2. Wie is DR. SEUSS?
● Dr. Seuss is gebore op 2 Maart 1904 en is 24 September 1991 oorlede.
● Dr. Seuss se regte naam is Theodor Seuss Geisel.
● Hy het grootgeword in Amerika en het kinderboeke geskryf en illustreer
(teken).
● Dr. Seuss het meer as 60 boeke geskryf en illustreer.
● Voorbeelde van sy werk is: The Cat in the Hat, Green Eggs and Ham, Horton
Hears a Who!
● Hy het al meer as 600 miljoen afskrifte van sy boeke verkoop en sy boeke is
vertaal in meer as 20 tale.
● Theodor Giesel het sy middelnaam in sy universiteitsjare begin gebruik as
“Dr. Seuss”
● Dr. Seuss het al talle pryse gewen vir sy boeke.
● Baie van sy boeke is ook oorgeskryf as animasiefilms.
3. Dr. Seuss se naam is dikwels verkeerd
uitgespreek. Alexander Laing wat saam met
hom gewerk het, het hierdie geskryf:
You're wrong as the deuce
And you shouldn't rejoice
If you're calling him Seuss.
He pronounces it Soice(or Zoice)
4. Morele lesse
Dr. Seuss gebruik rymwoorde in sy strories om meer
ritme daaraan te gee. Dit is een van die redes waarom
sy boeke so gewild is. Die ritme van die sinne word ook
in ag geneem sodat daar ewe veel tellings in elke sin is.
Rym
Opmaak
woorde
Wat maak Dr. Seuss se boeke uniek?
Dr. Seuss se boeke het altyd moeilike lesse wat
nou nog van toepassing is. Soos in Die Loraks:
Ons moet vir die omgewing omgee, anders sal
dit uitsterf en ons sal niks oorhou nie.
Dr. Seuss maak ook
woorde en karakters
op. Dit maak die
verhale meer
interessant en kinders
geniet daarvan.
6. Unless someone like you
cares a whole awful lot,
nothing is going to get better.
It’s not.
7. Fabel Uitgegee in 1971
Morele les
Ander karakters
Oorspronklike en
opgemaakte karakters wat
uniek is aan Die Loraks
Die Kitser
Die Loraks Protagonis wat vir die
bome praat
Hoofkarakters
Ons moet die omgewing
oppas, anders sal daar
niks daarvan oorbly nie
Die antagonis wat die
troefalabome afkap om
self geld te maak
Die Loraks en die Kitser
8. Oorsaak en gevolg
In fabels is daar altyd ‘n oorsaak en gevolg.
Oorsaak is iets wat iemand doen.
In die Loraks: Die Kitser kap al die Troefalabome af.
Gevolg is wat gebeur as gevolg van die oorsaak.
In die Loraks: Die diere moes wegtrek as gevolg
van al die besoedeling en tekort aan kos.
Oorsaak
Gevolg
9. Inspirasie vir die boek:
Vir die pret kan jy hierdie 12 minute video kyk:
https://www.youtube.com/watch?v=h5HWMs23mCk
Wil jy meer leer van die Patas-apie?
Dr. Seuss het hoofsaaklik Die
Loraks in Tanzania geskryf.
Die Patas-apie kom voor in
Tanzania.
Dink jy dat Dr. Seuss Die Loraks
laat lyk het soos die Patas-apie?
11. Vrae waaraan jy kan dink voordat ons afsluit:
1. Het die rymwoorde die strorie meer interessant of aangenaam gemaak?
2. Het die opgemaakte woorde en karakters jou gepla of was dit juis oulik?
3. Hoe het die fabel jou laat voel? (dink aan wat die Kitser aan die
omgewing gedoen het)
4. Wat sou jy gedoen het as jy Die Loraks was?
5. Is hierdie verhaal van 51 jaar gelede nog vandag van toepassing?