SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 85
“ Maak gereed die Koning kom! “
EGIPTE
God se opdrag aan Moses                 Hoofstuk 3:1 tot 4:17
Die tien plae                           Hoofstuk 7:14 tot 11:10
Die begin van Pasga                     Hoofstuk 12:1 tot 13:14
Klowing van die Rooi See                Hoofstuk 14: 13-31




WOESTYN
Tien gebooie                            Hoofstuk 20:1 tot 17
Instruksies vir die Tabernakel          Hoofstuk 24:12 tot 27:21
Offers vir die bou van die Tabernakel   Hoofstuk 35:1 tot 36:7
Bou van die Tabernakel                  Hoofstuk 40:1 tot 33
God vul die Tabernakel                  Hoofstuk 40:34 tot 38.
Op reis vanuit Egipte na Kanaan

Egipte : Wereld van sonde & afgodediens
Woestyn : Reiniging (afle & opneem)
Kanaan : Geestelike oorwinning
Verskillende mense woon saam in Egipte
                      • Egiptenare

                      • Israeliete

                      • Gemengde bloed
Volbloed Egiptenare




           •   Geen behoefte na die Almagtige Skepper
           •   Dien afgode (ander gode)
           •   Geen plan om van hulle gode af te sien
           •   Woon saam met ons in hierdie verlore wereld
           •   Gaan selfs kerk toe
           •   Neem geen notisie van die Evangelie
           •   Gelukkig & tevrede in Egipte
Suiwer Joodse Bloed




• Dien reeds geslagte lank die
  God van Abraham, Isak & Jakob
• Geen twyfel wie God is nie
• Nie tevrede om afgode te dien
• Verlang na die God van hul Voorvaders
• Luister gewilliglik na die Evangelie
• Aanvaar Christus sonder twyfel as Verlosser
• Wil nie langer in Egipte bly
• Soek & vind die weg na Kanaan,
  deur die woestynlewe . . .
Gemengde Bloed




• Uit gemengde huwelike gebore
•   Joods (gelowige) & Egiptiese (ongelowige) ouers
•   Verdeel tussen twee gelowe
•   Nie werklik verbind tot God nie
•   Kry nie vat aan afgode nie
•   Vind dit moeilik om kruisdood te verstaan
•   Begryp nie hul sondige toestand voor God nie
•   Vind dit moeilik om „n oorgawe te maak
    of om geestelik te groei & te volhard
Watter een verteenwoordig jou?

Egiptenaar: Afgode
                                          Egiptenaar, Israeliet of uit gemengde huwelik
                                          gebore, alle mense word gered deur die
                                          kosbare bloed van Jesus Christus . . .
                                          wanneer jy „n eie keuse maak om voor God te
                                          buig sondes te belei & Christus as Verlosser
                                          aan te neem . . .



Gemengde Bloed: Afgode / God van Israel           Ten volle oorgegee aan Christus
Die mense wat saam met ons in Egipte (die verlore wereld) woon is mense
wat nie noodwendig „n keuse vir of teen die God van Israel gemaak het nie . . .




   Die inwoners van Gosen (Joodse gebied) glo nie almal in dieselfde God nie,
  want baie van die volk het so deur die jare die gode van Egipte begin aanbid. . .
Sommige van hierdie „afgodbeeld aanbidders‟ woon in ons huise,
           omdat hul met Israeliete getroud is. . .




Net soos wat daar vandag in elke gesin mense van verskillende
      geloofsoortuigings „n lewe onder een dak maak . . .
Hierdie mans en vroue word saam met ons teen die sprinkane & steekvliee beskerm wat Egipteland
         tref, net omdat hulle met mense getroud is wat die Almagtige dien en aanbid . . .




              Almal werk elke dag hard saam daaraan om stene vir Farao te maak!
Alle mense kan die verlore wereld van Egipte verlaat ,
   maar elkeen wat begeer om vrygemaak te word
            van slawerny & afgodediens
    moet God se voorskrifte noukeurig nakom . . .
Ons sal nooit op ons eie uit die hand van Farao (satan) vrykom nie!




“ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit hulle
       slawerny, en Ek sal jou verlos deur ‟n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte . . . “
Die God van Abraham, Isak & Jacob het vir Moses & Aaron gese dat elke gesin
                „n lam moet uithou wat sonder gebrek is. . .




       Die Alomteenwoordige het baie spesifiek gese dat ons die vleis
           met bitterkruie moet geur, en oor die kole moet braai. . .

            Ons mag ook geen suurdeeg in die brood meng nie. . .
Bitter kruie herinner aan die dwangarbeid in Egipte, die vernedering &
        magteloosheid om in geestelike of fisiese slawerny vasgekeer te wees . . .




Dit herinner aan die sonde van „n volk wat eens op „n tyd die God van Israel gedien het,
                  maar nou agter die gode van Egipte aan hoereer . . .
Die suurdeeg herinner aan sondes in ons lewens wat die potensiaal
              het om uit te reis . . . soos gis in deeg!

                        “ Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle „n nuwe
                        deeg kan wees soos julle inderdaad ongesuurd is –
                        want ook ons Paaslam is vir ons geslag, naamlik
                        Christus . . .

                        “Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of
                        met die suurdeeg van ondeug & boosheid nie; maar
                        met die ongesuurde brode van reinheid & waarheid . ..

                            Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet;
                         alreeds op die eerste dag moet die suurdeeg uit jou
                                       huis verwyder word . . .

                                                                   Exodus 15:7



          Ondersoek jouself vir alle ongeregtighede &
     verwyder alle sondes & ongeregtighede uit jou midde . . .
Op die aand van die veertiende moet die lam geslag word . . . Die bloed daarvan moet aan die
          deurposte van die huise gesmeer word waar die offer vleis geeet word . . .




Die bloed sal vir jou „n teken wees aan die huis waarin jy is: “ As Ek die bloed sien, sal Ek by jou
verby gaan! En daar sal geen verderflike plaag onder jou wees wanneer Ek Egipteland tref nie.”

                                                                                       Exodus 12:13
Maar in die offers is daar jaar na jaar „n herinnering aan die sondes;
want die bloed van stiere & bokke kan onmoontlik die sonde wegneem . . .

                                                                  Hebreers 10:3-4
Brandoffers & sondoffers het U nie behaag nie. . . Toe het Ek gese: Kyk, Ek kom – in die
boekrol is dit van My geskrywe – “ Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. Ek neem die eerste
weg om die tweede te stel”. . .
                                                                            Hebreers 10: 5 ens.




Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus . . . Want
deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word. . .               Hebreers 10:14
Die volk van Israel neem „n stap in die geloof & gehoorsaamheid aan God


        Die Lam is geslag & die bloed is aan die deurkoesyne gesmeer . . .




  Vannag gaan die eersgeborenes van elke huis sterf waar geen bloed gevloei
                & aan die deure van huise gesmeer is nie . . .
Die afgelope maande het ons die Mag & Krag van God aanskou
                    toe verskeie plae oor Egipte gebring is . . .

   Water in bloed             Paddas           Muskiete             Steekvliee




 Pes onder die vee             Swere              Hael              Sprinkane




                 Duisternis

                                                          Dood van die
                                                          eersgeborenes



Die wysemanne & towenaars van Farao (satan) is raadop! Daar is niks wat hulle kan
   doen om die straf wat God die Almagtige oor Egipte uitvoer stop te sit nie . . .
Die smaak van bitter kruie op die offer vleis, herinner aan die sonde
               & smart van slawerny in Egipte . . .




              Hoekom is sondes so groot probleem?
Om sonde te verstaan, moet ons besef wie die God van Israel is . . .




    Die God van ons voorvaders is Heilig; opreg & regverdig.
Hy het al die mag daar bo in die hemel & ook hier op die aarde. . .
God stel „n standaard vir ons om na te volg . . .

Matteus 5:48 “ Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is . . .”




           God stel die standaard: Alles wat nie Heilig is nie is sonde . . .
Hoe weet ek wat sonde is: God gee Sy wet & die wet openbaar ons sonde . . .



