O slideshow foi denunciado.
Seu SlideShare está sendo baixado. ×

Die Loraks - Dr. Seuss

Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Anúncio
Próximos SlideShares
Die Loraks - Dr. Seuss
Die Loraks - Dr. Seuss
Carregando em…3
×

Confira estes a seguir

1 de 10 Anúncio
Anúncio

Mais Conteúdo rRelacionado

Anúncio

Die Loraks - Dr. Seuss

  1. 1. Die Loraks DR. SEUSS
  2. 2. Wie is DR. SEUSS? ● Dr. Seuss is gebore op 2 Maart 1904 en is 24 September 1991 oorlede. ● Dr. Seuss se regte naam is Theodor Seuss Giesel. ● Hy het grootgeword in Amerika en het kinderboeke geskryf en illustreer (teken). ● Dr. Seuss het meer as 60 boeke geskryf en illustreer. ● Voorbeelde van sy werk is: The Cat in the Hat, Green Eggs and Ham, Horton Hears a Who! ● Hy het al meer as 600 miljoen afskrifte van sy boeke verkoop en sy boeke is vertaal in meer as 20 tale. ● Theodor Giesel het sy middelnaam in sy universiteitsjare begin gebruik as “Dr. Seuss” ● Dr. Seuss het al talle pryse gewen vir sy boeke. ● Baie van sy boeke is ook oorgeskryf as animasiefilms.
  3. 3. Dr. Seuss se naam is dikwels verkeerd uitgespreek. Alexander Laing wat saam met hom gewerk het, het hierdie geskryf: You're wrong as the deuce And you shouldn't rejoice If you're calling him Seuss. He pronounces it Soice(or Zoice)
  4. 4. Morele lesse Dr. Seuss gebruik rymwoorde in sy strories om meer ritme daaraan te gee. Dit is een van die redes waarom sy boeke so gewild is. Die ritme van die sinne word ook in ag geneem sodat daar ewe veel tellings in elke sin is. Rym Opmaak woorde Wat maak Dr. Seuss se boeke uniek? Dr. Seuss se boeke het altyd moeilike lesse wat nou nog van toepassing is. Soos in Die Loraks: Ons moet vir die omgewing omgee, anders sal dit uitsterf en ons sal niks oorhou nie. Dr. Seuss maak ook woorde en karakters op. Dit maak die verhale meer interessant en kinders geniet daarvan.
  5. 5. LORAKS Die
  6. 6. Unless someone like you cares a whole awful lot, nothing is going to get better. It’s not.
  7. 7. Fabel Uitgegee in 1971 Morele les Ander karakters Oorspronklike en opgemaakte karakters wat uniek is aan Die Loraks Die Kitser Die Loraks Protagonis wat vir die bome praat Hoofkarakters Ons moet die omgewing oppas, anders sal daar niks daarvan oorbly nie Die antagonis wat die troefalabome afkap om self geld te maak Die Loraks en die Kitser
  8. 8. Inspirasie vir die boek: Vir die pret kan jy hierdie 12 minute video kyk: https://www.youtube.com/watch?v=h5HWMs23mCk Wil jy meer leer van die Patas-apie? Dr. Seuss het hoofsaaklik Die Loraks in Tanzania geskryf. Die Patas-apie kom voor in Tanzania. Dink jy dat Dr. Seuss Die Loraks laat lyk het soos die Patas-apie?
  9. 9. Nog inspirasie: Die Patas-apie eet die vrugte van die Akasiaboom. Laat dit jou nie dink aan die troefalaboom nie?
  10. 10. Vrae waaraan jy kan dink voordat ons afsluit: 1. Het die rymwoorde die strorie meer interessant of aangenaam gemaak? 2. Het die opgemaakte woorde en karakters jou gepla of was dit juis oulik? 3. Hoe het die fabel jou laat voel? (dink aan wat die Kitser aan die omgewing gedoen het) 4. Wat sou jy gedoen het as jy Die Loraks was? 5. Is hierdie verhaal van 51 jaar gelede nog vandag van toepassing?

×