SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 18
Skuil by My .
          . .
God is in ons midde . . .



Nadat Moses die Tabernakel opgestel het, presies soos
    deur die Here beveel, het ‘n wolk die Tent van
 samekoms oordek & die heerlikheid van God het die
  Tabernakel gevul, want die wolk van die Here was
bedags op die Tabernakel & vuur was snags daarin . . .
Die poort na die Tabernakel is die toetreepunt           Jeshua Ha Mashiach is die poort deur wie ons
     tot die Heiligdomme van die Here. . .                   vandag toegang tot die Heiligdom en
                                                                genadetroon van God verkry. . .




                                                       Die nou poort na die hemel is Jeshua Ha
Die volk is uitgenooi om daardeur in te gaan om        Mashiach self: “Ek is die deur; as iemand
met God versoen te word deur offers vir hulle          deur My ingaan, sal Hy gered word.”
sondes te bring, en Sy Naam te prys vir al Sy                                             -Johannes 10:9
weldade. .                                           “Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want
Net so word jy vandag uitgenooi om in die             baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en
teenwoordigheid van die Almagtige in te gaan, as            sal nie in staat wees nie” - Luk. 13:24
jy graag wil . . .

               “Maak oop vir my die poorte van geregtigheid; ek wil daardeur ingaan”     - Psalms 118:19
Toe het die Almagtige God Moses geroep   Die offers op die brandofferaltaar wys heen na
  & met hom gespreek uit die tent van       die offer van Jeshua Ha Mashiach op die
             samekoms . . .                     kruishout altaar op Golgotha . . .

                                         “Dit was nodig dat die afbeeldinge van die
“ As iemand van julle aan My ‘n          dinge in die hemele deur hierdie offers gereinig
offer wil bring, kan julle jul offer     moes word, maar die hemelse dinge self word
bring, van vee, van beeste of van        gereinig deur beter offers as hierdie . . .
kleinvee ”          - Levitikus 1:1-2                                      - Hebreers 9:23




                                          . . . want byna alles word met bloed gereinig
                                          volgens die wet . . . sonder bloedvergieting
                                          vind daar geen vergifnis plaas nie . . .
 Die offer moet voor die aangesig                                         -Hebreers 9:22
 van die Almagtige geslag word &
                                         As iemand in swakheid sondig teen een van alle
 die seuns van Aaron, die priesters
                                         gebooie van die Here & een van die dinge wat
  moet die bloed daarvan rondom
                                         nie gedoen mag word nie, tog doen, moet hy
    teen die altaar uitgegooi . . .
                                         vir die sonde wat hy gedoen het ‘n bul as
                       - Levitikus 1:5
                                         sonde-offer aan God bring . . .
In die Nuwe Testament is Jeshua Ha Mashiach die Lam van God wat deur Sy
eenmalige offer aan die kruis versoening vir almal se sondes gedoen het. . .




                                                 In Johannes 1:29 se
                                                 Johannes die Doper : “Dáár is
                                                 die Lam van God wat die
                                                 sonde van die wêreld
                                                 wegneem!”




Deur die bloed van Christus word ons voortdurend van ons sondes gereinig
                                                             - 1 Johannes 1:7
Na die Brandoffer altaar is daar die koperwaskom         Die bloed en water uit die sy van Jeshua Ha
of afspoelwaentjies, waarin die priesters hulle          Mashiach is die bewys dat Sy offer volbring is . . .
hande ná die slagoffers gewas het, het die bloed
van offers met die water gemeng …
                                      – Exodus 30:18




                                                       “…een van die soldate het met ‘n spies in Sy sy
Bloed & water dui daarop dat die offer afgehandel      gesteek, en dadelik het daar bloed en water
is en dat die priester homself gereinig het om die     uitgekom… en hy wat dit gesien het, het dit
Tabernakel te kon betree . . .                         getuig, en sy getuienis is waaragtig” - Johannes
Die reukofferaltaar verwys na gebed
Nadat die offer volbring is verkry die priester          in die Naam van Jeshua Ha Mashiach
   toegang tot die Heilige voorhof van die
                                                   . . . deur gebed kry ons, deur die geskeurde
Allerheiligste gedeelte van die Tabernakel . . .
                                                   voorhangsel heen, toegang tot die genadetroon in
                                                   die Allerheiligste, waar Jeshua Ha Mashiach ons
                                                   Voorspraak by die Vader is om versoening vir ons
                                                   sondes te doen. . .




