SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 4
Hand 5:1-11
Welbekende storie
Wie wou hulle beindruk?
Selfverheerlikking / selfbehoud
Handelinge kerk
Mense doen vreemd dinge om hulself te laat goed
lyk
Ons vertrou nie regtig die Here nie
’n Baie selfvoldane leuen
’n Deel teruggehou
Skyn godsdiens is baie gevaarlik
Ons soek God se beste
Hoekom vra God ons beste?
Hoe lyk my diens aan God?
Pasop vir skyn godsdiens

Mais conteúdo relacionado

Mais de Susanna De Waal

27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!Susanna De Waal
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! Susanna De Waal
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouselfSusanna De Waal
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .Susanna De Waal
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekteSusanna De Waal
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nieSusanna De Waal
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nieSusanna De Waal
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter asSusanna De Waal
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal SkoonmaakSusanna De Waal
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet Susanna De Waal
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreekSusanna De Waal
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding Susanna De Waal
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oëSusanna De Waal
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Susanna De Waal
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Susanna De Waal
 

Mais de Susanna De Waal (20)

27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!27 maart 2016 wat ’n môre!!
27 maart 2016 wat ’n môre!!
 
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin! 25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
25 maart 2016 jesus, die einde en die begin!
 
20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself20 mrt 2016 Verloën jouself
20 mrt 2016 Verloën jouself
 
20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe20 maart 2016 Jou lewe
20 maart 2016 Jou lewe
 
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
13 maart 2016 het jy al die koste bereken.
 
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
28 Febr 2016 Nie ’n pad vir lafaards nie! .
 
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
28 Febr 2016 n land aan die Lrand, met gebreekte
 
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
21 februarie 2016 onsekerheid mag nie dikteer nie
 
21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie21 febr 2016 nog nie klaar nie
21 febr 2016 nog nie klaar nie
 
14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as14 febr 2016 Hy is groter as
14 febr 2016 Hy is groter as
 
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
7 februarie 2016 Kanaal Skoonmaak
 
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet 7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
7 febr 2016 Christus - die einde van die wet
 
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
31 jan 2016 en daar het ’n tyd aangebreek
 
31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)31 jan 2016 genade (2)
31 jan 2016 genade (2)
 
24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding 24 jan 16 die geur van aanbidding
24 jan 16 die geur van aanbidding
 
24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë24 jan 2016 waar is jou oë
24 jan 2016 waar is jou oë
 
Verbly jou in die here
Verbly jou in die hereVerbly jou in die here
Verbly jou in die here
 
Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!Vry gemaak in jesus naam!
Vry gemaak in jesus naam!
 
Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2Lewe die droom! – deel 2
Lewe die droom! – deel 2
 
Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1Lewe die droom! – deel 1
Lewe die droom! – deel 1
 

Pasop vir skyn godsdiens

  • 2. Welbekende storie Wie wou hulle beindruk? Selfverheerlikking / selfbehoud Handelinge kerk Mense doen vreemd dinge om hulself te laat goed lyk Ons vertrou nie regtig die Here nie
  • 3. ’n Baie selfvoldane leuen ’n Deel teruggehou Skyn godsdiens is baie gevaarlik Ons soek God se beste Hoekom vra God ons beste? Hoe lyk my diens aan God?

