SlideShare a Scribd company logo
1 of 7
1 Konings 18 en 19
1. Daar is vier denk foute wat
ons maak, wat ons in depressie
laat verval.
1.1 Hy fokus op wat hy voel (emosies) en nie die feite
nie.
1 Kon. 19:4a: “....maar self het hy ‘n dagreis ver die
woestyn ingegaan en daar onder ‘n besembos gaan
sit en gewens dat hy mag sterwe”.
1.2 Hy vergelyk homself met ander.
1Kon. 19:4b: “En hy sê: Dit is genoeg, neem nou
my siel weg, HERE, want ek is nie beter as my
vaders nie”.
1.3 Hy begin vat beheer oor situasies buite sy beheer.
1 Kon. 19:14: “En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die
HERE, die God van die leërskare; want die kinders van Israel
het u verbond verlaat, u altare afgebreek en u profete met die
swaard gedood, sodat ek alleen oorgebly het; en hulle soek my
lewe om dit weg te neem”.
Hy sê, hoe hy sy bes gedoen het om die volk te help,
maar hulle maak net droog,
hulle dien baal en hulle breek altare af.
1.4 Hy het die negatiewe oordryf.
1 Kon. 19:14b: “.....sodat ek alleen oorgebly het; en hulle soek
my lewe om dit weg te neem”.
1 Kon. 19:18: “Maar Ek sal sewe duisend in Israel laat oorbly,
al die knieë wat nie voor Baäl gekniel en elke mond wat hom
nie gesoen het nie”.
Wat is God se vier handelinge vir
depressie?
2.1 Hy versorg Elia se fisiese behoefte.
1 Kon. 19:5 en 6: “Daarop gaan hy lê en raak onder ’n
besembos aan die slaap; en kyk, daar raak ‘n engel hom aan
en sê vir hom: Staan op, eet”!
Vers 6: “Toe hy opkyk, was daar aan sy koppenent ‘n
broodkoek, op warm klippe gebak, en ‘n kruik water. En hy het
geëet en gedrink en weer gaan lê”.
2.2 Hy laat Elisa toe om sy frustrasies te deel.
2.3 Hy sê vir Elia raak opnuut bewus van My in jou lewe.
1Kon. 19:11: “En Hy sê: Gaan uit en staan op die berg
voor die aangesig van die HERE. En kyk, die HERE
het verbygegaan, terwyl ‘n groot en sterk wind die
berge skeur en die rotse verbreek voor die HERE uit;
in die wind was die HERE nie. En ná die wind ‘n
aardbewing; in die aardbewing was die HERE nie”.
2.4 Hy gee vir Elisa nuwe visie, rigting en doelwitte.
1 Kon. 19:15: “Maar die HERE sê vir hom: Gaan
terug op jou pad na die woestyn van Damaskus,
en gaan heen en salf Hásael as koning oor Aram.”
Watter vyf gereedskappe kan ek
gebruik om my te help om uit die put
van depressie te kom?
3.1 Tel jou seëninge.
3.2 Skryf 'n brief aan
3.3 Slaap terapie.
3.4 Eet koolhidrate wat vitamin B bevat.
3.5 Doen genoeg oefeninge.
Ten slotte.
Vraag: Kan ek hier uitkom? Is daar hulp vir depressie?
Jy moet kies. Jy besluit, gaan ek terug veg en met God se
hulp hierdeur kom, of gaan ek omrol en sterf in my gees
en my persoon.
Maak gebruik van die preek notas en beproef die Woord
van God.
Psalm 42:6: “Yet I am standing here depressed and gloomy,
but I will meditate upon your kindness...”
Skyf jou fokus na God se goedheid en genade.
Psalm 32:1-3: “I will praise the Lord no matter what
happens. I will constantly speak of His. Let all who is
discouraged take heart . Let us praise the Lord together and
exalt his name.”
Besluit sommer nou! Tot hier toe en nie vêrder nie en
aanvaar daardie mag deur die krag van die Heilige Gees.