                                                     Ons moet “by elke geleentheid bid in die Gees” -
 Net voor die voorhangsel van die                                                       Efesiers 6: 18
 Allerheiligste was die reukofferaltaar
 waarop reukwerk tot ‘n lieflike geur aan          In gebed tree ons tot die troon van God toe.
 die Here moes brand . . .                         Hierdie kommunikasie moet in stand gehou
                                                   word, daarom word ons vermaan om te “bid
                                                   sonder ophou”                                -1
In die Allerheiligste, afgesluit deur die        Die oomblik toe Jeshua Ha Mashiach aan die kruis
   voorhangsel, was die verbondsark. . .             gesterf het, het die voorhangsel geskeur en het
                                                           elkeen van ons vrye toegang tot die
                                                             genadetroon van God gekry . . .
Hier kon net die Hoëpriester een maal per jaar
 op die Groot Versoendag ingaan om met ‘n
     bloedoffer vir die hele volk se sondes
           versoening te doen . . .




                                                    “Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om
                                                      in die heiligdom in te gaan deur die bloed van
“En dit moet vir julle ‘n ewige insetting wees om   Jeshua Ha Mashiach op die nuwe en lewende weg
 vir die kinders van Israel weens al hulle sondes    wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel
     een maal in die jaar versoening te doen”            heen . . . laat ons toetree in volle geloofs
                 - Leviticus 16:34                          versekerdheid” - Heb. 10:19-20, 22
Die toonbrode wys na Jeshua Ha Mashiach           Jeshua Ha Mashiach is die brood van die ewige
en sy Woord as die brood van die lewe. . .         lewe, deur wie ons geestelike behoeftes ook
                                                            daagliks vervul word . . .
  Vars brood moes altyd op hierdie tafel
  voorsien word: “En op die tafel moet jy
  altyddeur toonbrood voor my aangesig
  neersit”               – Exodus 25:30




                                                     Jeshua Ha Mashiach sê vir hulle: “Ek is die
                                                     brood van die lewe; wie na My toe kom, sal
                                                     nooit honger kry nie”

Die koringkorrels wat gebreek en fyngemaal is        Want die brood van God is Hy wat uit die
om meel te vorm, is ‘n tipe van die Messias wie      hemel neerdaal & aan die wereld die lewe
se liggaam gebreek sou word om die brood van         gee . . .
die lewe vir ‘n sterwende wêreld te word. . .                                   - Johannes 6:35
‘n Kandelaar wat gedurigdeur moes brand, was deel        Volgens Openbaring 1:12 en 20 is die gemeentes
van die toerusting in die Heiligdom. . . die olie moes    van die Nuwe Testament God se kandelare wat
 elke oggend en aand aangevul en die pitte van die       Sy lig in ‘n geestelik donker wêreld onder leiding
             lampe skoongemaak word                               van die Heilige Gees laat skyn. . .




                                                                           God se Gees is die
                                                                           Lig van die wereld


     Die lig moes die duisternis verdryf & van
        God se teenwoordigheid getuig. . .                    Om dit suksesvol te kan doen, moet ons
                                                         voortdurend deur die bloed van die Lam gereinig
  Die brandende kandelaar verwys na Jeshua Ha             (1 Johannes 1:7) en met die olie van die Heilige
Mashiach as die Lig van die wêreld wat deur middel              Gees vervul word - Efesiers 5:18
van die olie van die Heilige Gees in die wêreld skyn
Die Priesterlike dienswerk . . .          Jeshua Ha Mashiach is die Hoepriester . . .

Die funksie van die Hoe Priester was onder
meer om namens die volk met God te
praat, en ook namens God met die volk. . .




