SlideShare a Scribd company logo
1 of 8
•Die lewe is ’n reis in die onbekende vol
veranderinge en opwinding ...
•Goed is/gebeur nie altyd soos ons dit
verwag het nie.
•Vir omtrent alles waardeur jy al was of
nog moet gaan -
•iemand anders was al daar!
•Ken jy die regte mense? Is jy bereid
om te luister?
Salomo (de wyste man) skryf die
meeste daaroor...
•Spr.11:14 – dit is veilig om baie
raadgewers te hê.
•Spr.12:15 – vir ’n dwaas is net sy eie
pad die regte een. Iemand wat wys is,
luister na ander se raad.
•Spr.15:32 – wie goedbedoelde raad
ignoreer, doen skade aan homself.
•Spr. 20:18 – Planne slaag wat op goeie
raad gebaseer is.
Wat keer ons om te vra?
•Ons dink ons weet reeds.
•Ons is bang om eerlik te wees met
onsself.
•Ons weet nie wie om te vra nie.
•Omring jouself met die regte
mense...
•As dit voel of niemand
verstaan nie...
Hebr.4:15-16 (83’)
“Die Hoёpriester wat ons het, is nie Een
wat geen medelye met ons swakhede
kan hê nie; Hy was immers in elke opsig
net soos ons aan versoeking onderwerp,
maar Hy het nie gesondig nie. Kom ons
gaan dan met groot vrymoedigheid na
die genadetroon, sodat ons
barmhartigheid en genade ontvang en
so op die regte tyd gered kan word.”
HY weet!
HY verstaan!
HY red!

More Related Content

More from AGS Lofoord Upington

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordAGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereAGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens AGS Lofoord Upington
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings AGS Lofoord Upington
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisAGS Lofoord Upington
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal AGS Lofoord Upington
 

More from AGS Lofoord Upington (20)

Tema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te wordTema: Die geheim om gou ryk te word
Tema: Die geheim om gou ryk te word
 
Tema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrikTema: Die HOE is ook belangrik
Tema: Die HOE is ook belangrik
 
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 Tema: Ek voel leeg, wat nou? Tema: Ek voel leeg, wat nou?
Tema: Ek voel leeg, wat nou?
 
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening. Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
Tema: Die uitdaging om te rus in god se voorsiening.
 
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die hereTema: Die uitdaging om te wag op die here
Tema: Die uitdaging om te wag op die here
 
Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?Tema: Adam waar is jy?
Tema: Adam waar is jy?
 
Tema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster WoensdagTema: Pinkster Woensdag
Tema: Pinkster Woensdag
 
Tema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster DinsdagTema: Pinkster Dinsdag
Tema: Pinkster Dinsdag
 
Tema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster MaandagTema: Pinkster Maandag
Tema: Pinkster Maandag
 
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand VuurTema: Pinkster Sondagaand Vuur
Tema: Pinkster Sondagaand Vuur
 
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend VuurTema: Pinkster Sondagoggend Vuur
Tema: Pinkster Sondagoggend Vuur
 
Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.Tema: God grou vir jou.
Tema: God grou vir jou.
 
Tema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbiddingTema: Step up - aanbidding
Tema: Step up - aanbidding
 
Tema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheidTema: Heilige ontevredenheid
Tema: Heilige ontevredenheid
 
Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens Tema: Step up - Meld aan vir diens
Tema: Step up - Meld aan vir diens
 
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings Tema: Step up Oorwin jou versoekings
Tema: Step up Oorwin jou versoekings
 
Tema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnisTema: Die seën van skuldvergifnis
Tema: Die seën van skuldvergifnis
 
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
Tema: Step up Geen kortpaaie nie.
 
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
Tema:Ontwikkel jou geestelike potensiaal
 
Tema: Rimpeleffek
Tema: RimpeleffekTema: Rimpeleffek
Tema: Rimpeleffek
 

3. Pak jou tasse - Trip Advisor

  • 1.
  • 2. •Die lewe is ’n reis in die onbekende vol veranderinge en opwinding ... •Goed is/gebeur nie altyd soos ons dit verwag het nie. •Vir omtrent alles waardeur jy al was of nog moet gaan - •iemand anders was al daar! •Ken jy die regte mense? Is jy bereid om te luister?
  • 3. Salomo (de wyste man) skryf die meeste daaroor... •Spr.11:14 – dit is veilig om baie raadgewers te hê. •Spr.12:15 – vir ’n dwaas is net sy eie pad die regte een. Iemand wat wys is, luister na ander se raad.
  • 4. •Spr.15:32 – wie goedbedoelde raad ignoreer, doen skade aan homself. •Spr. 20:18 – Planne slaag wat op goeie raad gebaseer is.
  • 5. Wat keer ons om te vra? •Ons dink ons weet reeds. •Ons is bang om eerlik te wees met onsself. •Ons weet nie wie om te vra nie.
  • 6. •Omring jouself met die regte mense... •As dit voel of niemand verstaan nie...
  • 7. Hebr.4:15-16 (83’) “Die Hoёpriester wat ons het, is nie Een wat geen medelye met ons swakhede kan hê nie; Hy was immers in elke opsig net soos ons aan versoeking onderwerp, maar Hy het nie gesondig nie. Kom ons gaan dan met groot vrymoedigheid na die genadetroon, sodat ons barmhartigheid en genade ontvang en so op die regte tyd gered kan word.”