More Related Content

Viewers also liked

Peraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosial
Peraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosialPeraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosial
Peraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosial
ppbkab
 
Acne skin care_methods
Acne skin care_methodsAcne skin care_methods
Acne skin care_methods
badboy666666
 
Wwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,gh
Wwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,ghWwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,gh
Wwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,gh
luelcheto
 
No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...
No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...
No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...
ppbkab
 
تفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعدي
تفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعديتفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعدي
تفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعدي
فهد الجباري
 

Viewers also liked (20)

Novedad
NovedadNovedad
Novedad
 
Infosessie MCPOT zomer 2014
Infosessie MCPOT zomer 2014Infosessie MCPOT zomer 2014
Infosessie MCPOT zomer 2014
 
International vietnamese final_online
International vietnamese final_onlineInternational vietnamese final_online
International vietnamese final_online
 
Catalog of indoor teak contemporary & colonial dining furniture collection by...
Catalog of indoor teak contemporary & colonial dining furniture collection by...Catalog of indoor teak contemporary & colonial dining furniture collection by...
Catalog of indoor teak contemporary & colonial dining furniture collection by...
 
Comparendo ambiental
Comparendo ambientalComparendo ambiental
Comparendo ambiental
 
Peraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosial
Peraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosialPeraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosial
Peraturan bupati-no.-5-ttg-pedoman-umum-penyaluran-dana-bantuan-sosial
 
Arquitectura de la Información - Pac02 - Lidia Bria
Arquitectura de la Información - Pac02 -  Lidia BriaArquitectura de la Información - Pac02 -  Lidia Bria
Arquitectura de la Información - Pac02 - Lidia Bria
 
Itd project 2 (part2)
Itd  project 2 (part2)Itd  project 2 (part2)
Itd project 2 (part2)
 
Acne skin care_methods
Acne skin care_methodsAcne skin care_methods
Acne skin care_methods
 
Wwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,gh
Wwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,ghWwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,gh
Wwwpt luciano arias segundoa mañana ;) ;) ,) ,9 ,,9,gh
 
Top 10 mba school
Top 10 mba schoolTop 10 mba school
Top 10 mba school
 
Как увеличить конверсию вашего бизнеса
Как увеличить конверсию вашего бизнесаКак увеличить конверсию вашего бизнеса
Как увеличить конверсию вашего бизнеса
 
PROMES XI
PROMES XIPROMES XI
PROMES XI
 
No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...
No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...
No. 15 ttg pembentukan org dan tata kerja lembaga penyiaran publik lokal radi...
 
تفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعدي
تفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعديتفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعدي
تفسير اسماء الله لعبدالرحمن ناصر السعدي
 
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 01
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 01Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 01
Matematika Diskrit - 06 relasi dan fungsi - 01
 
MI1 TP2 Grupo 2
MI1 TP2 Grupo 2MI1 TP2 Grupo 2
MI1 TP2 Grupo 2
 
教育の情報化に対応した教員養成の取り組み
教育の情報化に対応した教員養成の取り組み教育の情報化に対応した教員養成の取り組み
教育の情報化に対応した教員養成の取り組み
 
Образовательный запрос
Образовательный запросОбразовательный запрос
Образовательный запрос
 
Surat mensesneg b1693 2014 doa hut ri 2014
Surat mensesneg b1693 2014 doa hut ri 2014Surat mensesneg b1693 2014 doa hut ri 2014
Surat mensesneg b1693 2014 doa hut ri 2014
 

More from Ernest Potgieter

2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
Ernest Potgieter
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
Ernest Potgieter
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
Ernest Potgieter
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
Ernest Potgieter
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
Ernest Potgieter
 

More from Ernest Potgieter (20)

Teen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheidTeen alle waarskynlikheid
Teen alle waarskynlikheid
 
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2Ontdek die koninkryk van die hemel 2
Ontdek die koninkryk van die hemel 2
 
Draers van die evangelie
Draers van die evangelieDraers van die evangelie
Draers van die evangelie
 
3 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 23 redes waarom die kerk verlam is 2
3 redes waarom die kerk verlam is 2
 
Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!Verwyder die ou suurdeeg!
Verwyder die ou suurdeeg!
 
Leer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vaderLeer ken die hart van die vader
Leer ken die hart van die vader
 
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
2 a ug 2015 breek los uit die wurggreep van satan (
 
Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!Genade maak die onmoontlike moontlik!
Genade maak die onmoontlike moontlik!
 
Bou weer die huis!
Bou weer die huis!Bou weer die huis!
Bou weer die huis!
 
Pastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 juliePastoor allen 12 julie
Pastoor allen 12 julie
 
5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel5 julie 2015 a strong man’s gospel
5 julie 2015 a strong man’s gospel
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 97914 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
14 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vii) 979
 
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
14 junie 2015 ontdek die onverwagse .
 
