SlideShare a Scribd company logo
1 of 15
Omgeruil aan die kruis
  op Golgotha . . .
Die kruis op Golgotha het twee kante . . .

                                  Elke mens op aarde word die een
                                  of ander tyd in jou lewe deur die
                                  werking van die Heilige Gees gelei
                                  om voor die Kruis op Golgotha stil
                                  te staan …

                                  Hier by die voete van Jeshua
                                  moet jy ‘n persoonlike keuse
                                  maak wat jou toekoms vir altyd
                                  sal verander . . .

                                  Wanneer jy besef dat alles wat
                                  met Jeshua aan die kruis gebeur
                                  het na regte oor jou moes
                                  kom, omdat jy as gevolg van die
                                  sondeval in die tuin van Eden
                                  onder die oordeel van God
                                  staan, moet jy net soos die rowers
                                  aan die kruis een van twee keuses
                                  uitoefen . . .
Aan die Kruis bevestig Jeshua die verbond om die mens van die ewige dood vry te koop . . .

        Jy kan jouself met Jeshua die Messias vereenselwig deur te erken dat God
             regverdig sou wees as jy self vir jou sondes die straf moes dra…
                                                                Jy kan Jeshua dank
                                                               dat Hy in jou plek aan
                                                               die kruis gesterwe het
                                                               & jy kan Hom versoek
                                                               om jou sondes te
                                                               vergewe & jou van alle
                                                               ongeregtigheid te
                                                               reining . . .

                                                               Of jy kan die keuse
                                                               uitoefen om die rug te
                                                               draai op God se Seun
                                                               & vir ewig van God
                                                               verwyderd wees . . .

    Die kruis op Golgotha kan jou met God versoen, of vir ewig van God verwyder . . .

                                  Die keuse is joune . . .
Aan die Kruis word oorlog vir vrede omgeruil . . .
Jeshua het aan die kruis die vyandskap of oorlogtoestand tussen die sondaar
        & God beeindig, want daar is Hy vir jou sondes gestraf . . .




     Hy het plekke met jou omgeruil, jou sondes met Sy bloed bedek
    & sodoende aan die kruis vrede tussen God & die mens bewerk . . .
Wanneer jy begryp & aanvaar dat Jeshua as jou plaasvervanger gesterf het & deur Sy bloed jou
    sondes voor die aangesig van God bedek het, vind daar in ooreenstemming met die
     bloedverbond tussen God & Sy Seun, ‘n groot geestelike werk in jou lewe plaas . . .




                             Die Wedergeboorte              ...




             Die geestelike werk van Wedergeboorte is soortgelyk aan die proses
             van “omruiling” wat aan die Kruis op Golgotha plaasgevind het . . .
Onskuldige ruil plek met die skuldige . . .
Die sondige natuur waarmee jy uit die bloedlyn van die eerste Adam gebore is, word deur
      Jeshua op Hom geneem toe Hy die bitter beker van sonde moes leeg drink . . .




                                                            Sonde het die sondelose
                                                            Jeshua ‘n sondaar voor God
                                                            gemaak . . .

                                                            So was ek & jy in Hom aan
                                                            die kruis op Golgotha . . .




             Jou sondes is in Sy liggaam op die kruishout gedra, sodat jy die
              sonde kan afsterwe & vir geregtigheid kan lewe I Petrus 2:24
Aan die Kruis word jou gees vanuit ‘n geestelike dooie toestand omgeruil tot die ewige lewe . .
                                               .
          Jou gees word gereining van alles wat in die sondige bloedlyn oorgeerf is
                 & die lewe wat in Christus is word in jou gees geplaas . . .




                                                                  Dit is waar die omruiling in jou
                                                                  gees plaasvind .. . Satan se
                                                                  natuur uit & Christus se
                                                                  natuur in . . .




Die feit dat Jeshua uit die duisternis van dood opgestaan het dien as bewys dat Hy die stryd vir
              die aflegging van ons sondes teen die vader van sonde gewen het . . .

                   Nou het jy jou ware identiteit naamlik Christus in jou . . .
Aan die kruis word my wil omgeruil vir die wil van God die Vader . . .

Tydens wedergeboorte word die mag van sonde oor jou verbreek wanneer jy saam
     met Jeshua sterwe en jou eie wil uit vrye keuse aan God onderwerp . . .


      GOD SE WIL                  EIE WIL

                                                          Ek onderwerp my WIL aan
                                                          die WIL van die Vader
                                                          sodat die “eie ek” saam
                                                          met Jeshua aan die kruis
                                                          sterwe & die “eie ek”
                                                          dood gereken word vir die
                                                          sonde . . .




