduif & ‘n jong duif . . .  Abraham se bydrae was sy voorhuid  volgens Genesis 17:11 en verder . . . “ Ek sal My verbond oprig tussen My & jou & jou nageslag na jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees & vir jou nageslag na jou . . . Genesis 17:7  Die verbond was bedoel om ‘n ewige verbond te wees tussen  God die Almagtig & Abraham. Twee bloedverbonds partye . . .
Hoekom was dit nodig vir Jeshua om aan die kruis te sterf as daar ‘n ewige verbond tussen Abraham & God bestaan het?  Die probleem is dat die mens telkemale die voorwaardes van die bloedverbond verbreek & daarom herhaaldelik die prys vir nie-voldoening moet betaal!  ‘ n Man moes gevind word wat die  bloedverbond voorwaardes  sou nakom & die bloedverbond sou respekteer & volhou . . . ‘ n Man wat nie herhaaldelik die bloedverbond sou verbreek deur ongehoorsaamheid aan die ander bloedverbond party, die Almagtige God nie.  .  .
Net hier pas Jeshua in omdat Hy beide Seun van God & Seun van die mens is . . . Jeshua se natuur sou & sal nooit Sy bloedverbond vennoot God die Vader, ongehoorsaam wees of disrespekvol hanteer nie . .  Daarom die Nuwe Bloedverbond  . .  . Jeshua se reddingswerk vervang die bloedverbond met Abraham  wat aanhoudend verbreek was deur die mens . . .
Die Ou Verbond het God slegs met een persoon,  Abraham gemaak; niemand anders . . . Ander kon slegs deel aan die verbond verkry, deur die reg van besnydenis . . .  In Genesis 17:10 se God aan Abraham: “Dit is My verbond wat julle moet hou tussen My & julle en jou nageslag na jou: al wat manlik onder julle is  moet besny word – julle moet aan die vlees van jul voorhuid besny word  & dit sal ‘n teken wees van die verbond tussen My & julle . . .
God het nie ‘n bloedverbond met elke Hebreer gesluit nie! God het ‘n weg voorsien waarvolgens hulle toegang  tot die verbond met Abraham kon verkry . . . die besnydenis! Dieselfde wyse waarop Abraham sy eie bloed voorsien het  om toegang tot die bloedverbond met God te verkry . . .
In die Nuwe Testament  vertel Paulus van die besnydenis van die hart waar die ou Natuur weggegooi word & die nuwe natuur van God in die mens geplaas word . . . Die Nuwe Verbond is dus gebaseer op die patroon van die Ou Verbond . . .  Hierdie Bloedverbond is vir ewig, want dit kannie verbreek word soos die verbond van die Ou Testament nie . . .
Die Nuwe Bloedverbond is nou tussen God die Vader  & Sy Seun, wat die mens verteenwoordig . . . Jeshua het namens die mens met God hierdie Bloedverbond gesluit . .  .  Die wat by hierdie Bloedverbond tussen Vader & Seun wil aansluit doen so deur die reg van besnydenis, besnydenis van die hart, soos Paulus se in Romeine 2: 28-29 “  Want nie hy is ‘n Jood wat dit in die openbaar is nie & nie dit is besnydenis wat dit in die openbaar in due vlees is nie, maar hy is ‘n Jood wat dit in die verborgene is & besnydenis is die van die hart, in die gees, nie na die letter nie.  Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God”
Wanneer jy Jesuha ontvang as jou Redder gebeur daar baie in die geesteswereld Jy weet nie eers van die geestelike aktiwiteite om jou nie, maar jy weet net dat jy nou anders voel . . . Jy ontvang nie slegs vir Jeshua as Verlosser nie, maar jy word besny tot  die Nuwe Verbond tussen God die Vader & God die Seun,  wat die mens verteenwoordig . . . Hierdie “insny” in die Nuwe Verbond word deur Jeshus gedoen;  die mens se verteenwoordiger in die bloedverbond . . . Hierdie insny word in die hart gedoen, nie op die voorhuid nie . . . Daarom het almal wat na Jeshus kom, man of vrou,  gelyke toegang tot die terme van die Bloed Verbond . . .
Wat is die terme van die Nuwe Bloed Verbond? In ‘n Bloedverbond verhouding is elke ding wat jy besit  vrylik beskikbaar vir jou verbondsvennoot.  Net so het jy weer toegang tot alles van hom, jy moet net vra . . . As jy jou verhouding met God hanteer soos ‘n verhouding tussen twee partye wat in ‘n bloedverbon staan hanteer behoort te word, sal alles wat God van ons nodig het Syne wees & alles wat ons van Hom nodig het, ons s’n . . . Jeshua se vir hulle: “ Wie My vlees eet & My bloed drink, bly in My & Ek in hom. Soos die Lewende Vader My gestuur het & Ek deur die Vader lewe,  so sal hy wat My eet ook deur My lewe . . .  Dit is die brood wat uit die hemel neergedaal het. . . Johannes 6:53-58
 
