SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 18
Nadat jy die Ewige Lewe deur Jesus Christus ontvang het, wil God jou
                  na die beeld van Sy Seun Jeshua vorm . . .


Hierdie “transformasie” staan bekend as Geestelike Groei of Heiligmaking . . .




       God die Vader heg besondere waarde aan Geestelike Groei . . .
Die proses van Heiligmaking vind slegs plaas wanneer jou kennis & ondervinding
     van God die Vader, God die Seun & God die Heilige Gees toeneem . . .


                                            Hierdie kennis & ondervinding
                                            van God word opgedoen deur
                                            SELF getrou die Bybel te lees
                                                  & te bestudeer . . .

                                                              . . . daar is GEEN
                                                             ander manier . . .




          Alles wat jy van God die Vader, die Seun & die Heilige Gees
              te wete wil & kan kom, is in die Bybel opgeteken . . .
Kennis & Wysheid van God is beter as al die materie van hierdie wereld!

                                           Spreuke 3:13 “ Gelukkig die mens wat
                                           wysheid gevind het & die mens wat
                                           verstand verkry, want die verkryging
                                           daarvan is beter as die van silwer & die
                                           verwerwing daarvan beter as van goud. Dit
                                           is kosteliker as korale & al jou kleinode kan
                                           daar nie mee vergelyk word nie . . .


                                           Spreuke 20:15 Daar is goud & ‘n menigte
                                           korale, maar ‘n kosbare sieraad is die lippe
                                           van kennis . . .


                                           Spreuke 16: 16 Hoeveel beter is dit om
                                           wysheid van God te verkry as goud &
                                           verkiesliker om verstand te verwerf as
                                           silwer




Daar is niks so waardevol soos om die Kennis & Opinie van God na te speur
   oor die aktiwiteite & omstandighede wat jou lewenspad kruis nie. . .
Hoekom is wysheid van God soveel werd?

                           Spreuke 24:3 Deur wysheid word ‘n huis
                           gebou, deur verstand word dit bevestig & deur
                           kennis word die kamers gevul met allerhande
                           kosbare & lieflike goed

                           Wysheid is die vermoe om die regte keuse uit te
                           oefen nadat jy die kennis ontvang het om te
                           onderskei tussen dit wat Lewe bied & dit wat die
                           Ewige dood tot gevolg het . . .

                           Wanneer jy erken dat jy verlore is & Jesus
                           Christus as Verlosser uit die dood aanneem
                           word jou gees deur die Heilige Gees tot die
                           Ewige Lewe opgewek. Hierdie opwekking van
                           jou siel vanuit die dood tot die lewe, word in ons
                           teksvers vergelyk met ‘n huis wat tot stand kom.

                           Deur te verstaan wat geestelik met jou gebeur
                           het word die geboorte van jou siel ‘n vaste wete
                           wat onwankelbaar is . . .

                           Soos wat jy toeneem in kennis van God & Sy
                           Woord , word die lee kamers van jou siel wat
                           verlang na God ryklik gevul met lieflike
                           waarhede & kosbare ondervindings van ons
                           Liefdevolle Skepper . . .
Die Woord van die Here leer dat daar ‘n proses is wat gevolg moet word
           indien dit jou behoefte is om kennis van God te verkry . . .




  “As jy My woorde aanneem & My gebooie by jou bewaar, sodat jy jou oor laat luister
na wysheid, jou hart neig tot verstand, ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem
       verhef, as jy daarna soek soos na silwer & dit naspeur soos verborge skatte,
          dan sal jy die vrees van die Here verstaan & die kennis van God vind .
    Want die Here gee wysheid, uit Sy mond kom kennis & verstand . . .”          - Spreuke 2:1-6
Respek vir die Here is die beginsel vir Geestelike Kennis & Wysheid. . .


   Spreuke 1:7 Die vrees vir die Here is die beginsel van die kennis . . .



                                                  Spreuke 16:6 Deur liefde & trou
                                                  word die skuld versoen & deur
                                                  die vrees van die Here wyk ‘n
                                                  mens af van die kwaad


                                                  Spreuke 9:10 Die beginsel van die
                                                  wysheid is die vrees van die Here &
                                                  kennis van die Heilige is verstand . . .




Vrees vir die Here beteken dat jy uiters respekvol teenoor God & al Sy wee
       handel & jou daarvan weerhou om moedswillig te sondig. . .
Kennis, begrip & Wysheid van God


                                                     God maak praktiese kennis aan
                                                     jou bekend oor spesifieke
                                                     gebeure & omstandighede in
                                                     jou lewe . . .