                                             Hebreers 9:11-12 Leer ons dat Jeshua Ha
                                             Mashiach wat optree as Hoepriester van die
                                             toekomstige weldade, deur die groter &
                                             volmaakter tabernakel wat nie met hande
                                             gemaak is nie . . .

  Hy moes dus vir sy volksgenote by die      Met Sy eie bloed eenmaal ingegaan het in die
  Here intree, en ook die woord van die      Heiligdom van God en Hy het ‘n ewige verlossing
      Here aan hulle verkondig. . .          teweeggebring.               - Hebreers 9: 11-15
Jeshua Ha Mashiach is die fondasie van               “Want niemand kan ‘n ander fondament lê
           ons geloof . . .                            as wat daar gelê is nie, dit is Jeshua Ha
                                                           Mashiach” - 1 Korintieers 3:11
 Die tempel se fondasie is met kosbare
  gekapte klippe gelê 1 Konings 5:17




                                                      ‘n Persoon wie se lewe nie deur die
Dit is ‘n heenwysing na Jeshua Ha Mashiach: Hy   wedergeboorte op Hom oorgebou is nie, is nog
   is die gekliefde rots waarop ons lewens as    ongered en bou sy lewe op die sand. Hy kan nie
         tempels van God gebou word. . .             as ‘n tempel van God funksioneer nie.
Vind jy die offer wat God aan die kruis op Golgotha gedoen het vir die
                   redding van jou kosbare siel aanneemlik ?




Maak die offer van God dan jou eie offer deur te glo dat Jeshua Ha Mashiach
           in jou plek gesterwe het sodat jy vir ewig kan lewe. . .




  Dank God dat jy Sy Seun voor die genadetroon kan bring as versoening
   vir jou sondes & dat jy self nie as offer hoef in te staan sodat jou siel
                van die ewige dood gered kan word nie . . .
Die Tabernakel in die Nuwe Testament . . .
Net soos met die volk van Israel in die Woestyn. . . Het God steeds die begeerte om
    in die midde te wees van elke mens wat Hom as God & Koning aanvaar . . .

              Daarom maak Hy die liggaam van die mens Sy woning
                wanneer jy Sy Seun as jou Verlosser aanneem . . .



Jeshua Ha Mashiach het gesê: “As iemand My liefhet, sal hy My woord bewaar, en
  My Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak”
                                                                - Johannes 14:23




Ons liggame is dus ‘n tuiste waarin die Heilige Gees woon: “…julle ken die Gees van
         die waarheid omdat Hy by julle bly en IN julle sal wees” - Johannes 14:17
Die Wedergeborene is ‘n Tempel van God . . .
  Elke Kind van God ontvang die Heilige Gees by wedergeboorte
& is daarom ‘n Tabernakel van God omdat ons Sy Gees huisves . . .


                                       “Weet julle nie dat julle ‘n tempel
                                       van God is en die Gees van God in
                                          julle woon nie? As iemand die
                                         tempel van God skend, sal God
                                        hom skend; want die tempel van
                                          God is heilig en dit is julle” - 1
                                                      Korinthiers 3:16-17




  “Want julle is duur gekoop, verheerlik God dan in julle liggaam
               en in julle gees wat aan God behoort”     - 1 Korinthiers 6:20
Die tempel van God is heilig, en dit plaas ‘n verpligting op ons om heilig te leef . . .



“…soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel
heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig want Ek is heilig” - 1 Petrus 1:15




          “Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God,
            dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God
               welgevallige offer – dit is julle redelike Godsdiens” - Romeine 12:1
As tempels van God moet ons hierdie funksies in die Nuwe Testament vervul . . .


