5. ‘n Dag in antieke Rome
• Staat het die mag
• Wat noem ‘n mens die Ideologiese
sisteem?
• Neem Griekse gode en geloof oor.
• Gee nuwe name
• Verslaan verskeie beskawings
7. Romeinse Boukuns
• Hoogtepunt
• Tussen 31 V.C. en 14 N.C.
• Vitruvius
• Tien boeke
• De Architectura
• Brei uit op Griekse teorie
8. Romeinse Boukuns
• Word “Bybel” vir argitektuur
• Renaissance argitekte
• Reflekteer mag en status
• Hou steeds Griekse pilare
• Kan julle onthou wat dit is?
• Nuwe strukturele oplossings
9. Bydrae van Romeinse Kuns
• Nuwe strukture ontwikkel
• Om aan behoeftes te voldoen
• Akwadukte moes water na die publieke
baddens, latrines en geboue vervoer
• Insula wat 'n soort woonstelgebou
• Paaie ontwikkel
• Forum = hart van die stad
• Die koepelgewelf
10. Romeinse Argitektuur- Materiale
• Nuwe geboue = nuwe boutegnieke
• Italië verskeidenheid van materiale
• Pozzolana
• ‘n skoon, sanderige grond wat in dik
gesteentelaag gevind is
• Meng met kalk
• As dit droog word= beton
• Bindlae gebruik
11. Materiale
• Noord Italie, die Etrutriers
• Leer boogkonstruksie
• Ontwikkel tot tonnelgewelf
• Die tipe konstruksie= groter spanwydtes
• Sonder baie pilare
• Kruisgewelf
12. Kruisgewelf
• Groter spanwydtes
• Stutte moet net sterk genoeg wees om
drukkragte te weerstaan
• Beton is uitgevind= nuwe boumetodes
• Pozzola (vulkaniese stof)
14. Forum
• Sentrale plein
• Mense het handel gedryf en vergader
• Daar was ‘n Tempel, Biblioteek, 'n Basilika
(hofgebou), publieke toilette, drinkfonteine,
en beeldhouwerke.
16. Akwadukte
• Waterleiding
• Water van die berg af na Rome
• Huishoudelike gebruike
• Kanaal met boë
• Elf akwadukte het daagliks ongeveer
16 00 megaliters water aan Rome
verskaf.
17. Baddens
• Ontspanning
• Versorging
• NB!
• Die baddens was eintlik 'n kombinasie
stoei/oefen/swem/stoombad, waar allerlei
vermaaklikhede en kulturele aktiwiteite
beoefen was.
• Daar was selfs stoombaddens
21. Die Basilikas (Basilika van
Maxentus)
• Een van die belangrikste staatsgeboue
• Dit moes as hofsaal, sake kamer en
vergaderplak vir staatsamptenare en politici dien
• Voltooi tydens Alexander die Grote
• Daar is drie vertrekke wat deur tonnelgewelwe
bedek word aan weerskante van die sentrale
skip (groot gang)wat deur drie reuse
kruisgewelwe gespan was
22. Basilika
• Doel= funksioneel
• Kruisgewelwe- hoër as tonnelelgewelf
• Ruimte vir vensters aan die kante
• Vensters= meer lig
• Ingang=middel
• Apsis= westekant
28. Die Colosseum
• Vermaak
• Nie ons idee van vermaak nie
• Sport en vermaaklikheidsbyeenkomste
• 50 000 mense
• Diere geslag
• Onderkant is van sand
• Hoekom?
31. Buite-aansig:
• Bestaan uit 4 verdiepings.
• Onderste 3 verdiepings het arkades - 80 op elke vloer met seile
tussenin.
• Steunpilare word ook as versiering gebruik (dra by tot die ritme van
die gebou, verenig die boe tot 'n eenheid)
• By elke verdieping is 'n ander bou-orde gebruik:
– Iste Verdieping: Dories
– 2e Verdieping: lonies
– 3e Verdieping: Korintiese
• Die 4e verdieping is 'n muur sonder arkades en is versier met
Korintiese
• Pilasters (halwe pilare) wat die boonste kroonlys ondersteun.
• Hierdie samestelling van bou-ordes word stapel-ordes genoem.
32. Binne-aansig:
• Ellipsvormige arena.
• Rondom die arena vind ons verskillende kamers/
hokke waar die diere, gevangenis en
swaardvegters moes wag totdat hulle deur was
om tot die dood te veg.
• Sitplekke volgens klasse rangskik
• Aan die een kant kom die seil voor wat die
colosseum beskerm teen die son.
• Die Keiser saam met all die belangrike mense
het hulle eie ‘boks’ waar hulle sit.