         Romeine 6:12 se: “Reken jouself dood vir die sonde, sodat dit
                     nie meer in jou liggaam heers nie”
       Elke gedagte, elke versoeking, elke optrede word nou onderwerp
    aan die WIL van God deur te STOP, die gedagte of versoeking te oordink,
        jou reaksie om te ruil vir die wil van God & dan eers te doen . . .
Aan die Kruis word ou natuur omgeruil vir ‘n Goddelike natuur . . .
             Op Golgotha het Jeshua die volle oordeel vir jou ou sondige natuur
              op Hom geneem & is dit in alle opsigte saam met Hom gekruisig




                                                    In hierdie tyd is die saad van sonde
                                                    (Satan) deur die saad van die vrou
                                                    (Jeshua) oorwin. . . Soos in die tuin
                                                    van Eden voorspel was . . .

                                                    Jeshua het die kop van Satan
                                                    vermorsel nadat die nagevolge van
                                                    sonde vir Hom pynlik aan die
                                                    hakskeen gebyt het. . .




Wanneer jy Jeshua die Messias as jou Verlosser aanneem skenk God van Sy goddelike krag wat
   tot die lewe & godsvrug dien & word jou sondige natuur omgeruil sodat jy daardeur ‘n
                     deelgenoot kan word van die goddelike natuur . . .
Aan die Kruis word jou bloedlyn omgeruil . . .


        Deur die liggaamlike geboorte op aarde het jy deel aan die bloedlyn van Adam,
                       ‘n sondige natuur wat van God verwyderd is . . .




                                                       As jy op die lyn bly is jou enigste
                                                       ewige bestemming die hel, ‘n plek
                                                       waar God nie teenwoordig sal
                                                       wees nie . . .




Daar is ‘n ander uitweg as jy nie van God verwyderd wil wees nie . . .



         Daarvoor moet jy uit die bloedlyn van Adam gehaal word & in die bloedlyn
       van Christus oor geplaas word . Dit is presies wat met Wedergeboorte gebeur . . .
Omruiling van Stamboom & Stamhoofde


                Deur geboorte is jy deel van Adam se stamboom




Deur die geestelike wedergeboorte word jy uit die stamboom van Adam verwyder
                    & na Christus se stamboom oorgeplaas . . .
   Nou stam jy van Jeshua af, want Christus is die Saad & jy is Sy na-saad . . . .
Omruiling van posisie & status . . .

           Aan die einde van tyd sal almal wat die Seun van God verwerp het
            voor die Regterstoel van God verskyn om geoordeel te word . . .
                                                    Tydens hierdie hofsitting sal God die
                                                    Regter wees, jy die aangeklaagde &
                                                    Satan die aanklaer . . .
                                                    Wanneer jy Christus as Verlosser
                                                    aanneem verander jou posisie voor
                                                    die Regter omdat Jeshua as
                                                    plaasvervanger vir jou, nou voor God
                                                    intree as jou Advokaat . . .
                                                    Jou geloof in Jeshua die Messias &
                                                    Redder van die mens, gee aan Hom die
                                                    Mag om jou posisie voor God om te ruil
                                                    van skuldige na wettiglik onskuldig . . .
                                                    Omdat Hy jou sondeskuld op Hom
                                                    geneem en die straf daarvoor gedra het


Jy het dus in God se Seun wettiglik vryspraak van al jou sondes wanneer jy in Hom glo . . .
                Jou status as beskuldigde word omgeruil na vrygespreek !
Aan die Kruis word jou terrein het omgeruil . . .


                       Deur die wedergeboorte word jy van Satan se
                       gebied na Jeshua die Christus se gebied
                       oorgebring . . .


                       Aan die Kruis op Golgotha het Jeshua jou
                       verlos van die mag van die duisternis &
                       oorgebring in die Koningkryk van die Lig, die
                       Koningkryk van Sy Liefde . . .
                                                      I Kolosense 1:13


                       Jy beweeg na die wedergeboorte op nuwe
                       terrein . . .

                       Geestelike groei & geloofsekerheid verseker dat
                       jy nie jou geestelike gebied in Christus deur
                       sonde aan Satan afstaan nie…
Die Hoofboodskap van die kruis op Golgotha is versoening met God die Skepper . . .
            Hierdie versoening word bewerk deur die proses van omruiling . . .




Deur saam met Jeshua te sterwe word die liggaam vir sonde gedood, die eie wil word vir die
  WIL van God geruil & jou ewige dood word vir die ewige lewe in Christus omgeruil . . .

