SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 8
Wat gebeur as ek nul by enige
getal tel?
7+0 =

7

8+0 =

8

x+0 =

x

Nul is die identiteitselement van optelling, omdat die getal
dieselfde bly
Wat gebeur as ek nul met
enige getal maal
7x0 =

0

8x0 =

0

x´0 =

0
Enige getal vermenigvuldig met nul is nul
Wat gebeur as ek enige getal ÷ 0?
8¸ 2

8¸ 0

8
= =4
2
daarom is 4 ´ 2=8

8
= = 0?????
0
daarom is 0 ´ 0 ¹ 8

Dus enige getal gedeel deur nul is ongedefinieerd
Wat gebeur as ek 0 ÷ enige getal?
0¸2
0
= =0
2
daarom is 0 ´ 2=0
Dus nul gedeel deur enige getal is nul

0¸x
0
= =0
x
daarom is 0 ´ x = 0
Enige getal tot die mag nul is een?

x =1
0

Enige getal tot die mag nul is gelyk aan 1
Kyk na die video
Wat gebeur as ek 1 met enige
getal vermenigvuldig
7x1 =

7

8x1=

8

x ´1 =

x

Een is die identiteitselement van vermenigvuldiging, omdat die
getal dieselfde bly
Wat gebeur as ek enige getal ÷ 1?
8 ¸1
8
= =8
1
daarom is 8 ´1=8

Dus enige getal gedeel deur een is die getal
1 is dus die identiteitselement vir vermenigvuldiging en
deling
Enige getal gedeel deur enige
getal?
8¸8
8
= =1
8
daarom is 8 ´1=8

Dus ‘n getal gedeel deur homself is altyd 1

Mais conteúdo relacionado

Mais procurados

Ordering decimals
Ordering decimalsOrdering decimals
Ordering decimals
emteacher
 
Multiplication and Division Rules
Multiplication and Division RulesMultiplication and Division Rules
Multiplication and Division Rules
Sarah Tanti
 
10 6 symmetry lesson
10 6 symmetry lesson 10 6 symmetry lesson
10 6 symmetry lesson
gwilson8786
 
Multiplication arrays ppt
Multiplication arrays pptMultiplication arrays ppt
Multiplication arrays ppt
rryan80
 

Mais procurados (20)

Ordering decimals
Ordering decimalsOrdering decimals
Ordering decimals
 
Division
DivisionDivision
Division
 
Multiplication and Division Rules
Multiplication and Division RulesMultiplication and Division Rules
Multiplication and Division Rules
 
10 6 symmetry lesson
10 6 symmetry lesson 10 6 symmetry lesson
10 6 symmetry lesson
 
Volume of Prisms
Volume of PrismsVolume of Prisms
Volume of Prisms
 
Coordinate plane ppt
Coordinate plane pptCoordinate plane ppt
Coordinate plane ppt
 
2.8 Find The Missing Angle!
2.8 Find The Missing Angle!2.8 Find The Missing Angle!
2.8 Find The Missing Angle!
 
Direct proportion
Direct proportionDirect proportion
Direct proportion
 
Length
LengthLength
Length
 
(7) Lesson 4.1 - Terminating and Repeating Decimals
(7) Lesson 4.1 - Terminating and Repeating Decimals(7) Lesson 4.1 - Terminating and Repeating Decimals
(7) Lesson 4.1 - Terminating and Repeating Decimals
 
Multiplication arrays ppt
Multiplication arrays pptMultiplication arrays ppt
Multiplication arrays ppt
 
Rounding
RoundingRounding
Rounding
 
Power point presentation on knowing our numbers
Power point presentation on knowing our  numbersPower point presentation on knowing our  numbers
Power point presentation on knowing our numbers
 
CLASS V MATHS VOLUMES
CLASS V MATHS VOLUMESCLASS V MATHS VOLUMES
CLASS V MATHS VOLUMES
 
Elapsed Time
Elapsed TimeElapsed Time
Elapsed Time
 
Number – place value
Number – place valueNumber – place value
Number – place value
 
Negative numbers adding and subtracting
Negative numbers adding and subtractingNegative numbers adding and subtracting
Negative numbers adding and subtracting
 
Bar graphs intro lesson
Bar graphs intro lessonBar graphs intro lesson
Bar graphs intro lesson
 
Math Place Value
Math Place Value Math Place Value
Math Place Value
 
Rational irrational and_real_number_practice
Rational irrational and_real_number_practiceRational irrational and_real_number_practice
Rational irrational and_real_number_practice
 

Eienskappe van nul en een

  • 1. Wat gebeur as ek nul by enige getal tel? 7+0 = 7 8+0 = 8 x+0 = x Nul is die identiteitselement van optelling, omdat die getal dieselfde bly
  • 2. Wat gebeur as ek nul met enige getal maal 7x0 = 0 8x0 = 0 x´0 = 0 Enige getal vermenigvuldig met nul is nul
  • 3. Wat gebeur as ek enige getal ÷ 0? 8¸ 2 8¸ 0 8 = =4 2 daarom is 4 ´ 2=8 8 = = 0????? 0 daarom is 0 ´ 0 ¹ 8 Dus enige getal gedeel deur nul is ongedefinieerd
  • 4. Wat gebeur as ek 0 ÷ enige getal? 0¸2 0 = =0 2 daarom is 0 ´ 2=0 Dus nul gedeel deur enige getal is nul 0¸x 0 = =0 x daarom is 0 ´ x = 0
  • 5. Enige getal tot die mag nul is een? x =1 0 Enige getal tot die mag nul is gelyk aan 1 Kyk na die video
  • 6. Wat gebeur as ek 1 met enige getal vermenigvuldig 7x1 = 7 8x1= 8 x ´1 = x Een is die identiteitselement van vermenigvuldiging, omdat die getal dieselfde bly
  • 7. Wat gebeur as ek enige getal ÷ 1? 8 ¸1 8 = =8 1 daarom is 8 ´1=8 Dus enige getal gedeel deur een is die getal 1 is dus die identiteitselement vir vermenigvuldiging en deling
  • 8. Enige getal gedeel deur enige getal? 8¸8 8 = =1 8 daarom is 8 ´1=8 Dus ‘n getal gedeel deur homself is altyd 1