O slideshow foi denunciado.
Seu SlideShare está sendo baixado. ×
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Próximos SlideShares
Die Loraks - Dr. Seuss
Die Loraks - Dr. Seuss
Carregando em…3
×

Confira estes a seguir

1 de 7 Anúncio
Anúncio

Mais Conteúdo rRelacionado

Anúncio

Wat is 'n fabel?

  1. 1. Elemente van ‘n Fabel
  2. 2. What is ‘n Fabel? 01
  3. 3. Fabels: • Fabels is stories waar diere soos mense kan praat en optree. • Diere is meestal die hoofkarakters. • Fabels leer jou altyd ‘n les.
  4. 4. Elemente van ‘n Fabel: 02
  5. 5. Waaruit bestaan fabels? Agtergrond 01 Waar vind die fabel plaas? Waar gebeur dit? Karakters 02 Die mense of diere wat optree in die fabel. Storielyn 03 Hoe verloop die fabel? Wat gebeur in die fabel? Tema of les 04 Fabels het altyd ‘n tema en ‘n les wat geleer kan word.
  6. 6. Kom ons kyk dieper: Agtergrond Waar gebeur die fabel? Hoekom vind die fabel hier plaas? 01 02 Karakters • Protagonis: Die karakters wat die goeie ding wil doen (die goeie karakter) • Antagonis: Die karakter wat die verkeerde dinge doen (die slegte karakter) Vrae wat jy kan vra om meer te leer van ‘n fabel…
  7. 7. Kom ons kyk dieper: Tema of les Die tema vorm die oorhoofse gedagte van die fabel. Daar is altyd ‘n betekenis agter alles wat gebeur. Die les is iets wat mense leer wanneer hulle die fabel lees. Storielyn Die volgorde van die gebeure in die fabel. Wat gebeur en wie doen wat? Wat gaan verkeerd in die fabel? Hoe is dit opgelos? 03 04

×