Notas do Editor

  1. #Welbekende storie Ek is seker ons almal het al erens ten minste een preek vanuit hierdie gedeelte gehoor. ’n Man en vrou wat gedink het hulle kan vir God en Sy kerk lieg. ’n Man en vrou wat gedink het hulle kan mense beindruk en miskien dalk selfs sê, kry in hoe dinge in die gemeente moet gebeur. Kan jy glo, Annanias en Saffira het al die geld wat hulle vir hulle grond gekry het vir die kerk gegee? #Wie wou hulle beindruk? Ek dink hierdie antwoord is voor die hand liggend. Hulle wou mense beindruk. Dit is vir my ondenkbaar dat hulle gedink hulle kan God beindruk met hierdie skyn godsdiens. Hulle wou graag hê dat mense na hulle sal verwys as goeie mense. Mense wat regtig omgee. Mense wat erns meen met hulle verhouding met God. Ai, die goedkeuring van mense was vir hulle baie baie NB #Selfverheerlikking Dit is waaroor dit vir hierdie 2 gegaan het. Dit is hartseer om te sien dat hierdie neiging van die mens reg van die begin af al voorkom. Adam en Eva wil soos God wees. Kain is kwaad omdat sy offer nie die beste is nie. Saul is jaloers op Dawid. Petrus verloen Jesus. Alles pogings tot selfbehoud en selfverheerlikking. Dit is niks anders vandag nie. Mense sal baie doen om hulle eie belange te bevorder, selfs al is dit ten koste van ander. Selfs al is dit net ’n skyn met geen fondasie en inhoud nie. Net soos met hierdie man en vrou kom dit ook vandag nog selfs in die kerk voor. Mense wat hiernatoe kom om deur ander raakgesien te word. Mense wat dink hulle kan ander en selfs God beindruk deur oenskynlik met die gemeente mee te maak. # Handelinge kerk Dit is interessant om te let op die posisie van hierdie verhaal. Dit het plaasgevind in die Handelinge kerk, m.a.w. Die ontstaan en ontwikkeling van kerk soos ons dit vandag ken. Die Handelinge kerk was gekenmerk deur wonder en tekens, liefde en eensgesindheid onder mekaar. ’n Gevoel van samehorigheid, die werking van die gawes van die Gees en ’n klomp ander dinge waarvoor ons ook die Here voor vertrou. Dinge wat afwesig geraak het in die kerk van vandag. Dit is maklik om Handelinge te lees en te dink dit het net altyd maklik en goed gegaan in die kerk. Verseker het daar baie wonderlike dinge gebeur. Ten midde van alles, lees ons ook hierdie waarheid. Mense wat besig was met skyn godsdiens. Mense wat gedink het God moet tevrede wees met die 2de beste, solank ander net dink hulle doen goed en reg. #Mense doen vreemd dinge om hulself te laat goed lyk Was dit vir Ananias en Saffira nodig om te jok oor die geld vir die grond? NEE! Wat hulle gedoen het, was wonderlik. Soos wat Petrus tereg gesê het, dit was hulle grond en hulle geld. Hulle kon daarmee maak wat hulle wou. Enige deel van die wat hulle sou besluit het om vir die gemeente te gee sou wonderlik wees. Hoekom jok? Hoekom skyn godsdiens? Wat hulle eintlik met hierdie daad kom kommunkieer het, was ....... #Ons vertrou nie regtig die Here nie (x2) Die mense moet dit tog net nie agterkom nie. Dit gaan nie goed lyk nie. Kom ons hou eerder n front voor. Ek dink wat hier gebeur het is wat vandag nog met miljoene mense gebeur. Mense met geld dink anders as mense sonder geld. Mense sonder geld dink anders as dieselfde mense wat op n manier geld bekom het. A en S se intensie was om alles te gee. Die oomblik toe die grond verkoop was en die geld in die hand het hulle anders begin dink. Hulle het vleeslik begin dink. Het die gemeente regtig so baie geld nodig, sal hulle dit reg aanwend. Dit is darem maar baie geld. Se nou net ons kom later in die moeilikheid. Dan het ons niks om op terug te val nie. Sonder dat hulle dit besef se hulle eintlik, netnou sorg God nie later vir ons nie. Kom ons maak liewer self voorsiening. N Man en vrou besig met skyn godsdiens. N Man en vrou vir wie dit meer NB was wat mense dink as wat dit vir hulle was wat God dink.
  2. #’n Baie selfvoldane leuen A en S bring ’n baie selfvoldane leuen. Vol brawade bring hulle die geld en sê dit is al die geld wat ons gekry het. Hulle het saam besluit om beide die leuen te vertel. Wat A en S gedoen het, hulle het ..... #’n Deel terug gehou Die griekse woord wat gebruik is, = nosfidsomai = te bedrieg. Dit is presies wat Agan gedoen het toe die volk Jerigo ingeneem het. Hy het deel van die bangoed, teruggehou en vir homself gevat. Ewe skynheilig het hy toe al die ander goed geneem om vernietig te word. #Skyn godsdiens is baie gevaarlik Beide Agan en A en S het nie goed daarvan afgekom nie. En hier gaan die verhaal van geld en besittings. Seker omdat dit een van die goed is waarmee ons die meeste sukkel. Dit kan egter enige iets anders in ons verhouding met God wees. Dit kan ons gebedslewe en Bybelstudie wees. Ons lof en aanbidding of my getuienis. Die manier hoe ek praat en optree. Wat ek met my tyd maak of enige kombinasie van BG. Skyn godsdiens, om my 2de beste vir God te gee is uiters uiters gevaarlik. Ek speel met vuur. God laat nie met Hom spot nie. Dit is interessant om te sien dat ons nie maklik tevrede is met enige iets anders as ..... #Ons soek God se beste Hy moet voorsien, goed voorsien en dit vinnig doen. Hy moet beskerm, seën ......... Ons vergeet so maklik dat God ons niks skuld nie. Soms tree ons op asof Hy diep in die skuld is by ons en Hy moet presteer om weer in ons goeie boekies te kom. Ons is die party wat by Hom in die skuld is, nie andersom nie. Pasop vir ’n skyn godsdiens. Die seën wat ons op ons beste ontvang is baie groter as die seën op die afskeep. Die seën op ons 2de beste. Inteendeel, God het ’n weersin in ons 2de beste. God het ’n weersin daarin wanneer ons dink ons kan Hom bedrieg deur mense te mislei. #Hoe lyk my diens aan God? Is ek met hart en siel dáárby betrokke? Is my ywer en toewyding dieselfde wanneer ander nie kyk nie? Is dit regtig my beste of bloot net ’n voorhou as die beste? Is daar intimiteit, openlikheid en eerlikheid en my verhouding met Hom of dink ek dalk ek kan ook myself daaruit “nosfidsomai” = te bedrieg. Kom ons bid saam