 
 
 
 

Mais conteúdo relacionado

Mais procurados

Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Ernest Potgieter
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevorderingagsupington
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesusErnest Potgieter
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!Susanna De Waal
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles hetSusanna De Waal
 

Mais procurados (8)

Issue 16 africkaans
Issue 16 africkaansIssue 16 africkaans
Issue 16 africkaans
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
Tema: # mekaar deel
Tema: # mekaar deel Tema: # mekaar deel
Tema: # mekaar deel
 
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
Omdat Hy... Kan Hy... 27 April 2014
 
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
3 april 2015 gehoorsamheid bring bevordering
 
29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus29 junie 2014 die liefde van jesus
29 junie 2014 die liefde van jesus
 
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
8 nov 2015, Ek het dit gesê!!
 
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
10 aug 2014 wat gee jy vir iemand wat alles het
 

Destaque

Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...
Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...
Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...thamya
 
Escritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historiaEscritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historiataty1991chp
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
Haccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasarHaccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasarhilalertekin
 
Escritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historiaEscritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historiataty1991chp
 
Young Glory Brief 3: The Occupy Movement
Young Glory Brief 3: The Occupy MovementYoung Glory Brief 3: The Occupy Movement
Young Glory Brief 3: The Occupy MovementATJC
 
Young Glory January "Wikipedia"
Young Glory January "Wikipedia"Young Glory January "Wikipedia"
Young Glory January "Wikipedia"ATJC
 

Destaque (20)

Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...
Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...
Global Design: an intercultural analysis of street life in Bremen and Rio de ...
 
Escritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historiaEscritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historia
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
Abdali 36
Abdali 36Abdali 36
Abdali 36
 
Haccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasarHaccp plani-taze-kasar
Haccp plani-taze-kasar
 
Escritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historiaEscritores influyentes en la historia
Escritores influyentes en la historia
 
Young Glory Brief 3: The Occupy Movement
Young Glory Brief 3: The Occupy MovementYoung Glory Brief 3: The Occupy Movement
Young Glory Brief 3: The Occupy Movement
 
Fetal surgery and anaesthetic
Fetal surgery and anaestheticFetal surgery and anaesthetic
Fetal surgery and anaesthetic
 
Young Glory January "Wikipedia"
Young Glory January "Wikipedia"Young Glory January "Wikipedia"
Young Glory January "Wikipedia"
 

Mais de meliscl

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruismeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Mais de meliscl (9)

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruis
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