                                  Die keuse is joune . . .
Omgeruil by die kruis op golgotha

More Related Content

What's hot

6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here komCornelius Joubert
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleCornelius Joubert
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeCornelius Joubert
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware leweCornelius Joubert
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12Susanna De Waal
 

What's hot (18)

6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom6 oktober villa rivera die here kom
6 oktober villa rivera die here kom
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
God se genadejaar
God se genadejaarGod se genadejaar
God se genadejaar
 
Eensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskilleEensgesind ten spyte van ons verskille
Eensgesind ten spyte van ons verskille
 
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sondeE ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
E ons almal het bekering nodig en god vra ware berou oor sonde
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 
Tema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eieTema: Maak Transformasie jou eie
Tema: Maak Transformasie jou eie
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Tema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denkeTema: Transforamsie van jou denke
Tema: Transforamsie van jou denke
 
Gaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present weesGaan jy 'n present wees
Gaan jy 'n present wees
 
Die Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige GeesDie Gawes van die Heilige Gees
Die Gawes van die Heilige Gees
 
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
9 deel 4 die dinamietkrag van ware lewe
 
breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12breek los uit die wurggreep van satan 12
breek los uit die wurggreep van satan 12
 
Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan Wakker die Genadegawes aan
Wakker die Genadegawes aan
 
Tema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde VergeweTema - Liefde Vergewe
Tema - Liefde Vergewe
 

Similar to Omgeruil by die kruis op golgotha

Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sondemeliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 

Similar to Omgeruil by die kruis op golgotha (6)

Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Verlossing van sonde
Verlossing van sondeVerlossing van sonde
Verlossing van sonde
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 

More from meliscl

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

More from meliscl (10)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Omgeruil by die kruis op golgotha