                                                     God voorsien verder die
                                                     vermoe om die kennis wat aan
                                                     jou oorgedra is tenvolle te
                                                     verstaan. Wanneer jy nie die
                                                     kennis begryp nie is dit
                                                     onmoontlik om dit in jou
                                                     lewens omstandighede toe te
                                                     pas. . .

                                                     Dan sal God Sy werk voltooi
                                                     deur te verseker dat jy die
                                                     nodige wysheid het om in staat
                                                     te wees om die kennis toe te
                                                     pas in jou lewe. . .



Wysheid is die vermoe om Boek Kennis te verstaan & dit prakties uit te leef. . .
God & Jesus Christus is die bron van alle Goddelike Kennis & Wysheid…

Kollosense 2:2 vertel dat die kosbare skatte van wysheid & kennis in God & Jesus
Christus versteek is. God vergelyk kennis & wysheid met skatte… Hierdie geestelike
rykdom is in God self versteek…
Romeine 11:33, 36
Spreuke 2:6
Daniel 2:20
Job 11:7




             Alle kennis & wysheid kom direk van God & Jesus Christus
God wil graag Sy kennis met jou deel, as jy Hom daaromtrent vra




       Jeremia 33:3
       Mattheus 13:11
       Efesiers 1:17
       Amos 3:7
       Daniel 2:28
       Johannes 8:31



As jy gewillig is om die Bybel, wat die Woord van God is, te ondersoek met die doel om te
verstaan wat jy lees, sal jy die nodige kennis & waarheid bekom aangaande ‘n verskeidenheid
onderwerpe & aangeleenthede wat betrekking het op jou lewe.




  Hierdie goddelike waarheid sal jou vry maak omdat jy nie langer gebind sal wees
               met beperkte & verkeerde gedagtes & besluit nie. . .
God deel Sy kennis & wysheid met die wat Hom gehoorsaam & respekteer . . .




                                          Om “by die reels te hou” behels dat jy
                                          bereid moet wees om goeie, gereelde &
                                          kwaliteit tyd te spandeer om die Woord van
                                          God vir jouself te lees. . .


                                           Jy moet self die Skrif ondersoek om dit te
                                           verstaan & self verseker dat jy hierdie
                                           waarhede in jou eie lewe toepas.




God & Jesus Christus het ‘n magdom van kennis wat hulle albei graag met jou wil
deel, as jy net bereid is om jou deel te doen & self daarna te soek in die Bybel. . .
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis

Mais conteúdo relacionado

Mais de meliscl

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egiptemeliscl
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!meliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Mais de meliscl (16)

Inwoners van egipte
Inwoners van egipteInwoners van egipte
Inwoners van egipte
 
Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Verbond
VerbondVerbond
Verbond
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!'n Bloedverbond . . . tot die dood!
'n Bloedverbond . . . tot die dood!
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