“Wedergebore kinders van God is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n
 heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat
       julle uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare lig” - 1 Petrus 2:9
Terwyl ons dan broeders
     vrymoedigheid het om in die
  Heiligdom van God in te gaan deur
die bloed van Jeshua Ha Mashiach op
 die nuwe & lewende weg wat Hy vir
ons ingewy het deur die voorhangsel
  heen, dit is Sy vlees, en ons ‘n Hoe
     Priester oor die huis van God
      het, laat ons toetree met ‘n
        waaragtige hart in volle
geloofsversekerdheid, die harte deur
 besprenkeling gereinig van ‘n slegte
  gewete en die liggaam gewas met
             rein water . . .
                       - Hebreers 10:22

Mais conteúdo relacionado

Mais de meliscl

Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou strafmeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou middemeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Mais de meliscl (16)

Wie dra jou straf
Wie dra jou strafWie dra jou straf
Wie dra jou straf
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
God in jou midde
God in jou middeGod in jou midde
God in jou midde
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Skuil by my

  • 1. Skuil by My . . .
  • 2. God is in ons midde . . . Nadat Moses die Tabernakel opgestel het, presies soos deur die Here beveel, het ‘n wolk die Tent van samekoms oordek & die heerlikheid van God het die Tabernakel gevul, want die wolk van die Here was bedags op die Tabernakel & vuur was snags daarin . . .
  • 3. Die poort na die Tabernakel is die toetreepunt Jeshua Ha Mashiach is die poort deur wie ons tot die Heiligdomme van die Here. . . vandag toegang tot die Heiligdom en genadetroon van God verkry. . . Die nou poort na die hemel is Jeshua Ha Die volk is uitgenooi om daardeur in te gaan om Mashiach self: “Ek is die deur; as iemand met God versoen te word deur offers vir hulle deur My ingaan, sal Hy gered word.” sondes te bring, en Sy Naam te prys vir al Sy -Johannes 10:9 weldade. . “Stry hard om in te gaan deur die nou poort, want Net so word jy vandag uitgenooi om in die baie, sê Ek vir julle, sal probeer om in te gaan en teenwoordigheid van die Almagtige in te gaan, as sal nie in staat wees nie” - Luk. 13:24 jy graag wil . . . “Maak oop vir my die poorte van geregtigheid; ek wil daardeur ingaan” - Psalms 118:19
  • 4. Toe het die Almagtige God Moses geroep Die offers op die brandofferaltaar wys heen na & met hom gespreek uit die tent van die offer van Jeshua Ha Mashiach op die samekoms . . . kruishout altaar op Golgotha . . . “Dit was nodig dat die afbeeldinge van die “ As iemand van julle aan My ‘n dinge in die hemele deur hierdie offers gereinig offer wil bring, kan julle jul offer moes word, maar die hemelse dinge self word bring, van vee, van beeste of van gereinig deur beter offers as hierdie . . . kleinvee ” - Levitikus 1:1-2 - Hebreers 9:23 . . . want byna alles word met bloed gereinig volgens die wet . . . sonder bloedvergieting vind daar geen vergifnis plaas nie . . . Die offer moet voor die aangesig -Hebreers 9:22 van die Almagtige geslag word & As iemand in swakheid sondig teen een van alle die seuns van Aaron, die priesters gebooie van die Here & een van die dinge wat moet die bloed daarvan rondom nie gedoen mag word nie, tog doen, moet hy teen die altaar uitgegooi . . . vir die sonde wat hy gedoen het ‘n bul as - Levitikus 1:5 sonde-offer aan God bring . . .
  • 5. In die Nuwe Testament is Jeshua Ha Mashiach die Lam van God wat deur Sy eenmalige offer aan die kruis versoening vir almal se sondes gedoen het. . . In Johannes 1:29 se Johannes die Doper : “Dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem!” Deur die bloed van Christus word ons voortdurend van ons sondes gereinig - 1 Johannes 1:7
