2. … vir:
al die seëninge,
… die sonnige en
droewige bewolkte dae,
… die vreedsame
agtermiddae en lang,
donker nagte.
… gesondheid en
siekte, smart en
blydskap wat ek
ondervind het
gedurende die jaar.
3. Dankie vir alles wat u
vir my geleen en weer
teruggeneem het.
Dankie, Here vir
vriendelike glimlagte,
helpende hande,
liefde en al die
wonderlike dinge wat
ek ontvang het.
Vir blomme, sterre,
kinders en liefdevolle
siele.
4. Dankie vir
eensaamheid, werk,
moeilikhede, probleme,
onsekerheid en trane
omdat al hierdie dinge
my nader aan U
gebring het.
Dankie dat U my
bewaar het, vir
beskerming, voedsel
en bevrediging van al
my ander behoeftes.
5. ,Dit wat U wil
Here
ek vra net vir geloof …
en om U raak te sien in
alles wat na my kant toe
,kom
Hoop en moed om nie op
,te gee nie
En liefde… meer liefde
vir U elke dag en vir
.almal rondom my
6. Gee vir my, Here, dit wat U weet goed is vir
my, dit wat ek nie weet hoe om te vra nie.
7. Gee my ‘n
gehoorsame hart ‘n
luisterende oor, ‘n
wakker verstand en
aktiewe hande sodat
ek voldoen aan U doel
vir my en dat ek my
onderwerp aan U
perfekte wil vir die
lewe.
Seën my geliefdes
en bring vrede in die harte van die mensdom.
Amen.
AS JY GEHOU HET VAN HIERDIE POWERPOINT AANBIEDING,
DEEL DIT ASSEBLIEF MET ANDER.