The bloodcovenant... a covenant untill death

  • 1. ‘ n Verbond tot die dood . . .
  • 2. The basis of the Christian Religion is grounded on the Blood covenant . . . A Blood covenant is an agreement between two parties that truly have a close friendship wat ‘n baie nou vriendskapsband met mekaar het, waarvolgens alles wat hulle besit vir mekaar beskikbaar is, op aanvraag . . . Hierdie uitruil van besittings is die verantwoordelikheid van albei partye, Die ooreenkoms word met die bloed van die betrokke partye verseel & is ‘n verbintenis tot die dood . . .
  • 3. Wanneer enige van die twee partye wat in die bloedverbond staan weier om aan enige van die behoeftes van die ander verbondsparty te voldoen beteken dit dat hy die ooreenkoms tussen hulle verbreek . . . . . . dit beteken dat hy ‘n gruwelike dood sal sterf & so ook die res van sy familie, gewoonlik aan die hand van die party wat nie reg hanteer is volgens die ooreenkoms nie . . . Dit is dus verstaanbaar wat die partye motiveer om aan die ander party se eise te voldoen as daar iets gevra word . . .
  • 4. Genesis 3:21 beskryf die heel eerste bloedverbond waarvan ons in die Bybel lees God het vir Adam & Eva klere gemaak van vel . . . Adam & Eva het in die teenwoordigheid van God gesondig. God kannie die sonde aanskou nie, wat beteken dat Hy Sy hele skepping sou moes vaarwel roep . . . Maar God is onwillig om Sy rug op die mens te draai; daarom het Hy die sonde met bloed bedek . . . Nou het God nie die sonde aanskou nie, maar die bloed van die dier waarmee Hy vir Adam & Eva klere gemaak het om hul naaktheid te verberg
  • 5. Die eerste bloedoffer in die tuin van Eden is die basis vir die Ou Testamentiese offers van bloed, wat na die uiteindelike offer verwys . . . Die bloedvergieting van die Lam van God . . . Die onskuldige Lam moes doodgemaak word om die vel af te trek om die sonde van Adam & Eva te bedek
  • 6. In Genesis 4 lees ons dat Kain & Abel elk ‘n offer aan God bring vir hul sondes . . . God het Abel se bloed offer aangeneem, omdat sy offer die vloei van bloed ingesluit het; maar geen bloed het gevloei om Kain se sondes te bedek nie; daarom was sy offer onvoldoende . . .
  • 7. Die konsep van ‘n bloedoffer is die vloei van onskuldige bloed vir die bedekking van sondes, sodat God in die teenwoordigheid van Sy skepping kan kom . . . Dit is ook die oorsprong van die bloedverbond wat God met Abraham gesluit het toe God hom ‘n nageslag belowe het wat in getal gelykstaande sal wees aan die sterre in die hemel of die sand van die see . . . Omdat God Gees is & nie vlees & bloed nie, moet daar altyd ‘n plaas vervanger wees wat namens God die bloed verskaf vir die bloed verbond . . .
  • 8. God se bydrae vir die bloedverbond met Abraham is volgens Genesis 15:9 ‘n driejaaroud vers; ‘n driejaaroud bokooi; ‘n driejaaroud ram; ‘n tortelduif & ‘n jong duif . . . Abraham se bydrae was sy voorhuid volgens Genesis 17:11 en verder . . . “ Ek sal My verbond oprig tussen My & jou & jou nageslag na jou in hulle geslagte as ‘n ewige verbond, om vir jou ‘n God te wees & vir jou nageslag na jou . . . Genesis 17:7 Die verbond was bedoel om ‘n ewige verbond te wees tussen God die Almagtig & Abraham. Twee bloedverbonds partye . . .
  • 9. Hoekom was dit nodig vir Jeshua om aan die kruis te sterf as daar ‘n ewige verbond tussen Abraham & God bestaan het? Die probleem is dat die mens telkemale die voorwaardes van die bloedverbond verbreek & daarom herhaaldelik die prys vir nie-voldoening moet betaal! ‘ n Man moes gevind word wat die bloedverbond voorwaardes sou nakom & die bloedverbond sou respekteer & volhou . . . ‘ n Man wat nie herhaaldelik die bloedverbond sou verbreek deur ongehoorsaamheid aan die ander bloedverbond party, die Almagtige God nie. . .