  • 6. Na die Brandoffer altaar is daar die koperwaskom Die bloed en water uit die sy van Jeshua Ha of afspoelwaentjies, waarin die priesters hulle Mashiach is die bewys dat Sy offer volbring is . . . hande ná die slagoffers gewas het, het die bloed van offers met die water gemeng … – Exodus 30:18 “…een van die soldate het met ‘n spies in Sy sy Bloed & water dui daarop dat die offer afgehandel gesteek, en dadelik het daar bloed en water is en dat die priester homself gereinig het om die uitgekom… en hy wat dit gesien het, het dit Tabernakel te kon betree . . . getuig, en sy getuienis is waaragtig” - Johannes
  • 7. Die reukofferaltaar verwys na gebed Nadat die offer volbring is verkry die priester in die Naam van Jeshua Ha Mashiach toegang tot die Heilige voorhof van die . . . deur gebed kry ons, deur die geskeurde Allerheiligste gedeelte van die Tabernakel . . . voorhangsel heen, toegang tot die genadetroon in die Allerheiligste, waar Jeshua Ha Mashiach ons Voorspraak by die Vader is om versoening vir ons sondes te doen. . . Ons moet “by elke geleentheid bid in die Gees” - Net voor die voorhangsel van die Efesiers 6: 18 Allerheiligste was die reukofferaltaar waarop reukwerk tot ‘n lieflike geur aan In gebed tree ons tot die troon van God toe. die Here moes brand . . . Hierdie kommunikasie moet in stand gehou word, daarom word ons vermaan om te “bid sonder ophou” -1
  • 8. In die Allerheiligste, afgesluit deur die Die oomblik toe Jeshua Ha Mashiach aan die kruis voorhangsel, was die verbondsark. . . gesterf het, het die voorhangsel geskeur en het elkeen van ons vrye toegang tot die genadetroon van God gekry . . . Hier kon net die Hoëpriester een maal per jaar op die Groot Versoendag ingaan om met ‘n bloedoffer vir die hele volk se sondes versoening te doen . . . “Terwyl ons dan, broeders, vrymoedigheid het om in die heiligdom in te gaan deur die bloed van “En dit moet vir julle ‘n ewige insetting wees om Jeshua Ha Mashiach op die nuwe en lewende weg vir die kinders van Israel weens al hulle sondes wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel een maal in die jaar versoening te doen” heen . . . laat ons toetree in volle geloofs - Leviticus 16:34 versekerdheid” - Heb. 10:19-20, 22
  • 9. Die toonbrode wys na Jeshua Ha Mashiach Jeshua Ha Mashiach is die brood van die ewige en sy Woord as die brood van die lewe. . . lewe, deur wie ons geestelike behoeftes ook daagliks vervul word . . . Vars brood moes altyd op hierdie tafel voorsien word: “En op die tafel moet jy altyddeur toonbrood voor my aangesig neersit” – Exodus 25:30 Jeshua Ha Mashiach sê vir hulle: “Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie” Die koringkorrels wat gebreek en fyngemaal is Want die brood van God is Hy wat uit die om meel te vorm, is ‘n tipe van die Messias wie hemel neerdaal & aan die wereld die lewe se liggaam gebreek sou word om die brood van gee . . . die lewe vir ‘n sterwende wêreld te word. . . - Johannes 6:35
  • 10. ‘n Kandelaar wat gedurigdeur moes brand, was deel Volgens Openbaring 1:12 en 20 is die gemeentes van die toerusting in die Heiligdom. . . die olie moes van die Nuwe Testament God se kandelare wat elke oggend en aand aangevul en die pitte van die Sy lig in ‘n geestelik donker wêreld onder leiding lampe skoongemaak word van die Heilige Gees laat skyn. . . God se Gees is die Lig van die wereld Die lig moes die duisternis verdryf & van God se teenwoordigheid getuig. . . Om dit suksesvol te kan doen, moet ons voortdurend deur die bloed van die Lam gereinig Die brandende kandelaar verwys na Jeshua Ha (1 Johannes 1:7) en met die olie van die Heilige Mashiach as die Lig van die wêreld wat deur middel Gees vervul word - Efesiers 5:18 van die olie van die Heilige Gees in die wêreld skyn
