50. Die sentrale figure in die fresko, Die Laaste Oordeel is Christus die regter en Maria sy moeder. Maria draai weg van haar seun, asof uit vrees vir hierdie stroewe en skrikwekkende regter wat sy arm omhoog hou in oordeel. Die figure van die martelare drom saam om Christus en hou in hulle hande die embleme van hulle martelaarskap. St. Bartholomeüs sit aan die regterkant onder Christus en hou sy afgeslagte vel in sy hand. Dit word beweer dat die beeld van die gesig op die vel die portret van Michaelangelo is; dit was die wyse waarop die kunstenaar uitdrukking gegee het aan die marteling wat hy verduur net, deur tyd, wat hy liewer aan beeldhoukuns wou bestee, aan die skilderkuns moes afstaan.
51. I've got myself a goiter from this strain, As water gives the cats in Lombardy Or maybe it is in some other country; My belly's pushed by force beneath my chin. My beard toward Heaven, I feel the back of my brain Upon my neck, I grow the breast of a Harpy; My brush, above my face continually, Makes a splendid floor by dripping down. My Lins have penetrated to my paunch, My rump's a crupper, as a counterweight, And pointless the unseeing steps I go. In front of me my skin is being stretched While it folds up behind and forms a knot, And I am bending like a Syrian bow. And judgment, hence must grow, Borne in mind, peculiar and untrue; You cannot shoot well when the gun's askew. John, come to the rescue Of my dead painting now, and of my honor; I'm not in a good place, and I'm no painter.