                                                      Romeine 7:9-12 “ En sonder
                                                      die wet het ek vroeer
                                                      gelewe, maar toe die gebod
                                                      kom, het die sonde weer
                                                      opgelewe & ek het
                                                      gesterwe. En die gebod wat
                                                      die lewe moes wees, die het
                                                      vir my geblyk die dood te
                                                      wees. Want die sonde het
                                                      aanleiding gevind deur die
                                                      gebod & my verlei &
                                                      daardeur gedood. Dus is die
                                                      wet heilig & die gebod is
                                                      heilig & regverdig & goed.




Romeine 7:7 “ Ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie . . .
Ons moet die hele wet onderhou . . .
            Jakobus 2:10 “ Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel,
                                het aan almal skuldig geword . . .




Jakobus 2: 11 “ Want Hy wat gese het: Jy mag nie egbreek nie, het ook gese: Jy mag nie doodslaan
nie. As jy nou nie egbreek nie maar doodslaan, het jy „n oortreder van die wet geword . . .
Wat is die nagevolge van sonde?


 • Sonde plaas jou onder die toorn van God Jesaja 5:25 Daarom het die toorn van die Here
 • Alle sonde is strafbaar met die dood Romeine 6:23 “ Want die loon van die sonde is
   die dood . . . “
 • Sonde skei my van God Jesaja 59: 1-2 “ ..julle sonde het „n skeidsmuur geword..”
 • Sonde kom op jou kinders & hulle kinders . . .




               Johannes 12:26 se: “ As iemand My dien, laat hom My volg . . .
Hoe word ek dan geregverdig van die sonde?

Ek moet sterwe . . .
1. Romeine 6:7 “Want hy wat gesterf het is geregverdig van die sonde.
God sterf self vir ons



Romeine 6:7- : “ Want Hy wat gesterwe het is geregverdig van die sonde. As ons dan
saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, omdat ons
weet dat Christus nadat Hy opgewek is uit die dode nie meer sterf nie. Die dood heers oor
Hom nie meer nie. Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens & vir altyd
gesterwe, maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God.”
“ Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers
dat julle aan sy begeerlikhede gehoorsaam sou wees nie”
Wie verlos?

“ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou
red uit hulle slawerny, en Ek sal jou verlos deur ’n uitgestrekte arm en deur groot
strafgerigte;
                                                                    Gén. 48:16; Ex. 15:13. 6
en Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle ’n God wees. En julle sal erken dat Ek die
HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit.
Deut. 4:20. Gén. 17:8; Ex. 29:45,46; Deut. 29:13; Openb. 21:7. 7

En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan
Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan julle as ’n besitting gee, Ek, die
HERE.
BEKER VAN “SANCTIFICATION”
REINIGING

Die ritueel of ander aksie word uitgevoer
met die intensie om gereing te word van
alle ongeregtighede en sondes.
Wat het gebeur dat Moses Egipte op
    40 jarige ouderdom verlaat het?
Op Heilige Grond
Deur wie is die boek Exodus geskryf?
Hoe het die water van die Nyl
in bloed verander? Exodus 7:20
Hoe het die strome, kanale, waterkuile en versamelplekke van water, ook hout en
klipbakke in bloed verander? Exodus 7:19
Hoeveel dae het verby gegaan nadat die
           Here die water geslaan het?
                          Exodus 7: 20
Moses en Aaron het pas weer van die paleis teruggekom, nadat
           Farao weer sy hart teen God verhard het . . .




Hy weier dat ons na die woestyn trek om vir die Allerhoogste te offer!
Die Egiptiese volk en al hul towenaars is magteloos teen elke plaag
   wat hierdie land tref, niks wat hulle doen kan dit stopsit nie. . .
Dit is verbasend hoe hardkoppig
 die Egiptiese Koning is!




  Kyk net hoe afgebreek is hierdie
land nadat nege plae van muskiete,
  paddas, steekvliee, hael en selfs
   sprinkane Egipte getref het . . .

 Maar steeds weier Farao dat die
           volk trek!
Moses roep die volk bymekaar en se dat die Here nog een plaag oor Farao
         en Egipte gaan bring voordat Hy ons sal laat trek . . .