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
7 junie 2015 breek los uit die wurggreep van satan (vi)
 
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
24 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (iv)
 
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
31 mei 2015 breek los uit die wurggreep van satan (v)
 
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%20310%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
10%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%203
 
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%2110%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
10%20 mei%202015%20jesus%20gee%20regtig%20om%21
 
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%2023%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
3%20 mei%202015%20breek%20los%20uit%20die%20wurggreep%20van%20satan%202
 

Past allen depressie

  • 1. 1 Konings 18 en 19
  • 2. 1. Daar is vier denk foute wat ons maak, wat ons in depressie laat verval. 1.1 Hy fokus op wat hy voel (emosies) en nie die feite nie. 1 Kon. 19:4a: “....maar self het hy ‘n dagreis ver die woestyn ingegaan en daar onder ‘n besembos gaan sit en gewens dat hy mag sterwe”. 1.2 Hy vergelyk homself met ander. 1Kon. 19:4b: “En hy sê: Dit is genoeg, neem nou my siel weg, HERE, want ek is nie beter as my vaders nie”.
  • 3. 1.3 Hy begin vat beheer oor situasies buite sy beheer. 1 Kon. 19:14: “En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die HERE, die God van die leërskare; want die kinders van Israel het u verbond verlaat, u altare afgebreek en u profete met die swaard gedood, sodat ek alleen oorgebly het; en hulle soek my lewe om dit weg te neem”. Hy sê, hoe hy sy bes gedoen het om die volk te help, maar hulle maak net droog, hulle dien baal en hulle breek altare af. 1.4 Hy het die negatiewe oordryf. 1 Kon. 19:14b: “.....sodat ek alleen oorgebly het; en hulle soek my lewe om dit weg te neem”. 1 Kon. 19:18: “Maar Ek sal sewe duisend in Israel laat oorbly, al die knieë wat nie voor Baäl gekniel en elke mond wat hom nie gesoen het nie”.
  • 4. Wat is God se vier handelinge vir depressie? 2.1 Hy versorg Elia se fisiese behoefte. 1 Kon. 19:5 en 6: “Daarop gaan hy lê en raak onder ’n besembos aan die slaap; en kyk, daar raak ‘n engel hom aan en sê vir hom: Staan op, eet”! Vers 6: “Toe hy opkyk, was daar aan sy koppenent ‘n broodkoek, op warm klippe gebak, en ‘n kruik water. En hy het geëet en gedrink en weer gaan lê”. 2.2 Hy laat Elisa toe om sy frustrasies te deel.
  • 5. 2.3 Hy sê vir Elia raak opnuut bewus van My in jou lewe. 1Kon. 19:11: “En Hy sê: Gaan uit en staan op die berg voor die aangesig van die HERE. En kyk, die HERE het verbygegaan, terwyl ‘n groot en sterk wind die berge skeur en die rotse verbreek voor die HERE uit; in die wind was die HERE nie. En ná die wind ‘n aardbewing; in die aardbewing was die HERE nie”. 2.4 Hy gee vir Elisa nuwe visie, rigting en doelwitte. 1 Kon. 19:15: “Maar die HERE sê vir hom: Gaan terug op jou pad na die woestyn van Damaskus, en gaan heen en salf Hásael as koning oor Aram.”
  • 6. Watter vyf gereedskappe kan ek gebruik om my te help om uit die put van depressie te kom? 3.1 Tel jou seëninge. 3.2 Skryf 'n brief aan 3.3 Slaap terapie. 3.4 Eet koolhidrate wat vitamin B bevat. 3.5 Doen genoeg oefeninge.
  • 7. Ten slotte. Vraag: Kan ek hier uitkom? Is daar hulp vir depressie? Jy moet kies. Jy besluit, gaan ek terug veg en met God se hulp hierdeur kom, of gaan ek omrol en sterf in my gees en my persoon. Maak gebruik van die preek notas en beproef die Woord van God. Psalm 42:6: “Yet I am standing here depressed and gloomy, but I will meditate upon your kindness...” Skyf jou fokus na God se goedheid en genade. Psalm 32:1-3: “I will praise the Lord no matter what happens. I will constantly speak of His. Let all who is discouraged take heart . Let us praise the Lord together and exalt his name.” Besluit sommer nou! Tot hier toe en nie vêrder nie en aanvaar daardie mag deur die krag van die Heilige Gees.