O slideshow foi denunciado.
Utilizamos seu perfil e dados de atividades no LinkedIn para personalizar e exibir anúncios mais relevantes. Altere suas preferências de anúncios quando desejar.

Lewensorientering

Dwelm en alkoholmisbruik

  • Entre para ver os comentários

  • Seja a primeira pessoa a gostar disto

Lewensorientering

  1. 1. DWELMMISBRUIK EN DIE ADOLESSENT…WAAROM NEEM DWELMMISBRUIK TOE TYDENS ADOLESSENSIE?• Liggaamlike sensasie agv veranderings• Verhoog fisiese bewustheid – verlaag selfbewustheid• Neem kanse• Portuurkonteks, groep aktiwiteite• Rebellie• Waardes• Groepsdruk
  2. 2. WAT IS DWELMMISBRUIK?– Die misbruik van alkohol en dwelms.– Die uitspattige gebruik van enige dwelm.– Die onwettige gebruik van enige dwelm.
  3. 3. TIPES DWELMS…
  4. 4. •Drank •Rohypnol •Heroine •Nikotien •Petrol •LSD •Mandrax •Kokaine •Gom •Dagga •Crack •Thinners •Hashish •Crystal •Paint meth stripper •Amfetamine
  5. 5. Alkoholmisbruik• Verwys na onder wettige ouderdom gebruik.• Die wettige ouderdom vir alkohol gebruik in SA is 18.• Uitspattige gebruik van alkohol kan lei tot alkoholvergiftiging wat fataal kan wees.• ‘n Verslawing aan alkohol kan vorm.• ‘n Vorm van alkohol wat baie onder jeugdiges in SA gebruik word is Mentholated Spirits.
  6. 6. Dwelmmisbruik• Die woord dwelm verwys meetsl na onwettige dwelms.• Daar is wel ‘n verskeidenheid soorte dwelms. VB. example, alkohol, kaffeine and nikotien woord so baie gebruik dat dit selde as dwelms beskou word..• "invisible drugs.“• Of die dwelm voorgeskryf, oor die toonbank, wettig of onwettig is, dit word volgens hul effek geklasifiseer.• There are the different types of drugs;• Uppers: Cocaine, Crack, Speed, Ecstasy.• Downers: Narcotics Tranquillizers, Sleeping pills, Inhalants.• All rounders:Hallucinogens, Marijuana (pot, grass, weed, joint).
  7. 7. SKADELIKE EFFEKTE VAN DWELMMISBRUIK• Groepsgebonde• Swak gesondheid, organe• Ongelukke• Onwettige dwelms – onsuiwerhede• Oodosis• Wanvoeding• Sielkundige probleme• Reaksies• Sekondere infeksie
  8. 8. TEKENS OM VOOR UIT TE KYK..• bewerigheid• gewigsverlies/ eetlus/ slaap• oë• swak oordeel• dwelms, naalde, lepels• merke, sere• oplosmiddels, skoonmaakmiddels• gedragsveranderings, angs, paniek
  9. 9. OPVOEDER SE ROL…• Skep bewustheid• Inligting• Verwysings• Meer betrokke

×