'N lewenslange verbintenis

  • 1.
  • 2.
  • 3.
  • 4.
  • 5.
  • 6. Nadat jy die Ewige Lewe deur Jesus Christus ontvang het, wil God jou na die beeld van Sy Seun Jeshua vorm . . . Hierdie “transformasie” staan bekend as Geestelike Groei of Heiligmaking . . . God die Vader heg besondere waarde aan Geestelike Groei . . .
  • 7. Die proses van Heiligmaking vind slegs plaas wanneer jou kennis & ondervinding van God die Vader, God die Seun & God die Heilige Gees toeneem . . . Hierdie kennis & ondervinding van God word opgedoen deur SELF getrou die Bybel te lees & te bestudeer . . . . . . daar is GEEN ander manier . . . Alles wat jy van God die Vader, die Seun & die Heilige Gees te wete wil & kan kom, is in die Bybel opgeteken . . .
  • 8. Kennis & Wysheid van God is beter as al die materie van hierdie wereld! Spreuke 3:13 “ Gelukkig die mens wat wysheid gevind het & die mens wat verstand verkry, want die verkryging daarvan is beter as die van silwer & die verwerwing daarvan beter as van goud. Dit is kosteliker as korale & al jou kleinode kan daar nie mee vergelyk word nie . . . Spreuke 20:15 Daar is goud & ‘n menigte korale, maar ‘n kosbare sieraad is die lippe van kennis . . . Spreuke 16: 16 Hoeveel beter is dit om wysheid van God te verkry as goud & verkiesliker om verstand te verwerf as silwer Daar is niks so waardevol soos om die Kennis & Opinie van God na te speur oor die aktiwiteite & omstandighede wat jou lewenspad kruis nie. . .
  • 9. Hoekom is wysheid van God soveel werd? Spreuke 24:3 Deur wysheid word ‘n huis gebou, deur verstand word dit bevestig & deur kennis word die kamers gevul met allerhande kosbare & lieflike goed Wysheid is die vermoe om die regte keuse uit te oefen nadat jy die kennis ontvang het om te onderskei tussen dit wat Lewe bied & dit wat die Ewige dood tot gevolg het . . . Wanneer jy erken dat jy verlore is & Jesus Christus as Verlosser uit die dood aanneem word jou gees deur die Heilige Gees tot die Ewige Lewe opgewek. Hierdie opwekking van jou siel vanuit die dood tot die lewe, word in ons teksvers vergelyk met ‘n huis wat tot stand kom. Deur te verstaan wat geestelik met jou gebeur het word die geboorte van jou siel ‘n vaste wete wat onwankelbaar is . . . Soos wat jy toeneem in kennis van God & Sy Woord , word die lee kamers van jou siel wat verlang na God ryklik gevul met lieflike waarhede & kosbare ondervindings van ons Liefdevolle Skepper . . .
  • 10. Die Woord van die Here leer dat daar ‘n proses is wat gevolg moet word indien dit jou behoefte is om kennis van God te verkry . . . “As jy My woorde aanneem & My gebooie by jou bewaar, sodat jy jou oor laat luister na wysheid, jou hart neig tot verstand, ja, as jy na die insig roep, na die verstand jou stem verhef, as jy daarna soek soos na silwer & dit naspeur soos verborge skatte, dan sal jy die vrees van die Here verstaan & die kennis van God vind . Want die Here gee wysheid, uit Sy mond kom kennis & verstand . . .” - Spreuke 2:1-6
  • 11. Respek vir die Here is die beginsel vir Geestelike Kennis & Wysheid. . . Spreuke 1:7 Die vrees vir die Here is die beginsel van die kennis . . . Spreuke 16:6 Deur liefde & trou word die skuld versoen & deur die vrees van die Here wyk ‘n mens af van die kwaad Spreuke 9:10 Die beginsel van die wysheid is die vrees van die Here & kennis van die Heilige is verstand . . . Vrees vir die Here beteken dat jy uiters respekvol teenoor God & al Sy wee handel & jou daarvan weerhou om moedswillig te sondig. . .
  • 12. Kennis, begrip & Wysheid van God God maak praktiese kennis aan jou bekend oor spesifieke gebeure & omstandighede in jou lewe . . . God voorsien verder die vermoe om die kennis wat aan jou oorgedra is tenvolle te verstaan. Wanneer jy nie die kennis begryp nie is dit onmoontlik om dit in jou lewens omstandighede toe te pas. . . Dan sal God Sy werk voltooi deur te verseker dat jy die nodige wysheid het om in staat te wees om die kennis toe te pas in jou lewe. . . Wysheid is die vermoe om Boek Kennis te verstaan & dit prakties uit te leef. . .
  • 13. God & Jesus Christus is die bron van alle Goddelike Kennis & Wysheid… Kollosense 2:2 vertel dat die kosbare skatte van wysheid & kennis in God & Jesus Christus versteek is. God vergelyk kennis & wysheid met skatte… Hierdie geestelike rykdom is in God self versteek… Romeine 11:33, 36 Spreuke 2:6 Daniel 2:20 Job 11:7 Alle kennis & wysheid kom direk van God & Jesus Christus
  • 14. God wil graag Sy kennis met jou deel, as jy Hom daaromtrent vra Jeremia 33:3 Mattheus 13:11 Efesiers 1:17 Amos 3:7 Daniel 2:28 Johannes 8:31 As jy gewillig is om die Bybel, wat die Woord van God is, te ondersoek met die doel om te verstaan wat jy lees, sal jy die nodige kennis & waarheid bekom aangaande ‘n verskeidenheid onderwerpe & aangeleenthede wat betrekking het op jou lewe. Hierdie goddelike waarheid sal jou vry maak omdat jy nie langer gebind sal wees met beperkte & verkeerde gedagtes & besluit nie. . .
  • 15. God deel Sy kennis & wysheid met die wat Hom gehoorsaam & respekteer . . . Om “by die reels te hou” behels dat jy bereid moet wees om goeie, gereelde & kwaliteit tyd te spandeer om die Woord van God vir jouself te lees. . . Jy moet self die Skrif ondersoek om dit te verstaan & self verseker dat jy hierdie waarhede in jou eie lewe toepas. God & Jesus Christus het ‘n magdom van kennis wat hulle albei graag met jou wil deel, as jy net bereid is om jou deel te doen & self daarna te soek in die Bybel. . .