SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 37
IMPRESSIONISME

Manet en
 Degas
        Gr. 11
    Visuele Studies
Edgar Degas
• 1834 – 1917

• Studeer regte, dan kuns.

• Beïnvloed deur Manet.

• 1e Impres. uitstalling.

• Groot versamelaar.

• Word later blind.
“At the seaside” 1876, olie verdun met terpentyn op papier.
• Degas kon
                             beweging baie
                             goed vasvang.

                             • Alledaagse,
                             onromantiese
                             scenario.




“Vrouens wat stryk”, 1884.
‘Song of
     the Dog’
•Die sangeres Emille
Becat, bekend vir haar
onbetaamlike liedere.
•Maak ‘n hond na,
•Swart lint om haar
nek wys dat sy ‘n
prostituut is.
•Degas stal hierdie
mense wat uit die hoër
klas se wêreld verwerp
word, in gallerye uit
waar die hoër klasse
dit koop.
“Vrouens in ‘n kafee in die aand”, 1877
Die Ballet-danseresse
Beelhouwerk
Klein veertien-jarige danser

                Enigste beeld wat
                 ooit uitgestal is by
                 sy 1881 uitstalling.
                Wasbeeld met
                 werklike tutu, linne
                 bo-stuk, satyn lint in
                 haar hare en
                 werklike satyn
                 skoene.
“Die dansklas”                    Meisie speel met oorbel:
                            Herhaling    wys oomblik in tyd
                            van rooi                                      Dansers en hul
                                                                          ma’s: Baie dansers
  Sterk vertikale lyne                                                    word prostitute.
  balanseer die                                                           Word beweer dat
  diagonale lyne op                                                       die ma’s daar is om
  die vloer.                                                              die beste aanbod te
                                                                          aanvaar of om
Gebruik aardse kleure                                                     moraliteit en
met helder aksente bv in                                                  reputasie van
strikke om rokkies.                                                       dogter te beskerm.

  Gieter: Degas teken                                                     Liggaamshouding
  sy naam in rooi                                                         word herhaal en
  daarop. Water was                                                       versterk die
  op die vloer                                                            diagonale lyne na
  gesprinkel sodat dit                                                    agter.
  nie te stowwerig raak
  nie.                                                                     Dansmeester
                                                                           Jules Perrot praat
                                                                           met danseres in
   Hondjie: onverwags en                                                   die deur.
   humoristies beplan vir
   die komposisie.                                                        Leë voorste ruimte
                                                                          in kontras met vol
                                                                          area na regs en bo.
   Dansers en dansmeester ignoreer die                                    Degas gebruik
   kyker. Degas is ‘n eensame, eenkant   Oog word deur die lyne van die   dikwels die
   mens: daar maar nooit deel van die    vloer getrek.                    komposisie.
   aksie nie.

Mais conteúdo relacionado

Mais de Afrikaans Hoer Meisieskool (20)

Monet en rodin
Monet en rodinMonet en rodin
Monet en rodin
 
Excoledes des beaux arts
Excoledes des beaux artsExcoledes des beaux arts
Excoledes des beaux arts
 
Disasters of war
Disasters of warDisasters of war
Disasters of war
 
Diane victor klasopdrag
Diane victor klasopdragDiane victor klasopdrag
Diane victor klasopdrag
 
Romantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turnerRomantiek friedrich en turner
Romantiek friedrich en turner
 
Realisme
RealismeRealisme
Realisme
 
Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]Neoklassisisme [compatibility mode]
Neoklassisisme [compatibility mode]
 
Propanganda inleiding
Propanganda inleidingPropanganda inleiding
Propanganda inleiding
 
Banksy
BanksyBanksy
Banksy
 
Weerstandkuns medu
Weerstandkuns meduWeerstandkuns medu
Weerstandkuns medu
 
Masker mediums
Masker mediumsMasker mediums
Masker mediums
 
Primitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrikaPrimitiewe kuns in afrika
Primitiewe kuns in afrika
 
Pre historiese kuns
Pre historiese kunsPre historiese kuns
Pre historiese kuns
 
Angus taylor
Angus taylorAngus taylor
Angus taylor
 
Gr9 musiek
Gr9 musiekGr9 musiek
Gr9 musiek
 
Art nouveau
Art nouveauArt nouveau
Art nouveau
 
Wim botha
Wim bothaWim botha
Wim botha
 
Gr9 plakkaat
Gr9 plakkaatGr9 plakkaat
Gr9 plakkaat
 
Renaissance gr.10
Renaissance gr.10Renaissance gr.10
Renaissance gr.10
 
Gr9 drama
Gr9 dramaGr9 drama
Gr9 drama
 

Degas

  • 1. IMPRESSIONISME Manet en Degas Gr. 11 Visuele Studies
  • 2. Edgar Degas • 1834 – 1917 • Studeer regte, dan kuns. • Beïnvloed deur Manet. • 1e Impres. uitstalling. • Groot versamelaar. • Word later blind.
  • 3. “At the seaside” 1876, olie verdun met terpentyn op papier.
  • 4.
  • 5. • Degas kon beweging baie goed vasvang. • Alledaagse, onromantiese scenario. “Vrouens wat stryk”, 1884.
  • 6. ‘Song of the Dog’ •Die sangeres Emille Becat, bekend vir haar onbetaamlike liedere. •Maak ‘n hond na, •Swart lint om haar nek wys dat sy ‘n prostituut is. •Degas stal hierdie mense wat uit die hoër klas se wêreld verwerp word, in gallerye uit waar die hoër klasse dit koop.
  • 7.
  • 8. “Vrouens in ‘n kafee in die aand”, 1877
  • 9.
  • 10.
  • 11.
  • 12.
  • 13.
  • 14.
  • 15.
  • 17.
  • 18.
  • 19.
  • 20.
  • 21.
  • 22.
  • 23.
  • 24.
  • 25.
  • 26.
  • 28. Klein veertien-jarige danser  Enigste beeld wat ooit uitgestal is by sy 1881 uitstalling.  Wasbeeld met werklike tutu, linne bo-stuk, satyn lint in haar hare en werklike satyn skoene.
  • 29.
  • 30.
  • 31.
  • 32.
  • 33.
  • 34.
  • 35.
  • 36.
  • 37. “Die dansklas” Meisie speel met oorbel: Herhaling wys oomblik in tyd van rooi Dansers en hul ma’s: Baie dansers Sterk vertikale lyne word prostitute. balanseer die Word beweer dat diagonale lyne op die ma’s daar is om die vloer. die beste aanbod te aanvaar of om Gebruik aardse kleure moraliteit en met helder aksente bv in reputasie van strikke om rokkies. dogter te beskerm. Gieter: Degas teken Liggaamshouding sy naam in rooi word herhaal en daarop. Water was versterk die op die vloer diagonale lyne na gesprinkel sodat dit agter. nie te stowwerig raak nie. Dansmeester Jules Perrot praat met danseres in Hondjie: onverwags en die deur. humoristies beplan vir die komposisie. Leë voorste ruimte in kontras met vol area na regs en bo. Dansers en dansmeester ignoreer die Degas gebruik kyker. Degas is ‘n eensame, eenkant Oog word deur die lyne van die dikwels die mens: daar maar nooit deel van die vloer getrek. komposisie. aksie nie.

Notas do Editor

  1. Beweging in arm
  2. Wasbeelde Na sy dood in studio ontdek en gegiet