  • 1. Omgeruil aan die kruis op Golgotha . . .
  • 2. Die kruis op Golgotha het twee kante . . . Elke mens op aarde word die een of ander tyd in jou lewe deur die werking van die Heilige Gees gelei om voor die Kruis op Golgotha stil te staan … Hier by die voete van Jeshua moet jy ‘n persoonlike keuse maak wat jou toekoms vir altyd sal verander . . . Wanneer jy besef dat alles wat met Jeshua aan die kruis gebeur het na regte oor jou moes kom, omdat jy as gevolg van die sondeval in die tuin van Eden onder die oordeel van God staan, moet jy net soos die rowers aan die kruis een van twee keuses uitoefen . . .
  • 3. Aan die Kruis bevestig Jeshua die verbond om die mens van die ewige dood vry te koop . . . Jy kan jouself met Jeshua die Messias vereenselwig deur te erken dat God regverdig sou wees as jy self vir jou sondes die straf moes dra… Jy kan Jeshua dank dat Hy in jou plek aan die kruis gesterwe het & jy kan Hom versoek om jou sondes te vergewe & jou van alle ongeregtigheid te reining . . . Of jy kan die keuse uitoefen om die rug te draai op God se Seun & vir ewig van God verwyderd wees . . . Die kruis op Golgotha kan jou met God versoen, of vir ewig van God verwyder . . . Die keuse is joune . . .
  • 4. Aan die Kruis word oorlog vir vrede omgeruil . . . Jeshua het aan die kruis die vyandskap of oorlogtoestand tussen die sondaar & God beeindig, want daar is Hy vir jou sondes gestraf . . . Hy het plekke met jou omgeruil, jou sondes met Sy bloed bedek & sodoende aan die kruis vrede tussen God & die mens bewerk . . .
  • 5. Wanneer jy begryp & aanvaar dat Jeshua as jou plaasvervanger gesterf het & deur Sy bloed jou sondes voor die aangesig van God bedek het, vind daar in ooreenstemming met die bloedverbond tussen God & Sy Seun, ‘n groot geestelike werk in jou lewe plaas . . . Die Wedergeboorte ... Die geestelike werk van Wedergeboorte is soortgelyk aan die proses van “omruiling” wat aan die Kruis op Golgotha plaasgevind het . . .
  • 6. Onskuldige ruil plek met die skuldige . . . Die sondige natuur waarmee jy uit die bloedlyn van die eerste Adam gebore is, word deur Jeshua op Hom geneem toe Hy die bitter beker van sonde moes leeg drink . . . Sonde het die sondelose Jeshua ‘n sondaar voor God gemaak . . . So was ek & jy in Hom aan die kruis op Golgotha . . . Jou sondes is in Sy liggaam op die kruishout gedra, sodat jy die sonde kan afsterwe & vir geregtigheid kan lewe I Petrus 2:24
  • 7. Aan die Kruis word jou gees vanuit ‘n geestelike dooie toestand omgeruil tot die ewige lewe . . . Jou gees word gereining van alles wat in die sondige bloedlyn oorgeerf is & die lewe wat in Christus is word in jou gees geplaas . . . Dit is waar die omruiling in jou gees plaasvind .. . Satan se natuur uit & Christus se natuur in . . . Die feit dat Jeshua uit die duisternis van dood opgestaan het dien as bewys dat Hy die stryd vir die aflegging van ons sondes teen die vader van sonde gewen het . . . Nou het jy jou ware identiteit naamlik Christus in jou . . .
  • 8. Aan die kruis word my wil omgeruil vir die wil van God die Vader . . . Tydens wedergeboorte word die mag van sonde oor jou verbreek wanneer jy saam met Jeshua sterwe en jou eie wil uit vrye keuse aan God onderwerp . . . GOD SE WIL EIE WIL Ek onderwerp my WIL aan die WIL van die Vader sodat die “eie ek” saam met Jeshua aan die kruis sterwe & die “eie ek” dood gereken word vir die sonde . . . Romeine 6:12 se: “Reken jouself dood vir die sonde, sodat dit nie meer in jou liggaam heers nie” Elke gedagte, elke versoeking, elke optrede word nou onderwerp aan die WIL van God deur te STOP, die gedagte of versoeking te oordink, jou reaksie om te ruil vir die wil van God & dan eers te doen . . .
  • 9. Aan die Kruis word ou natuur omgeruil vir ‘n Goddelike natuur . . . Op Golgotha het Jeshua die volle oordeel vir jou ou sondige natuur op Hom geneem & is dit in alle opsigte saam met Hom gekruisig In hierdie tyd is die saad van sonde (Satan) deur die saad van die vrou (Jeshua) oorwin. . . Soos in die tuin van Eden voorspel was . . . Jeshua het die kop van Satan vermorsel nadat die nagevolge van sonde vir Hom pynlik aan die hakskeen gebyt het. . . Wanneer jy Jeshua die Messias as jou Verlosser aanneem skenk God van Sy goddelike krag wat tot die lewe & godsvrug dien & word jou sondige natuur omgeruil sodat jy daardeur ‘n deelgenoot kan word van die goddelike natuur . . .
  • 10. Aan die Kruis word jou bloedlyn omgeruil . . . Deur die liggaamlike geboorte op aarde het jy deel aan die bloedlyn van Adam, ‘n sondige natuur wat van God verwyderd is . . . As jy op die lyn bly is jou enigste ewige bestemming die hel, ‘n plek waar God nie teenwoordig sal wees nie . . . Daar is ‘n ander uitweg as jy nie van God verwyderd wil wees nie . . . Daarvoor moet jy uit die bloedlyn van Adam gehaal word & in die bloedlyn van Christus oor geplaas word . Dit is presies wat met Wedergeboorte gebeur . . .
  • 11. Omruiling van Stamboom & Stamhoofde Deur geboorte is jy deel van Adam se stamboom Deur die geestelike wedergeboorte word jy uit die stamboom van Adam verwyder & na Christus se stamboom oorgeplaas . . . Nou stam jy van Jeshua af, want Christus is die Saad & jy is Sy na-saad . . . .
  • 12. Omruiling van posisie & status . . . Aan die einde van tyd sal almal wat die Seun van God verwerp het voor die Regterstoel van God verskyn om geoordeel te word . . . Tydens hierdie hofsitting sal God die Regter wees, jy die aangeklaagde & Satan die aanklaer . . . Wanneer jy Christus as Verlosser aanneem verander jou posisie voor die Regter omdat Jeshua as plaasvervanger vir jou, nou voor God intree as jou Advokaat . . . Jou geloof in Jeshua die Messias & Redder van die mens, gee aan Hom die Mag om jou posisie voor God om te ruil van skuldige na wettiglik onskuldig . . . Omdat Hy jou sondeskuld op Hom geneem en die straf daarvoor gedra het Jy het dus in God se Seun wettiglik vryspraak van al jou sondes wanneer jy in Hom glo . . . Jou status as beskuldigde word omgeruil na vrygespreek !
  • 13. Aan die Kruis word jou terrein het omgeruil . . . Deur die wedergeboorte word jy van Satan se gebied na Jeshua die Christus se gebied oorgebring . . . Aan die Kruis op Golgotha het Jeshua jou verlos van die mag van die duisternis & oorgebring in die Koningkryk van die Lig, die Koningkryk van Sy Liefde . . . I Kolosense 1:13 Jy beweeg na die wedergeboorte op nuwe terrein . . . Geestelike groei & geloofsekerheid verseker dat jy nie jou geestelike gebied in Christus deur sonde aan Satan afstaan nie…
  • 14. Die Hoofboodskap van die kruis op Golgotha is versoening met God die Skepper . . . Hierdie versoening word bewerk deur die proses van omruiling . . . Deur saam met Jeshua te sterwe word die liggaam vir sonde gedood, die eie wil word vir die WIL van God geruil & jou ewige dood word vir die ewige lewe in Christus omgeruil . . . Die keuse is joune . . .