       Dit laat almal bang en onseker voel . Wat moet nog gebeur
                   voordat Farao hom tot God bekeer?

Mais conteúdo relacionado

Semelhante a Maak gereed die koning kom exodus

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geemeliscl
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothameliscl
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!meliscl
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteJossvanderLinde
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeCornelius Joubert
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathmeliscl
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the crossmeliscl
 

Semelhante a Maak gereed die koning kom exodus (10)

Dit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te geeDit is tyd om prys te gee
Dit is tyd om prys te gee
 
Omgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgothaOmgeruil by die kruis op golgotha
Omgeruil by die kruis op golgotha
 
Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1Crossing The Rubicon 1
Crossing The Rubicon 1
 
7 maal gestort vir ons kerk 2
7 maal gestort vir ons kerk 27 maal gestort vir ons kerk 2
7 maal gestort vir ons kerk 2
 
'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!'n Bloedverbond tot die dood!
'n Bloedverbond tot die dood!
 
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligsteDie tabernakel deel 8 die allerheiligste
Die tabernakel deel 8 die allerheiligste
 
Trek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sondeTrek weg uit die huis van sonde
Trek weg uit die huis van sonde
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
The bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill deathThe bloodcovenant... a covenant untill death
The bloodcovenant... a covenant untill death
 
Freedom through the cross
Freedom through the crossFreedom through the cross
Freedom through the cross
 

Mais de meliscl

Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsmeliscl
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we beliefmeliscl
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruismeliscl
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van Godmeliscl
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by mymeliscl
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lammeliscl
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenismeliscl
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie mannameliscl
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusmeliscl
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereedmeliscl
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremoniemeliscl
 

Mais de meliscl (11)

Who pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sinsWho pays the prize for your sins
Who pays the prize for your sins
 
What we belief
What we beliefWhat we belief
What we belief
 
Vryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruisVryheid deur die kruis
Vryheid deur die kruis
 
Die vaderhart van God
Die vaderhart van GodDie vaderhart van God
Die vaderhart van God
 
Skuil by my
Skuil by mySkuil by my
Skuil by my
 
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lamNie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
Nie die bloed van 'n vegter . . . maar die bloed van die lam
 
'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis'N lewenslange verbintenis
'N lewenslange verbintenis
 
'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna'n Gomertjie manna
'n Gomertjie manna
 
Maak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodusMaak gereed die koning kom exodus
Maak gereed die koning kom exodus
 
Geestelik gereed
Geestelik gereedGeestelik gereed
Geestelik gereed
 
Die verbondseremonie
Die verbondseremonieDie verbondseremonie
Die verbondseremonie
 