  • 11. Die Priesterlike dienswerk . . . Jeshua Ha Mashiach is die Hoepriester . . . Die funksie van die Hoe Priester was onder meer om namens die volk met God te praat, en ook namens God met die volk. . . Hebreers 9:11-12 Leer ons dat Jeshua Ha Mashiach wat optree as Hoepriester van die toekomstige weldade, deur die groter & volmaakter tabernakel wat nie met hande gemaak is nie . . . Hy moes dus vir sy volksgenote by die Met Sy eie bloed eenmaal ingegaan het in die Here intree, en ook die woord van die Heiligdom van God en Hy het ‘n ewige verlossing Here aan hulle verkondig. . . teweeggebring. - Hebreers 9: 11-15
  • 12. Jeshua Ha Mashiach is die fondasie van “Want niemand kan ‘n ander fondament lê ons geloof . . . as wat daar gelê is nie, dit is Jeshua Ha Mashiach” - 1 Korintieers 3:11 Die tempel se fondasie is met kosbare gekapte klippe gelê 1 Konings 5:17 ‘n Persoon wie se lewe nie deur die Dit is ‘n heenwysing na Jeshua Ha Mashiach: Hy wedergeboorte op Hom oorgebou is nie, is nog is die gekliefde rots waarop ons lewens as ongered en bou sy lewe op die sand. Hy kan nie tempels van God gebou word. . . as ‘n tempel van God funksioneer nie.
  • 13. Vind jy die offer wat God aan die kruis op Golgotha gedoen het vir die redding van jou kosbare siel aanneemlik ? Maak die offer van God dan jou eie offer deur te glo dat Jeshua Ha Mashiach in jou plek gesterwe het sodat jy vir ewig kan lewe. . . Dank God dat jy Sy Seun voor die genadetroon kan bring as versoening vir jou sondes & dat jy self nie as offer hoef in te staan sodat jou siel van die ewige dood gered kan word nie . . .
  • 14. Die Tabernakel in die Nuwe Testament . . . Net soos met die volk van Israel in die Woestyn. . . Het God steeds die begeerte om in die midde te wees van elke mens wat Hom as God & Koning aanvaar . . . Daarom maak Hy die liggaam van die mens Sy woning wanneer jy Sy Seun as jou Verlosser aanneem . . . Jeshua Ha Mashiach het gesê: “As iemand My liefhet, sal hy My woord bewaar, en My Vader sal hom liefhê, en Ons sal na hom toe kom en by hom woning maak” - Johannes 14:23 Ons liggame is dus ‘n tuiste waarin die Heilige Gees woon: “…julle ken die Gees van die waarheid omdat Hy by julle bly en IN julle sal wees” - Johannes 14:17
  • 15. Die Wedergeborene is ‘n Tempel van God . . . Elke Kind van God ontvang die Heilige Gees by wedergeboorte & is daarom ‘n Tabernakel van God omdat ons Sy Gees huisves . . . “Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie? As iemand die tempel van God skend, sal God hom skend; want die tempel van God is heilig en dit is julle” - 1 Korinthiers 3:16-17 “Want julle is duur gekoop, verheerlik God dan in julle liggaam en in julle gees wat aan God behoort” - 1 Korinthiers 6:20
  • 16. Die tempel van God is heilig, en dit plaas ‘n verpligting op ons om heilig te leef . . . “…soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in jul hele lewenswandel heilig word, omdat daar geskrywe is: Wees heilig want Ek is heilig” - 1 Petrus 1:15 “Ek vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as ‘n lewende, heilige en aan God welgevallige offer – dit is julle redelike Godsdiens” - Romeine 12:1
  • 17. As tempels van God moet ons hierdie funksies in die Nuwe Testament vervul . . . “Wedergebore kinders van God is ‘n uitverkore geslag, ‘n koninklike priesterdom, ‘n heilige volk, ‘n volk as eiendom verkry, om te verkondig die deugde van Hom wat julle uit die duisternis geroep het tot Sy wonderbare lig” - 1 Petrus 2:9
  • 18. Terwyl ons dan broeders vrymoedigheid het om in die Heiligdom van God in te gaan deur die bloed van Jeshua Ha Mashiach op die nuwe & lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is Sy vlees, en ons ‘n Hoe Priester oor die huis van God het, laat ons toetree met ‘n waaragtige hart in volle geloofsversekerdheid, die harte deur besprenkeling gereinig van ‘n slegte gewete en die liggaam gewas met rein water . . . - Hebreers 10:22