4. Gemeentes met minder as 25 kinders en jongmense kla dikwels dat hulle te KLEIN is om die Modkats-programme te gebruik. “Julle programme werk net goed in groot- en makro-gemeentes.”
5.
6.
7. 1.Vir lisensiegelde van net R1,500 plus BTW per jaar (R1,500 + R210 = R1,710)kan julle hele gemeente TEN VOLLE inskakel by die Modkatsprojek!
8. 2.Julle kan DAN van AL VIER die Modkats-programme Gebruik maak(lisensies is geldig vir een jaar)