Maak gereed die koning kom exodus

  • 1. “ Maak gereed die Koning kom! “
  • 2. EGIPTE God se opdrag aan Moses Hoofstuk 3:1 tot 4:17 Die tien plae Hoofstuk 7:14 tot 11:10 Die begin van Pasga Hoofstuk 12:1 tot 13:14 Klowing van die Rooi See Hoofstuk 14: 13-31 WOESTYN Tien gebooie Hoofstuk 20:1 tot 17 Instruksies vir die Tabernakel Hoofstuk 24:12 tot 27:21 Offers vir die bou van die Tabernakel Hoofstuk 35:1 tot 36:7 Bou van die Tabernakel Hoofstuk 40:1 tot 33 God vul die Tabernakel Hoofstuk 40:34 tot 38.
  • 3. Op reis vanuit Egipte na Kanaan Egipte : Wereld van sonde & afgodediens Woestyn : Reiniging (afle & opneem) Kanaan : Geestelike oorwinning
  • 4. Verskillende mense woon saam in Egipte • Egiptenare • Israeliete • Gemengde bloed
  • 5. Volbloed Egiptenare • Geen behoefte na die Almagtige Skepper • Dien afgode (ander gode) • Geen plan om van hulle gode af te sien • Woon saam met ons in hierdie verlore wereld • Gaan selfs kerk toe • Neem geen notisie van die Evangelie • Gelukkig & tevrede in Egipte
  • 6. Suiwer Joodse Bloed • Dien reeds geslagte lank die God van Abraham, Isak & Jakob • Geen twyfel wie God is nie • Nie tevrede om afgode te dien • Verlang na die God van hul Voorvaders • Luister gewilliglik na die Evangelie • Aanvaar Christus sonder twyfel as Verlosser • Wil nie langer in Egipte bly • Soek & vind die weg na Kanaan, deur die woestynlewe . . .
  • 7. Gemengde Bloed • Uit gemengde huwelike gebore • Joods (gelowige) & Egiptiese (ongelowige) ouers • Verdeel tussen twee gelowe • Nie werklik verbind tot God nie • Kry nie vat aan afgode nie • Vind dit moeilik om kruisdood te verstaan • Begryp nie hul sondige toestand voor God nie • Vind dit moeilik om „n oorgawe te maak of om geestelik te groei & te volhard
  • 8. Watter een verteenwoordig jou? Egiptenaar: Afgode Egiptenaar, Israeliet of uit gemengde huwelik gebore, alle mense word gered deur die kosbare bloed van Jesus Christus . . . wanneer jy „n eie keuse maak om voor God te buig sondes te belei & Christus as Verlosser aan te neem . . . Gemengde Bloed: Afgode / God van Israel Ten volle oorgegee aan Christus
  • 9. Die mense wat saam met ons in Egipte (die verlore wereld) woon is mense wat nie noodwendig „n keuse vir of teen die God van Israel gemaak het nie . . . Die inwoners van Gosen (Joodse gebied) glo nie almal in dieselfde God nie, want baie van die volk het so deur die jare die gode van Egipte begin aanbid. . .
  • 10. Sommige van hierdie „afgodbeeld aanbidders‟ woon in ons huise, omdat hul met Israeliete getroud is. . . Net soos wat daar vandag in elke gesin mense van verskillende geloofsoortuigings „n lewe onder een dak maak . . .
  • 11. Hierdie mans en vroue word saam met ons teen die sprinkane & steekvliee beskerm wat Egipteland tref, net omdat hulle met mense getroud is wat die Almagtige dien en aanbid . . . Almal werk elke dag hard saam daaraan om stene vir Farao te maak!
  • 12. Alle mense kan die verlore wereld van Egipte verlaat , maar elkeen wat begeer om vrygemaak te word van slawerny & afgodediens moet God se voorskrifte noukeurig nakom . . .
  • 13. Ons sal nooit op ons eie uit die hand van Farao (satan) vrykom nie! “ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit hulle slawerny, en Ek sal jou verlos deur ‟n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte . . . “
  • 14. Die God van Abraham, Isak & Jacob het vir Moses & Aaron gese dat elke gesin „n lam moet uithou wat sonder gebrek is. . . Die Alomteenwoordige het baie spesifiek gese dat ons die vleis met bitterkruie moet geur, en oor die kole moet braai. . . Ons mag ook geen suurdeeg in die brood meng nie. . .