  • 10. Net hier pas Jeshua in omdat Hy beide Seun van God & Seun van die mens is . . . Jeshua se natuur sou & sal nooit Sy bloedverbond vennoot God die Vader, ongehoorsaam wees of disrespekvol hanteer nie . . Daarom die Nuwe Bloedverbond . . . Jeshua se reddingswerk vervang die bloedverbond met Abraham wat aanhoudend verbreek was deur die mens . . .
  • 11. Die Ou Verbond het God slegs met een persoon, Abraham gemaak; niemand anders . . . Ander kon slegs deel aan die verbond verkry, deur die reg van besnydenis . . . In Genesis 17:10 se God aan Abraham: “Dit is My verbond wat julle moet hou tussen My & julle en jou nageslag na jou: al wat manlik onder julle is moet besny word – julle moet aan die vlees van jul voorhuid besny word & dit sal ‘n teken wees van die verbond tussen My & julle . . .
  • 12. God het nie ‘n bloedverbond met elke Hebreer gesluit nie! God het ‘n weg voorsien waarvolgens hulle toegang tot die verbond met Abraham kon verkry . . . die besnydenis! Dieselfde wyse waarop Abraham sy eie bloed voorsien het om toegang tot die bloedverbond met God te verkry . . .
  • 13. In die Nuwe Testament vertel Paulus van die besnydenis van die hart waar die ou Natuur weggegooi word & die nuwe natuur van God in die mens geplaas word . . . Die Nuwe Verbond is dus gebaseer op die patroon van die Ou Verbond . . . Hierdie Bloedverbond is vir ewig, want dit kannie verbreek word soos die verbond van die Ou Testament nie . . .
  • 14. Die Nuwe Bloedverbond is nou tussen God die Vader & Sy Seun, wat die mens verteenwoordig . . . Jeshua het namens die mens met God hierdie Bloedverbond gesluit . . . Die wat by hierdie Bloedverbond tussen Vader & Seun wil aansluit doen so deur die reg van besnydenis, besnydenis van die hart, soos Paulus se in Romeine 2: 28-29 “ Want nie hy is ‘n Jood wat dit in die openbaar is nie & nie dit is besnydenis wat dit in die openbaar in due vlees is nie, maar hy is ‘n Jood wat dit in die verborgene is & besnydenis is die van die hart, in die gees, nie na die letter nie. Sy lof is nie uit mense nie, maar uit God”
  • 15. Wanneer jy Jesuha ontvang as jou Redder gebeur daar baie in die geesteswereld Jy weet nie eers van die geestelike aktiwiteite om jou nie, maar jy weet net dat jy nou anders voel . . . Jy ontvang nie slegs vir Jeshua as Verlosser nie, maar jy word besny tot die Nuwe Verbond tussen God die Vader & God die Seun, wat die mens verteenwoordig . . . Hierdie “insny” in die Nuwe Verbond word deur Jeshus gedoen; die mens se verteenwoordiger in die bloedverbond . . . Hierdie insny word in die hart gedoen, nie op die voorhuid nie . . . Daarom het almal wat na Jeshus kom, man of vrou, gelyke toegang tot die terme van die Bloed Verbond . . .
  • 16. Wat is die terme van die Nuwe Bloed Verbond? In ‘n Bloedverbond verhouding is elke ding wat jy besit vrylik beskikbaar vir jou verbondsvennoot. Net so het jy weer toegang tot alles van hom, jy moet net vra . . . As jy jou verhouding met God hanteer soos ‘n verhouding tussen twee partye wat in ‘n bloedverbon staan hanteer behoort te word, sal alles wat God van ons nodig het Syne wees & alles wat ons van Hom nodig het, ons s’n . . . Jeshua se vir hulle: “ Wie My vlees eet & My bloed drink, bly in My & Ek in hom. Soos die Lewende Vader My gestuur het & Ek deur die Vader lewe, so sal hy wat My eet ook deur My lewe . . . Dit is die brood wat uit die hemel neergedaal het. . . Johannes 6:53-58
  • 17.  
  • 18.  
  • 19.  
  • 20.  
  • 21.