SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 16
Baixar para ler offline
Tema: Rimpeleffek
Matt 28: 16 -20
16Die elf dissipels het toe na Galilea
gegaan, na die berg soos Jesus hulle
beveel het.
17Toe hulle Hom sien, het hulle Hom
aanbid, alhoewel party van hulle nog
getwyfel het.
18Jesus kom toe nader en sê vir sy
dissipels: “God het die volle mag oor
hemel en aarde aan My toevertrou.
19Gaan dan, maak al die nasies my
dissipels, en doop hulle in die Naam van
die Vader en die Seun en die Heilige
Gees. 20Leer hulle om alles te
gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra
het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by
julle, tot aan die einde van die
wêreldgeskiedenis.”
Handeling 1: 3- 8
3In die loop van 40 dae na sy lydenstyd
het Hy by verskeie geleenthede aan die
apostels verskyn, en op baie maniere
aan hulle bewys dat Hy regtig lewe. Hy
het telkens met hulle oor die
koningsheerskappy van God gepraat.
4’n Keer toe hulle so saam was, het Hy
aan hulle dié opdrag gegee: “Moenie
Jerusalem verlaat voordat julle van die
Vader ontvang het wat Hy belowe het
nie. Julle onthou mos dat Ek julle vroeër
daarvan vertel het: 5Johannes het met
water gedoop, maar júlle sal binne ’n
paar dae met die Heilige Gees gedoop
word.”
6Toe hulle ’n keer weer bymekaar was,
het die apostels Jesus aanhou vra:
“Here, is dit nou die tyd dat U Israel
weer ’n onafhanklike volk met ’n eie
koning gaan maak?”
7“Die Vader bepaal hierdie datums,” het
Hy geantwoord, “en die bedoeling is nie
dat julle dit moet ken nie
8Maar wanneer die Heilige Gees oor
julle kom, sal julle krag ontvang en oral
mense eerstehands van My vertel – in
Jerusalem, oor die hele Judea, in
Samaria, en tot in die uithoeke van die
aarde.”
Everything we do, even the slightest
thing we do, can have a ripple effect and
repercussions that emanate. If you
throw a pebble into the water on one
side of the ocean, it can create a tidal
wave on the other side.
–Victor Webster
“This Jesus of Nazareth, without money
and arms, conquered more millions than
Alexander, Caesar, Mohammed, and
Napoleon; without science…he shed
more light on things human and divine
than all philosophers and scholars
combined; without the eloquence of
schools, he spoke such words of life as
were never spoken before or since,
and produced effects which lie beyond
the reach of orator or poet; without
writing a single line, he set more pens in
motion, and furnished themes for more
sermons, orations, discussions, learned
volumes, works of art, and songs of
praise than the whole army of great
men of ancient and modern times.”
Wat doen ek en jy om die rimpeleffek
van Jesus te laat aanhou?
“The choices you make today,
echoes through eternity.”
Deut 30: 19-20 (NLV)
19) “Vandag gee ek aan jou die keuse
tussen lewe en dood, tussen seën en
vloek. Ek roep die hemel en die aarde as
getuies vir die keuse wat jy gaan maak.
Mag jy tog die lewe kies sodat jy en jou
nageslag mag lewe! 20) Om die Here jou
God lief te hê, Hom te gehoorsaam, jou
aan Hom te verbind, bring vir jou die
lewe...”
Spr 16:9
9’n Mens beplan sy koers, maar die Here
bepaal sy bestemming.
Matt 6:10
10 laat u koninkryk kom; laat u wil
geskied, soos in die hemel net so ook op
die aarde;
Jer 33: 2-3
2“Die Here het die aarde gemaak en
gevestig. Hy is bekend as die Here. Dit is
sy boodskap: 3Vra My, en Ek sal jou van
ongelooflike dinge vertel oor wat hier
gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie.
Jes 30: 21
21Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die
regte pad. Draai om en loop hierlangs.”
Tema: Rimpeleffek

Mais conteúdo relacionado

Mais procurados

Moenie fokus verloor nie!
 Moenie fokus verloor nie! Moenie fokus verloor nie!
Moenie fokus verloor nie!Susanna De Waal
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúErnest Potgieter
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,agsupington
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 
Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Cornelius Joubert
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!Ernest Potgieter
 
Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Susanna De Waal
 

Mais procurados (10)

Moenie fokus verloor nie!
 Moenie fokus verloor nie! Moenie fokus verloor nie!
Moenie fokus verloor nie!
 
Waarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 DesWaarvoor werk jy 15 Des
Waarvoor werk jy 15 Des
 
God se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóúGod se guns is ook vir jóú
God se guns is ook vir jóú
 
Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,Ek sal vir jou ’n god wees,
Ek sal vir jou ’n god wees,
 
Al die lof en aanbidding
Al die lof en aanbiddingAl die lof en aanbidding
Al die lof en aanbidding
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 
Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1Wat doen ons sonde aan god 1
Wat doen ons sonde aan god 1
 
Waarna soek jy
Waarna soek jyWaarna soek jy
Waarna soek jy
 
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
26 jan 2014 kyk, hy kom!!!
 
Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13Breek los uit die wurggreep van satan 13
Breek los uit die wurggreep van satan 13
 

Mais de AGS Lofoord Upington

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.AGS Lofoord Upington
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...AGS Lofoord Upington
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoelAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 

Mais de AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
Tema: Daar is Hoop. God kan nie lieg nie.
 
Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.Tema: Van vrees na vrede.
Tema: Van vrees na vrede.
 
Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!Tema: Bring die Hoop weer terug!
Tema: Bring die Hoop weer terug!
 
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...Tema: Soms is dit jou beste opsie...
Tema: Soms is dit jou beste opsie...
 
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleenTema: Ontdek Moses- nooit alleen
Tema: Ontdek Moses- nooit alleen
 
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses -  jou lewensdoelTema: Ontdek Moses -  jou lewensdoel
Tema: Ontdek Moses - jou lewensdoel
 
Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 

Tema: Rimpeleffek

  • 2. Matt 28: 16 -20 16Die elf dissipels het toe na Galilea gegaan, na die berg soos Jesus hulle beveel het. 17Toe hulle Hom sien, het hulle Hom aanbid, alhoewel party van hulle nog getwyfel het. 18Jesus kom toe nader en sê vir sy dissipels: “God het die volle mag oor hemel en aarde aan My toevertrou.
  • 3. 19Gaan dan, maak al die nasies my dissipels, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees. 20Leer hulle om alles te gehoorsaam wat Ek aan julle opgedra het. En weet vir seker: Ek is vir altyd by julle, tot aan die einde van die wêreldgeskiedenis.”
  • 4. Handeling 1: 3- 8 3In die loop van 40 dae na sy lydenstyd het Hy by verskeie geleenthede aan die apostels verskyn, en op baie maniere aan hulle bewys dat Hy regtig lewe. Hy het telkens met hulle oor die koningsheerskappy van God gepraat.
  • 5. 4’n Keer toe hulle so saam was, het Hy aan hulle dié opdrag gegee: “Moenie Jerusalem verlaat voordat julle van die Vader ontvang het wat Hy belowe het nie. Julle onthou mos dat Ek julle vroeër daarvan vertel het: 5Johannes het met water gedoop, maar júlle sal binne ’n paar dae met die Heilige Gees gedoop word.”
  • 6. 6Toe hulle ’n keer weer bymekaar was, het die apostels Jesus aanhou vra: “Here, is dit nou die tyd dat U Israel weer ’n onafhanklike volk met ’n eie koning gaan maak?” 7“Die Vader bepaal hierdie datums,” het Hy geantwoord, “en die bedoeling is nie dat julle dit moet ken nie
  • 7. 8Maar wanneer die Heilige Gees oor julle kom, sal julle krag ontvang en oral mense eerstehands van My vertel – in Jerusalem, oor die hele Judea, in Samaria, en tot in die uithoeke van die aarde.”
  • 8. Everything we do, even the slightest thing we do, can have a ripple effect and repercussions that emanate. If you throw a pebble into the water on one side of the ocean, it can create a tidal wave on the other side. –Victor Webster
  • 9. “This Jesus of Nazareth, without money and arms, conquered more millions than Alexander, Caesar, Mohammed, and Napoleon; without science…he shed more light on things human and divine than all philosophers and scholars combined; without the eloquence of schools, he spoke such words of life as were never spoken before or since,
  • 10. and produced effects which lie beyond the reach of orator or poet; without writing a single line, he set more pens in motion, and furnished themes for more sermons, orations, discussions, learned volumes, works of art, and songs of praise than the whole army of great men of ancient and modern times.”
  • 11. Wat doen ek en jy om die rimpeleffek van Jesus te laat aanhou?
  • 12. “The choices you make today, echoes through eternity.”
  • 13. Deut 30: 19-20 (NLV) 19) “Vandag gee ek aan jou die keuse tussen lewe en dood, tussen seën en vloek. Ek roep die hemel en die aarde as getuies vir die keuse wat jy gaan maak. Mag jy tog die lewe kies sodat jy en jou nageslag mag lewe! 20) Om die Here jou God lief te hê, Hom te gehoorsaam, jou aan Hom te verbind, bring vir jou die lewe...”
  • 14. Spr 16:9 9’n Mens beplan sy koers, maar die Here bepaal sy bestemming. Matt 6:10 10 laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
  • 15. Jer 33: 2-3 2“Die Here het die aarde gemaak en gevestig. Hy is bekend as die Here. Dit is sy boodskap: 3Vra My, en Ek sal jou van ongelooflike dinge vertel oor wat hier gaan gebeur, waarvan jy niks weet nie. Jes 30: 21 21Jy sal ’n stem hoor sê: “Hier is die regte pad. Draai om en loop hierlangs.”