  • 15. Bitter kruie herinner aan die dwangarbeid in Egipte, die vernedering & magteloosheid om in geestelike of fisiese slawerny vasgekeer te wees . . . Dit herinner aan die sonde van „n volk wat eens op „n tyd die God van Israel gedien het, maar nou agter die gode van Egipte aan hoereer . . .
  • 16. Die suurdeeg herinner aan sondes in ons lewens wat die potensiaal het om uit te reis . . . soos gis in deeg! “ Suiwer dan die ou suurdeeg uit, sodat julle „n nuwe deeg kan wees soos julle inderdaad ongesuurd is – want ook ons Paaslam is vir ons geslag, naamlik Christus . . . “Laat ons dan feesvier, nie met die ou suurdeeg of met die suurdeeg van ondeug & boosheid nie; maar met die ongesuurde brode van reinheid & waarheid . .. Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode eet; alreeds op die eerste dag moet die suurdeeg uit jou huis verwyder word . . . Exodus 15:7 Ondersoek jouself vir alle ongeregtighede & verwyder alle sondes & ongeregtighede uit jou midde . . .
  • 17. Op die aand van die veertiende moet die lam geslag word . . . Die bloed daarvan moet aan die deurposte van die huise gesmeer word waar die offer vleis geeet word . . . Die bloed sal vir jou „n teken wees aan die huis waarin jy is: “ As Ek die bloed sien, sal Ek by jou verby gaan! En daar sal geen verderflike plaag onder jou wees wanneer Ek Egipteland tref nie.” Exodus 12:13
  • 18. Maar in die offers is daar jaar na jaar „n herinnering aan die sondes; want die bloed van stiere & bokke kan onmoontlik die sonde wegneem . . . Hebreers 10:3-4
  • 19. Brandoffers & sondoffers het U nie behaag nie. . . Toe het Ek gese: Kyk, Ek kom – in die boekrol is dit van My geskrywe – “ Kyk, Ek kom om U wil te doen, o God. Ek neem die eerste weg om die tweede te stel”. . . Hebreers 10: 5 ens. Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus . . . Want deur een offer het Hy vir altyd volmaak die wat geheilig word. . . Hebreers 10:14
  • 20. Die volk van Israel neem „n stap in die geloof & gehoorsaamheid aan God Die Lam is geslag & die bloed is aan die deurkoesyne gesmeer . . . Vannag gaan die eersgeborenes van elke huis sterf waar geen bloed gevloei & aan die deure van huise gesmeer is nie . . .
  • 21. Die afgelope maande het ons die Mag & Krag van God aanskou toe verskeie plae oor Egipte gebring is . . . Water in bloed Paddas Muskiete Steekvliee Pes onder die vee Swere Hael Sprinkane Duisternis Dood van die eersgeborenes Die wysemanne & towenaars van Farao (satan) is raadop! Daar is niks wat hulle kan doen om die straf wat God die Almagtige oor Egipte uitvoer stop te sit nie . . .
  • 22. Die smaak van bitter kruie op die offer vleis, herinner aan die sonde & smart van slawerny in Egipte . . . Hoekom is sondes so groot probleem?
  • 23. Om sonde te verstaan, moet ons besef wie die God van Israel is . . . Die God van ons voorvaders is Heilig; opreg & regverdig. Hy het al die mag daar bo in die hemel & ook hier op die aarde. . .
  • 24. God stel „n standaard vir ons om na te volg . . . Matteus 5:48 “ Wees julle dan volmaak soos julle Vader in die hemele volmaak is . . .” God stel die standaard: Alles wat nie Heilig is nie is sonde . . .
  • 25. Hoe weet ek wat sonde is: God gee Sy wet & die wet openbaar ons sonde . . . Romeine 7:9-12 “ En sonder die wet het ek vroeer gelewe, maar toe die gebod kom, het die sonde weer opgelewe & ek het gesterwe. En die gebod wat die lewe moes wees, die het vir my geblyk die dood te wees. Want die sonde het aanleiding gevind deur die gebod & my verlei & daardeur gedood. Dus is die wet heilig & die gebod is heilig & regverdig & goed. Romeine 7:7 “ Ek sou die sonde nie anders as deur die wet geken het nie . . .
  • 26. Ons moet die hele wet onderhou . . . Jakobus 2:10 “ Want wie die hele wet onderhou, maar in een opsig struikel, het aan almal skuldig geword . . . Jakobus 2: 11 “ Want Hy wat gese het: Jy mag nie egbreek nie, het ook gese: Jy mag nie doodslaan nie. As jy nou nie egbreek nie maar doodslaan, het jy „n oortreder van die wet geword . . .
  • 27. Wat is die nagevolge van sonde? • Sonde plaas jou onder die toorn van God Jesaja 5:25 Daarom het die toorn van die Here • Alle sonde is strafbaar met die dood Romeine 6:23 “ Want die loon van die sonde is die dood . . . “ • Sonde skei my van God Jesaja 59: 1-2 “ ..julle sonde het „n skeidsmuur geword..” • Sonde kom op jou kinders & hulle kinders . . . Johannes 12:26 se: “ As iemand My dien, laat hom My volg . . .
  • 28. Hoe word ek dan geregverdig van die sonde? Ek moet sterwe . . . 1. Romeine 6:7 “Want hy wat gesterf het is geregverdig van die sonde.
  • 29. God sterf self vir ons Romeine 6:7- : “ Want Hy wat gesterwe het is geregverdig van die sonde. As ons dan saam met Christus gesterf het, glo ons dat ons ook saam met Hom sal lewe, omdat ons weet dat Christus nadat Hy opgewek is uit die dode nie meer sterf nie. Die dood heers oor Hom nie meer nie. Want die dood wat Hy gesterf het, het Hy vir die sonde eens & vir altyd gesterwe, maar die lewe wat Hy leef, leef Hy vir God.”
  • 30. “ Laat die sonde dan in julle sterflike liggaam nie heers dat julle aan sy begeerlikhede gehoorsaam sou wees nie”
  • 31.
  • 32.
  • 33. Wie verlos? “ Ek is die HERE, en Ek sal jou onder die harde arbeid van die Egiptenaars uitlei en jou red uit hulle slawerny, en Ek sal jou verlos deur ’n uitgestrekte arm en deur groot strafgerigte; Gén. 48:16; Ex. 15:13. 6 en Ek sal julle as my volk aanneem en vir julle ’n God wees. En julle sal erken dat Ek die HERE julle God is wat julle uitlei onder die harde arbeid van die Egiptenaars uit. Deut. 4:20. Gén. 17:8; Ex. 29:45,46; Deut. 29:13; Openb. 21:7. 7 En Ek sal julle bring in die land waaromtrent Ek my hand opgehef het, om dit aan Abraham, aan Isak en aan Jakob te gee; en Ek sal dit aan julle as ’n besitting gee, Ek, die HERE.
  • 34.
  • 35.
  • 36.
  • 37.
  • 38. BEKER VAN “SANCTIFICATION” REINIGING Die ritueel of ander aksie word uitgevoer met die intensie om gereing te word van alle ongeregtighede en sondes.
  • 39.
  • 40.
  • 41.
  • 42.
  • 43. Wat het gebeur dat Moses Egipte op 40 jarige ouderdom verlaat het?
  • 45.
  • 46.
  • 47.
  • 48.
  • 49.
  • 50. Deur wie is die boek Exodus geskryf?
  • 51.
  • 52.
  • 53.
  • 54.
  • 55.
  • 56. Hoe het die water van die Nyl in bloed verander? Exodus 7:20
  • 57. Hoe het die strome, kanale, waterkuile en versamelplekke van water, ook hout en klipbakke in bloed verander? Exodus 7:19
  • 58. Hoeveel dae het verby gegaan nadat die Here die water geslaan het? Exodus 7: 20
  • 59.
  • 60.
  • 61.
  • 62.
  • 63.
  • 64.
  • 65.
  • 66.
  • 67.
  • 68.
  • 69.
  • 70.
  • 71.
  • 72.
  • 73.
  • 74.
  • 75.
  • 76.
  • 77.
  • 78.
  • 79.
  • 80.
  • 81.
  • 82. Moses en Aaron het pas weer van die paleis teruggekom, nadat Farao weer sy hart teen God verhard het . . . Hy weier dat ons na die woestyn trek om vir die Allerhoogste te offer!
  • 83. Die Egiptiese volk en al hul towenaars is magteloos teen elke plaag wat hierdie land tref, niks wat hulle doen kan dit stopsit nie. . .
  • 84. Dit is verbasend hoe hardkoppig die Egiptiese Koning is! Kyk net hoe afgebreek is hierdie land nadat nege plae van muskiete, paddas, steekvliee, hael en selfs sprinkane Egipte getref het . . . Maar steeds weier Farao dat die volk trek!
  • 85. Moses roep die volk bymekaar en se dat die Here nog een plaag oor Farao en Egipte gaan bring voordat Hy ons sal laat trek . . . Dit laat almal bang en onseker voel . Wat moet nog gebeur voordat Farao hom tot God bekeer?